SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Aas  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Mon Feb 21st, 2011 05:36 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Brakkanjan
Senior Member


Joined: Wed Jan 13th, 2010
Location: Sasolburg-Vaalpark., South Africa
Posts: 1156
Equipment: Loomis and Franklin,Daiwa,Sensation.Super Cast T53's
Best Catch: 8 KG Carp, 15 KG Shark
Favorite Fishing Spot: Vaaldam, Margate Pier
Boat: Bait Boat and Canoe
Club: No thank you
Status: 
Offline
Mana: 
Ek kyk so nou en dan hier vir inligting aangaande baber-inligting. Ek weet hulle se:"The bigger the bait, the bigger the cat".

Wat ek graag wil weet is kan jy 'n groot aas soos 'n groot karpkop gooi met 'n gewig? Kan jy so groot kop gooi sonder 'n gewig? Gooi jy slegs 'n klein koppie met met 'n gewig of 'n klomp wurms / krieke?

Ek het gehoor dat as jy die kop vol lennon's duiwels gooi en die aas skud in rooi flouro jou kanse nog beter is. Het daai kop nie reeds genoeg olie binne nie?

Afstand: Ek het al gesien in die rivier kan jy sommer net so voor jou cast maar......ek het ook al gehoor by sekere ouens in die dam 100 meter Plus.

Miskien met die hulp kan ek ook daai grote aankeer ;)

Sorry as van hierdie vrae al vantevore beantwoord is.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Feb 21st, 2011 06:34 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Een ding van die baber manne hier op die baber forum is dat hulle nie omgee om oor en oor en oor, oor babers te praat nie. ::SSo gooi. hahaha

 

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Feb 21st, 2011 06:38 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Ek dink ek ruk bietjie die dam onder die eend se gat uit  :fbash om die ander baber manne so dood te praat hier aan die kant so kom ek gee hulle eers kans om te antwoord. :fswim

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Feb 21st, 2011 06:44 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Brakkanjan
Senior Member


Joined: Wed Jan 13th, 2010
Location: Sasolburg-Vaalpark., South Africa
Posts: 1156
Equipment: Loomis and Franklin,Daiwa,Sensation.Super Cast T53's
Best Catch: 8 KG Carp, 15 KG Shark
Favorite Fishing Spot: Vaaldam, Margate Pier
Boat: Bait Boat and Canoe
Club: No thank you
Status: 
Offline
Mana: 
Lyk my dis net ek en jy wat wakker is lol!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Feb 21st, 2011 06:56 pm
  PM Quote Reply
5th Post
braailegend
Senior Member


Joined: Fri Dec 12th, 2008
Location: Kyalami, Midrand, South Africa
Posts: 943
Equipment: Daiwa--> Carp, Shimano--> Rock&Surf
Best Catch: Paar lekker krewe
Favorite Fishing Spot: Waar niemand my pla of beroof
Boat: Fluid
Club: none
Status: 
Offline
Mana: 
Sal my comments begin gee sodra ek 'n ordentlikke baber op my ase vang. Op oomblik like ek 'n hele bass, geflap gooi dit geklip soos 'n see throw bait as ek wil ver gooi. Op die oomblik het ek nog nie nodig gehad om ver tegooi. Het ander aand 'n 1.3m paling aangesien vir 'n baber. Het hom toe ook aan die bek gegryp om hoek uit tehaal. GROOT fout... maar nou weet ek.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Feb 21st, 2011 07:16 pm
  PM Quote Reply
6th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Weet jy hoe lucky jy is om 'n paling te vang? Ek sal wat gee om een op my resamé te kan sit. As jy wil pm my daai dam se info asb dat ek kyk of ek ook een kan vang.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Feb 22nd, 2011 05:31 am
  PM Quote Reply
7th Post
Basspro
Senior Member


Joined: Tue Apr 7th, 2009
Location: Jhb , South Africa
Posts: 1289
Equipment: Fishing Gear
Best Catch: All fish - A worthy adversary
Favorite Fishing Spot: Open expanses of water
Boat: Inflatable
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek het gereeld a klein karp kop, platties ens. met 'n gewig gegooi maar dit hang af op die afstand wat ek wil bereik. 'n groter kop gooi ek sonder 'n gewig maar wel sit ek 'n float wat op die water vlak le ....

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Feb 22nd, 2011 02:43 pm
  PM Quote Reply
8th Post
braailegend
Senior Member


Joined: Fri Dec 12th, 2008
Location: Kyalami, Midrand, South Africa
Posts: 943
Equipment: Daiwa--> Carp, Shimano--> Rock&Surf
Best Catch: Paar lekker krewe
Favorite Fishing Spot: Waar niemand my pla of beroof
Boat: Fluid
Club: none
Status: 
Offline
Mana: 
Nie geweet palings is skaar, pel van my vertel hul het altyd baie in riviere in Robertson en Montagu area gevang. Ek was net te bly hy was terug in die water, nie eers 'n foto geneem, duim was te seer en vol bloed.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 01:12 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Aas Top