fresh barbel baits

deisel

Sealiner
hey folks im getting most fresh barbel baits, please pm me for prices and so on, it may not be instant as i must go get em, hence they are as fresh as possible,

 

;)
 

Skuimkop

Sealiner
Teen die tyd wat dit hier by my gaan aankom is dit nie meer so 'fresh' nie. hahaha

Watse vars baber baits is dit wat jy kan kry? Day old chicks en daai tipe goed of praat jy hier van iets anders? Sorry ek vra nou maar ek is nou baie curious. lol
 
Top