Bloem Hof

PEETO

Senior Member
Gelee onder die Bloemhof dam se damwal.

Koste per persoon is R 80 per dag en R 60 per kind onder twaalf, kampeer geriewe as ook bestaande Karavane, en skoon ablusie geriewe.

Die bestaande Karavane is mooi opgepas en skoon aan die binnekant elke bestaande karavaan het 9.5m hengel water en eie braai en tafel. Baie bome en skoon oewer.

Pad Aanwysings- Draai links by Bleomhof spar en ry reguit tot by hekke.
 

PEETO

Senior Member
JA. korrek ons grootste baber vir die tyd wat ons daar gestaan het was 15.940Kg, grooste Karp 6.650Kg, Geelvis 2Kg (baie skaars net een het uitgekom), Moddervis 2.200Kg.
 

Exavier

Senior Member
Peeto, die geheim van die hoek is groot aas. Die krappe wat jy voor vang tussen die klippe werk ook goed. Jy vat dan jou lyn in en drop hom nat oor die middel. Fish on!!!!
 

PEETO

Senior Member
Hier is 'n paar fotos van die vangste by Die Hoek.
 

Attachments

  • Oom Andre Baber.jpg
    Oom Andre Baber.jpg
    46.2 KB · Views: 381

PEETO

Senior Member
The caravane's are old but a well looked after interior made for a good rest at night after a long days fishing.
 

Attachments

  • Stand No 2.3.4 ens.jpg
    Stand No 2.3.4 ens.jpg
    66.1 KB · Views: 379
Top