SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Baby monitors as remote alarms  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Sat Feb 5th, 2011 06:38 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Dagse manne.

Die is los hande een van die beste dinge wat ek al beproef het en vir julle as 'n tip kan gee. Glo my dit werk stunning!!! 

Baby monitors soos die in die foto hier onder werk absoluut 'n charm as jy deur die nag gaan vang soos ons baber ouens gereeld doen en nou kan even die ouens wat bang is hy verloor sy stok omdat hy nie sy alarms sal hoor nie.

Jy sit die een monitor naby jou stokke/alarms en dit kan even sover weg wees soos 5 meter (wat by ons die geval was) van jou stokke/alarms en dan die 'receiver' langs jou of by jou in die tent/chalet of by jou buurman as jy daar kuier. Ons het dit net tot so 80 meter gebruik en nie verder as dit getoets nie maar wat jy alles oor daai ding hoor is verstommend. Dit is asof dit alles wat hy opvang versterk wat seker maar anyway die geval is. Jy het natuurlik ook 'n volume katrol wat jy kan afstel en wat jy tien ten een altyd sal doen omdat hy die geluide rondom jou stokke so goed opvang. Dit is letterlik of jy langs jou stand slaap. Toe ons dit getoets het, het ons even gehoor hoe 'n baber daar naby opgekom het vir lug. Ons het naderhand die alarms afgesit op ons baber stokke omdat ons die rachet van ons PENN katrolle so duidelik kon hoor. Ja dis hoe duidelik die goed is.

Ek sal dit baie sterk vir julle ouens aanbeveel en natuurlik die voordeel daaraan bo die remote alarms wat jy deesdae te koop kry is die prys (baie goedkoper) en jy is nie beperk aan hoeveelheid alarms nie. Soos genoem kan jy 5 meter oewer aan weerskante dek en even verder. En dan het jy die veiligheids faktor ook want jy hoor duidelik as iemand by jou stokke verby loop en/of gesels. Jy kan ook natuurlik jou penmaat in die tent roep om jou te kom help en so hoef jy nie die hele oewer wakker te skree nie.

Ps: Die monitor in die foto het wel 'n krag draad (wat jy kan gebruik as daar krag is) maar altwee die monitor en die receiver kan werk met baterye en daai baterye het ons 30 plus ure straight aan een gehou. Invest maar net in rechargeable batterye want dit sal jou goedkoper uitwerk on the long run.

Attachment: Baby monitor.JPG (Downloaded 133 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sat Feb 5th, 2011 08:55 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Bees2
Member


Joined: Sun Jan 16th, 2011
Location: Witbank, South Africa
Posts: 11
Equipment: 2x Ocuma Carp Interceptor Gravite, Diawa spining reel
Best Catch: 26 Kg Barbel
Favorite Fishing Spot: Sandveld
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Dis 'n lekker plan ek gaan beslis dit probeer so dra mens weer naby die water kan kom. +- hoeveel stokke sal een kan opvang of sal elke man maar een moet kry?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sat Feb 5th, 2011 09:21 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Jake1
Senior Member


Joined: Wed Jul 22nd, 2009
Location: Grappiesdal, South Africa
Posts: 552
Equipment: Shimano Stradic, Daiwa Saltist, Shimano curado, torium.exceller etc
Best Catch: Diamond ray 52 kg Tugela, Bass 4,1kg, Carp13.4kg, Barbel 15kg
Favorite Fishing Spot: Cape Vidal, Mapelane, Knysna lagoon, Olifants river.......
Boat: some
Club: No, please not
Status: 
Offline
Mana: 
'n Bietjie uit die boks gedink- slim.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sat Feb 5th, 2011 09:47 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Bees2 ons het nege stokke ge-cover met groot gemak en ons stokke was seker gesprei oor so totaal van 8 meter oor die oewer. Soos ek genoem het was die verste stok so 5 meter van die monitor af weg gewees en ons kon sy alarms ook baie duidelik hoor. Jy kan net die verder alarms se volume opstel en hulle sal dan ook gehoor kan word.

Dit is die ander voordeel van die tipe baby monitors. Hulle is vrot volop in die pawn shops en hulle word selde beskadig as hulle vir hul oorspronklike gebruik, gebruik word. Jy kry dus 'n goeie produk teen goeie prysse.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 04:57 am
  PM Quote Reply
5th Post
DocPhil
Senior Member


Joined: Sat Sep 4th, 2010
Location: Melbourne , Australia
Posts: 825
Equipment: Some gear
Best Catch: A good 'un
Favorite Fishing Spot: Anywhere wild
Boat: Waverunner Atom
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ha great idee ek gaan dit probeer met my baitrunners

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 05:33 am
  PM Quote Reply
6th Post
Kosie
Member


Joined: Wed Feb 24th, 2010
Location: Rep Van Transvaal, South Africa
Posts: 367
Equipment: Chub, Shimano, Daiwa
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Anywhere
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Skuim ek gebruik altyd sommer my two way radios, dit het ook die baby monitor op, wat lekker is van hulle is jy kan seker meer as n kilometer ver weg wees endie radios sal opvang, die ander lekker ding is hy het ook die sensitiweteit settings want as dit te sensitief is dan gaan hy sommer aan as die wind te hard waai en n ou wil nie elke 5 min wakker word deur die hele aand nie. Net as dit reen het n ou biekie n probleem!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 07:38 am
  PM Quote Reply
7th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
Net as dit reen het n ou biekie n probleem!
Ek het ook al aan daai probleempie gedink en dou kan ook seker nie te hot wees vir die outjies nie. Ek het gedink om 'n 2L coke bottel te sny sodat jy hom bo-oor die monitor kan sit en 'n cup hook in die prop in te draai en die monitor daaraan te hang en dan aan die onderkant waar die water of fog nie by die monitor sal kan uitkom nie sulke tipe 'garage deur flappe' (hoop julle verstaan wat ek bedoel) te sny. Daai monitors vang so goed op dat dit nie 'n probleem sal wees even binne die coke bottel nie.

Ek is seker daarvan as jy bietjie gaan sit sal jy vir daai monitors 'n lekker water digte 'case' kan maak wat nog mooi sal kan opvang. Ek sal ook bietjie gaan sit en dink en as ek met iets vorendag kom sal ek dit hier kom post. Daai monitors werk so lekker dat 'n ou nie so klein probleempie jou planne in die wiele kan laat ry nie.

Kosie seker nie al daai 2 rigting radio's het daai funksie in nie of hoe? Watse maak en model het jy en wat was sy prys want ek gaan ook vir my sulke radio's moet koop om te gebruik as ek my inflatble het. Waar het jy hulle gekoop? As dit daai R499 outjies is wat jy deesdae orals kry is dit dalk 'n beter oplossing as die baby monitors. Die baterye kan dalk net 'n probleem wees om te recharge langs die water. Hoe lank hou jou baterye?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 12:13 pm
  PM Quote Reply
8th Post
Kosie
Member


Joined: Wed Feb 24th, 2010
Location: Rep Van Transvaal, South Africa
Posts: 367
Equipment: Chub, Shimano, Daiwa
Best Catch: N/A
Favorite Fishing Spot: Anywhere
Boat: N/A
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Skuim ek het vir my die Zartek Pro Series gekry, kan nou nie mooi onthou hoeveel hulle was nie, was biekie lank terug, dink dit was R700 of so vir die twin pack. Dit hang maar af natuurlik hoe baie jy dit gebruik, ek dink ek het dit nog net eenkeer helemal pap gehad by die dam, maar nie oor n naweek nie, sien wat lekker is is dat sy baby monitor die heel tyd af is, dit gaan net aan as daar n geraas is, as dit sin maak so hy gebruik omtrent niks krag nie. Nog n ding wat ek nou aan dink, party damme het verskriklik baie paddas wat verskriklik geraas maak dit kan dalk ook n probleem wees, want met al daai geraas sal die babymonitor heeltyd aan wees en die radio heeltyd sein deur stuur, dan sal daai battery glad nie lank hou nie,nie die hele aand eers nie sou ek se. So as dit n stil venue is werk hy lekker maar as daar baie geraas is die heeltyd dink ek daai gewone baby monitor sal dalk beter werk. Ek het hulle by outdoorwarehouse gekoop, ek is nie seker watse modelle die baby monitor funksie het nie hoor. Kyk die baby montior is nou nie die radios se main function nie so ek sal dit nou defenetief nie net daar voor koop nie, maar soos jy wat nou n inflatable gebruik ens is dit n goeie kopie.

Nog voor ek dit gehad het het ek een aand my lyne diep uit gevat da by koppies dam, daar was baie mense en ligte op die kant en ek het diep gegaan en die wind het kwaai gewaai, toe ry ek natuurlik na die verkeerde ligte toe terug na ek my lyne gedrop het! dit was nie eers my buurman gewees nie dit was sy buurman! hehe dis toe dat ek besluit het om radios en koplampies te kry sodat vrou lief my net kan waarsku dat ek nou skeef ry!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 07:13 pm
  PM Quote Reply
9th Post
Bees2
Member


Joined: Sun Jan 16th, 2011
Location: Witbank, South Africa
Posts: 11
Equipment: 2x Ocuma Carp Interceptor Gravite, Diawa spining reel
Best Catch: 26 Kg Barbel
Favorite Fishing Spot: Sandveld
Boat: None
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Net 'n paar dinge wat my pla oor die two way...

Ja die laai van die baterye en meeste van hulle het 'n auto off "ek wil nie die groote verloor op dit nie, dan hoop ek hulle kan swem ok vir daai prys! Hulle gaan nie so lekker staan op die stand nie, ja hul gaan op 'n langer afstand kan optel maar ek dink elke opsie het hul pros en cons.

 

Skuim ek sal so biekie dink aan 'n plan met die reen maar ek dink amper jy is al 95% daar met jou plan

Groete

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Feb 6th, 2011 07:19 pm
  PM Quote Reply
10th Post
Simen
Administrator


Joined: Wed Jun 13th, 2007
Location: Swakopmund, Namibia
Posts: 7326
Equipment: shimano/daiwa reels - blue marlin/ shimano/Waft rods
Best Catch: 120kg bronze whaler 27 kg cob 17kg kingfish, 13kg ...
Favorite Fishing Spot: Namibie--Winston,Mile 98, Arrarat, Blare.
Boat: none
Club: Henties Baai
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Weet nie presies hoe groot hulle is nie maar maak soos ons partykeer maak met 'n radio as ons in die reen werk, trek net 'n kondoom oor dit, waterdig ek se jou.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Feb 7th, 2011 10:27 am
  PM Quote Reply
11th Post
Skuimkop
Sealiner


Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Equipment: 9.3 ft Jade Axe Catfish, PENN 500, 12 ft Vengeance, ...
Best Catch: 25,4 kg baber / 11.73 kg Karp
Favorite Fishing Spot: Gariep Dam, Oranje rivier, Die Hoek, Bloemhof & Rondevlei
Boat: Intex Mariner, 54 lbs Jarvis Walker.
Club: Geen.
Status: 
Offline
Mana: 
waterdig ek se jou.Ek sou so hoop ja. hahaha

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 11:26 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Baby monitors as remote alarms Top