HELP!

The Owner

Senior Member
Goeie vangs bassist, veral di mucho baber k dink hy so oor 18kg, k gan oor 2 weke, het jy enige tips vir my?
 

bassist11

New member
Hi fanie

Sal verseker volgende keer probeer om een op artlure te kry.
Sal my beste doen om n draai te maak, dit sal nice wees om te leer hoe die pro's n baber on kunstaas vang.

Dit was baie nice om jou by seminaar te ontmoet Owner.
 

Fanie

Sealiner
Ek was ongelukkig nie by die seminaar nie, maar jy is baie welkom. Dis vir my baie lekkerder om die vis met kunsaas te vang, 'n heel ander sensasie.
 
Top