Naansê mense.
Ek is opsoek na twee stokke wat ek eksklusief wil gebruik as ek die babers target met kunsaas.
Die eerste stok wat ek soek moet babers van 'n paar gram tot so 20 kilo's sê kan handle en die tweede stok wat ek in die Oranje wil gebruik sal babers van 20 kilo's op moet kan handle.
Het iemand vir my asb voorstelle? Ek hou baie van die Ugly sticks maar weet nie of hulle lures sal kan gooi nie.