Cape Town guys - Barbel in Doordekraal dam????

Maximus2

New member
Surrounding dams with overflows running into Doordekraal all got barbel, eg Magic Forrest top+bottom dams. Technically there should then be barbel in DK???? Maybe nobody wants to try cause of LOTS!!!!!!of snags in DK????? Technically the quarry @Tyger Waterfront as well as quarry lower down next to golf driving range should also have barbel, although fishing here not permitted.

Hope the Cape Town barbel club guys or others can assist here? Again, maybe guys don't wanna try DK due to LOTS of snags?????
 

Skuimkop

Sealiner
Soos ek dit het is daar baber in. Ek gaan begin volgende jaar Doordkraal begin target en sal verseker ook 'n baber lyn uitsit so hou maar dop hier op die forum.
 

Maximus2

New member
Howzit en hoop jy het sukses by DK vir 2011!!!!!. Hoop jy klim eers met boot en GPS en check eers DK behoorlik uit want dit is 'n mynveld vol snags, so kry solank 80lbs braid en opblaas boot reg vir jou bartbel outing ......lol
 

Skuimkop

Sealiner
Nee die het ek opgetel maar ek het darem al dié info hier onder bymekaar gemaak.

Groen=bass, Rooi=karp, Blou=blue gill
 

Attachments

  • Doorde kraal..jpg
    Doorde kraal..jpg
    63.4 KB · Views: 134

Maximus2

New member
En waar is die barbel se kleur????LOL Het net gehoor van barbel daar maar van niemand wat al vir hulle probeer het nie. Was vandag daar saam met vriend vir karp maar paar keer afgebreek deur snags.........funny plek met baie verassings.....
 

Marthin

Sealiner
Ek ken die dam se strukture so bietjie...

Daar is baie snags afhangend van waar jy sit... daar is ook plekke waar jy mooi karp kan kry 5 - 10m van die kant af!

Daar is beslis baber in die dam, het hulle al gesien. Nog nooit daar probeer nie, maar altyd vir bass gegooi met n karp stokkie in die water. Ek dink daar kan beslis 20kg plus karpe in die dam wees, het al n 17kg gesien geweeg.

Daar is beslis plekke met makliker en groter babers in my opinie, hillcrest het n paar baie groot babers vir weskaap.
 

Skuimkop

Sealiner
As daar so baie strukture is kan 'n ou dit dalk oorweeg om jou Roepstok eerder nader te trek vir die snorre. Mmmmm ::S

Marthin waar is die Hillcrest waarvan jy praat?
 

Maximus2

New member
Hillcrest? Het gehoor dit is toe oor ouens snags slotte afknip en fish dan pad vat vroeg volg oggend voor plaas mense daar opdaag. Het nog net gehoor van die babers daar maar nog nooit probeer nie.

Doordekraal beslis nie op my lys vir baber hengel nie want jy moet regtig die REGTE gear het want 'n groot babaer gaan/kan jou seermaak hier. Hoe de duiwel gaan jy 'n grote hierin weghou vanaf snags?
 

Maximus2

New member
Skuimkop......as ek reg onthou is jy van die Southern Suburbs en sal net verdwaal as mens jou probeer verduidelik waar Hilcrest is......."grappie" Bel my op 0828719957 en ek sal vir jou aanwysings gee hoe om by Hillcrest uit te kom
 

Skuimkop

Sealiner
Jy joke maar ek sal heelwaarskynlik verdwaal. hahaha.

Het jou nommer gevat en sal jou bel as ek my GPS by my het, dankie vir die offer.
 

Marthin

Sealiner
dis in die hoekie as jy die agterpad tussen durbanville en blouberg ry. Verby bloemendal.

Hillcrest het self probleme van sy eie. Dis n ou quarry, en die klippe op die bodem is soos minora blades. het pakgekry op my varswater gear, maar toe is die see stok en speedmaster mos in die boot. Selfs toe het ek een uitgekry en een keer pakgekry. Basskoppe het die ding gedoen. maar as jy op die bodem vang het jy probleme. ek het die aas so 1m onder n 500ml coke bottle laat dryf!
 

DJP

Sealiner
Daar is definintief Baber in DK. Die eerste kaart is een wat ek redelike tyd trug gemaak het. Ek het al baie in die dam gefloat tube en vroeg oggende voor die wind op kom sien mens die babers lug sluk. Ek het egter nog nooit iemand een sien vang nie. Ek het al in beide quarie damme en Majic forest (Protea vallei) damme babers gevang. Daar is massiewe babers in die quarie ek het al lelik op my dinges daar gekry met die goed maar het egter redelik lanklaas daar gaan hengel.
 

Skuimkop

Sealiner
Van watse ander quarie praat jy DJP?

Ek het gisteraand met een van my vriende gepraat en ons het besluit ons gaan voluit vroeg volgende jaar die babers in al hierdie damme/quaries target om te sien wat ons kry en die onduidelikheid oor watse size babers nou eintlik in die damme is uit die weg te ruim, so julle kan maar dop hou hier volgende jaar want ek sal hier kom report soos ons aangaan.
 
Top