| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > News > SEALINE - Competitions > SEALINE MONTHLY PHOTO COMP |
Moderated by: Emperor | Page: 1 2 ![]() ![]() |
|
SEALINE MONTHLY PHOTO COMP | Rating: ![]() |
Author | Post |
---|
Posted: Mon Jan 10th, 2011 03:37 pm |
|
1st Post |
Simen Administrator ![]()
![]() |
Rules:
Also 2 entries per member allowed this month!!
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 11th, 2011 09:16 am |
|
2nd Post |
ebs Sealiner ![]()
![]() |
let me start this one off, with firefly getting a kraaines with a mag reel.... Attachment: IMG_2821.JPG (Downloaded 730 times) Last edited on Tue Jan 11th, 2011 09:17 am by ebs |
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 11th, 2011 07:30 pm |
|
3rd Post |
Mev. Spyker Senior Member ![]()
![]() |
Corné buying a piece of desert. Attachment: IMG_8629 (Small).JPG (Downloaded 701 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 11th, 2011 07:33 pm |
|
4th Post |
Mev. Spyker Senior Member ![]()
![]() |
Johnny buying a piece of beach Attachment: IMG_8715 (Small).JPG (Downloaded 699 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 11th, 2011 08:01 pm |
|
5th Post |
Shark Ammo Senior Member ![]()
![]() |
Look between the legs Attachment: IMG_8373 (Small).JPG (Downloaded 697 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jan 12th, 2011 09:09 pm |
|
6th Post |
Fanie Sealiner ![]()
![]() |
funny moments captured during the festive season Sal dit nooit waag nie. Die forum sal dit nooit vergeet nie. Kamera het in die see gevoeter. Ek het hom gewas en weer gewas en weer gewas, die ding is soos 'n sif gemaak en hoop nou vir 'n klein wonderwerkie. Hy bak tans droog in die oondjie. Tannie Spyker, hoe neem jy daai foto's so mooi op die regte oomblik... ? Bly om te sien julle ouens is nog in die omgewing, hoe was die visvang ?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jan 17th, 2011 08:20 pm |
|
7th Post |
Mev. Spyker Senior Member ![]()
![]() |
Fanie wrote: funny moments captured during the festive season Hi Fanie lekker om van jou te hoor, ek hoop julle het 'n wonderlike 2011, alles wat mooi is en vragte vis. En hoop om julle hier in henties te sien. Ag Fanie my kamara hang 24hours om my nek ek is vreeslike lief vir foto's neem daar gaan seker nie 2dae verby wat ek nie foto's neem niel. Ek het op die bakkie se bak gesit en soos die manne afgegly het maar net geneem daar is nog 'n paar goeies sal hul dalk op Spyker se naam opsit. ons het nog 'n baie goeie een maar is bang ons kry moeilikheid as ons hom laai maar dit is baie snaaks. Waar Spyker en Carlos weer aanjaag. Ek pm jou later
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 18th, 2011 01:23 pm |
|
8th Post |
Fanie Sealiner ![]()
![]() |
Die Spyker en Carlos een moet jy beslis oplaai ! Wat se moeilikheid kan daar tog nou kom, dis mos nie SO explisiet nie.... of is dit :-O
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 18th, 2011 06:11 pm |
|
9th Post |
Mev. Spyker Senior Member ![]()
![]() |
Fanie wrote: Die Spyker en Carlos een moet jy beslis oplaai ! Wat se moeilikheid kan daar tog nou kom, dis mos nie SO explisiet nie.... of is dit :-O sal eers toestemming kry
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jan 19th, 2011 02:09 pm |
|
10th Post |
Sarah de Jager Sealiner ![]()
![]() |
Ons seun het vir die heel eerste keer hierdie Des visgevang en wou om die dood nie aan die vis vat nie, maar ons MOES 'n foto neem. Toe maak ons 'n plan.. Attachment: Myl 108 146 (Small).jpg (Downloaded 546 times)
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jan 19th, 2011 03:07 pm |
|
11th Post |
adam5016 Sealiner ![]()
![]() |
haha. classic
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jan 19th, 2011 03:34 pm |
|
12th Post |
Fanie Sealiner ![]()
![]() |
As ek sulke water sien wil ek sommer soos 'n sleg hond hier wegloop... Ek begin dink ek het afwykings :-(
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jan 20th, 2011 07:26 am |
|
13th Post |
Hannibal Member
![]() |
Die Seksie Kat wat ek afgeneem het! (is ook in underwater gallery gepos) Het die mooi katjie op die Noordkus raakgeloop (onderwater) en ek glo julle manne sal haar geniet! Attachment: PIC_0039.JPG (Downloaded 530 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jan 20th, 2011 09:40 am |
|
14th Post |
Sarah de Jager Sealiner ![]()
![]() |
Sy het darem 'n paar pragtige laaannng bene aan haar..
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jan 20th, 2011 01:50 pm |
|
15th Post |
kaspaas Sealiner ![]()
![]() |
Sarah de Jager wrote: Sy het darem 'n paar pragtige laaannng bene aan haar.. Net bietjie heavy op die grimmering na my smaak....
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Fri Jan 21st, 2011 06:34 am |
|
16th Post |
Fanie Sealiner ![]()
![]() |
LOL. Hannibal wys vir ons hoe lyk goeie aas ! Mooi foto.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jan 24th, 2011 06:58 am |
|
17th Post |
Mouldz Sealiner ![]()
![]() |
RAISIN,"Ultimate in modern tackle box security,never leave home without it" Attachment: Trace 001.jpg (Downloaded 438 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jan 24th, 2011 07:22 pm |
|
18th Post |
roland Sealine Team ![]()
![]() |
i think the tan says it all . (all i heard the whole hols was :"u stay by the sea and you are so white" obvias lol Attachment: P1020263.jpg (Downloaded 411 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jan 24th, 2011 08:33 pm |
|
19th Post |
Tombosis Member ![]()
![]() |
Zambezi boys trip What happen's on tour, stays on tour! He he. Attachment: DSC00141.JPG (Downloaded 405 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jan 25th, 2011 04:46 pm |
|
20th Post |
Fanie Sealiner ![]()
![]() |
Die laaities wil braai maar daar's nie blits nie... Attachment: BraaiA.jpg (Downloaded 382 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 12:50 am | Page: 1 2 ![]() ![]() |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > News > SEALINE - Competitions > SEALINE MONTHLY PHOTO COMP | Top |
![]() |