A few reasons why i'd like to fish the Kruger....

DWB

Sealiner
Hope those are reason enough, i will still one day sneak a calling rod in there.....

Ek voel nou sommer naer......

My sussie het dit so 4 jaar terug afgeneem....
 

The Owner

Senior Member
Ek het hulle ook al so gesien maak, jy gooi net 'n klippie in die water dan kom die snorre! My pa het lank terug daar gevang en toe het hulle huge bloukurpers en makriel gevang(hulle het 'n dooie makriel van so 40cm opgetel::S). Deon ek en jy sal maar 'n plan moet maak, ons kan beurte maak om die parkrangers se aandag af te trek terwyl die ander een hengel.:lol:1
 

basslover

Senior Member
Ek het al in die kruger gehengel, maar ek was 8 jaar oud en ons het nie 'n clue gehad wat ons doen nie, my pa was vriende met die skool hoof van laerskool skukuza en sy vrou was 'n manager of iets van die rangers, so ons het by plekker in gegaan waar nie baie mense kon heen gaan nie, jammerte ek het nie meer daai contacts nie anders het ek iets vir ons gereel... :(
 

DWB

Sealiner
The Owner wrote:
Ek het hulle ook al so gesien maak, jy gooi net 'n klippie in die water dan kom die snorre! My pa het lank terug daar gevang en toe het hulle huge bloukurpers en makriel gevang(hulle het 'n dooie makriel van so 40cm opgetel::S). Deon ek en jy sal maar 'n plan moet maak, ons kan beurte maak om die parkrangers se aandag af te trek terwyl die ander een hengel.:lol:1
Deal!!!!!
 

J

Senior Member
I have been on Roodeplaat when its exactly like that, you dont cast, you drift around and choose the widest set of whiskers to drop into and then hold on tight, every fish is a double up with two people on the boat.
That time of the year is almost here again.
 

HennieB

Sealiner
My pa was gister by Roodeplaat, hy se daar is weer 'n ......... klomp babers. Gaan hulle more bietjie try met kuikens.
 
Top