SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Trophy, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Skerp...baie skerp!!!!  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Thu Aug 26th, 2010 08:04 am
  PM Quote Reply
1st Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 

 
Oom Koos van die Oos Transvaal besit sy plasie nou al vir donkiejare. 

Skuins agter die Bloekombome het hy destyds vir sy kinders die plaasdam in 'n swemplek omskep en goed ingerig,

met piekniektafels, braaigeriewe en vrugtebome. 

Een aand, so skemer se kant, besluit Oom Koos, in sy eensaamheid, om bietjie daar by die dam te gaan sit en pyprook.


Hy neem toe ook 'n emmer saam om 'n paar van die vrugte terug te neem huis toe. 

Soos wat hy aangestap kom, hoor hy vrolike stemme gesels en giggel. Hy val plat agter 'n bos en loer deur die takke om te sien wat aangaan.


Tot sy swak hart beleef hy 'n groep kaal meisies wat in die dam swem.

Hy staan toe op en stap nader om die meisies te laat weet hulle betree eintlik 'n ander man se eiendom.

Toe hulle hom sien, sak hulle almal laer af, sodat die water die nodige toemaak. 

Een van die meisies skreeu benoud op die oom: 


"Ons klim nie uit voor oom nie weggaan nie!" 

"Nee, nee, bedaar niggie, ek is nie hier om te kyk hoe die spulletjie van julle kaal swem nie......"




Hy hou die emmer omhoog en sĂȘ:

"Ek is net gou hier om die krokodil kos te gee.................."


vvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevb


Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Aug 26th, 2010 08:13 am
  PM Quote Reply
2nd Post
Riaandl
Sealiner


Joined: Tue Apr 6th, 2010
Location: Patensie, South Africa
Posts: 2206
Equipment: Daiwa, Shimano, Purglas
Best Catch: 61kg Cow, 22.5kg Gulley, 13.5kg Bullray
Favorite Fishing Spot: Cape St Francis
Boat: nope
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
:hyst::hyst:

Nou dis hoe jy 'n plaasdam leegmaak

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Aug 26th, 2010 08:29 am
  PM Quote Reply
3rd Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Riaandl wrote: :hyst::hyst:

Nou dis hoe jy 'n plaasdam leegmaak

:shark:shark:shark:shark:hyst::hyst::hyst:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Aug 26th, 2010 08:45 am
  PM Quote Reply
4th Post
J_Bay
Sealiner


Joined: Thu Jan 22nd, 2009
Location: Durban, KZN, South Africa, South Africa
Posts: 2368
Equipment: Saltist 50,Exage 1468, Blue Marlin G3 2-4oz,Grandwave 40
Best Catch: 6KG Spotted Grunter, 3.2KG Bronze Bream/Bluefish
Favorite Fishing Spot: Where the fishes are at!!!!
Boat: None
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
'n Boer maak 'n plan!!!

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 12:22 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Non-Angling Discussion Area > Lounge > Skerp...baie skerp!!!! Top