Baber Aas

Brakkanjan

Senior Member
Nou dat die ouens se dis amper tyd vir die babers om weer lekker te begin voer wil ek graag vra of iemand dalk kan verduidelik hoe om 'n heel graskarpie of muddie te rig.

 

Indien jy pics het van so rig wat gepost kan word, nog beter.

 

Watse grote hoeke? Gebruik jy steeds 'n sinker aangesien die aas so swaar gaan wees.

 

Dankie !!::S
 

Skuimkop

Sealiner
Ek sien niemand wil jou antwoord nie. hehehe. Ek gebruik Mustad 6/0 - 8/0 hoeke afhangend van die vissie se grootte. Ek gebruik twee hoeke. Die vaste een hak ek net onder die ruggraat deur die vissie se lyf sodat die hoek uitsteek aan die anderkant net so voor waar die rugvin begin. Die tweede ('n gly hoek) hak ek op dieselfde manier maar net agter waar die rugvin eindig. Baie ouens maak die tweede hoek ook 'n vaste hoek maar op my manier kan jy dit maklik verstel van vissie na vissie. Jy moet egter 'n 'knoop' aan die stert maak anders vou dit die vissie dubbeld tesun die twee hoeke wat onnatuurlik lyk. Dis moeilik om die 'knoop' om die stert te verduidelik in woorde maar die skets (sien hieronder) behoort dit goed te kan verduidelik. Die 'knoop' trek vas aan mekaar maar sodra die spanning 'geskiet' word kan die 'knoop' baie maklik van die vissie afgehaal word.

Jy kan die vissie ook al altwee kante fillet en die fillets net so omdraai dat die vleis gedeelte na buite wys en dan kan jy 'n lang floating foam insit in die lengte saam met die ruggraat en met spookgare vasdraai (foating foam en fillets saam). Moet die metode net nie gebruik waar daar stroom is nie want jou floating bait gaan dus stroom afgespoel word tensy jy verkies om 'n sinker te gebruik wat dit in plek sal kan hou.

Ek gebruik nie sinkers met sulke heel baits nie om dit so natuurlik as moontlik in die water te laat lyk.

Hoop dit help.
 

Attachments

  • Dead bait knoop.JPG
    Dead bait knoop.JPG
    30.2 KB · Views: 122

michael grey

New member
ek het al gehoor van ouens wat 1 hoek in die kiewe sit dat hy uitglpi en die ander hoek deur die reug vin sit(hulle werk hom tussen deur elke graad tot by die laaste 1)mar dit was wanneer hulle live bait gebruik het wat nou onwettig is
 

Enigma

Moderator
Rig it like the throwbaits in the bait section

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=32143&forum_id=59

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=11496&forum_id=59

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=30694&forum_id=59&page=2

Replace the steel with a 0.60-0.80 clear nylon or Fluorocarbon

I also like to hook a whole fish to a circle and I do this through the nostrils and then you can still cast it.

With a really big bait I like to rig it just as I do with my yellowtail when rigging them for shark fishing, holding hook through the nose and bottom hook between the pelvic fins of the fish.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=31867&forum_id=76

Tips for casting a big bait is to have a rod and leader to match the bait you're casting.

For better casting performance then clip the sinker and hook together

The bigger the bait the smaller the weight but you have to have some sort of weight to anchor the bait in place.

If the whole bait is to big to cast then trim it down and set it up like a slide bait and use it in 2 or 3 sections.
 
Top