Julle Ouens...

adam5016

Sealiner
Fanie wrote:
Kan hom onthou, ook geleer toe ek klein was WRTL
Nie geweet jy was ook eens 'klein' nie :-D Dit voel so lank terug.

My ma het een keer vir my 'n verjaarsdag kaartjie gegee. Die bewoording was -

Onthou jy nog hoe jy daarna uitgesien het om jou persente oop te maak en die koekies en koeldrank ?

Dis natuurlik voor jy van xxxxxxxxxxxxxxxx geweet het...
 

Fluffy

Senior Member
Wat de xxxxxxxxxxxxx  gaan op die thread aan???????

Wat hier aangaan is dat sekere van julle tender vir 'n geelkaart

ADMIN "S"
 

adam5016

Sealiner
A fisherman caught 30 fish during a 5-day tournament. Each day he caught three more fish than the day before. How many fish did the fisherman catch on the first day?
 

reynard

Senior Member
Vir een of ander rede raak dit altyd betroke :fbash:fbash

En oor een of ander rede kom ek te hoor daarvan en dan wil ek oor een of ander rede geelkaarte uitdeel.
 

Riaandl

Sealiner
Fanie wrote:
Kan hom onthou, ook geleer toe ek klein was WRTL
Nie geweet jy was ook eens 'klein' nie :-D Dit voel so lank terug.

My ma het een keer vir my 'n verjaarsdag kaartjie gegee. Die bewoording was -

Onthou jy nog hoe jy daarna uitgesien het om jou persente oop te maak en die koekies en koeldrank ?

Dis natuurlik voor jy van seks en drank geweet het...

:hyst::hyst::hyst::hyst:
 

Daisy

Sealiner
Simen wrote:
3 smouse - elk met R10-00 in sy sak gaan na 'n boer om kool te koop.

Hulle betaal die boer elkeen R10-00 en laai die kool en ry.

Die boer het dus nou R30-00

Net na hulle ry besluit die boer hy het hulle te veel gevra vir die kool.

Hy roep sy landboukundige (Jonas) en se hy moet die smouse se kleingeld vir hulle vat.

Hy haal toe R5-00 uit sy sak en gee dit vir Jonas om onder die 3 smouse te verdeel.

Nou Jonas, hy es banja slem en sien R5-00 gedeel deur 3 is ' groot wiskundige probleem. Maar hy is 'n man met insig en besluit om R2-00 in sy sak te druk, en die R3-00 wat oorbly gelyk tussen die 3 smouse teverdeel.

Hy maak toe so en gee elke smous R1-00.

DUS--elke smous het nou slegs R9-00 vir sy kool betaal. (R10-00 -R1-00 =R9-00)

NOU--- R9-00 x 3 smouse = R27-00

Jonas het R2-00 in sy sak

R27-00 + R2-00 == R29-00

Nou waar is die ander rand?????
R30 min R5 kleingeld = R25 kleigeld dws Jonas se R2 afgetrek van R27=R25...kan nie + nie,moet -....LOL
 

Riaandl

Sealiner
adam5016 wrote:
A fisherman caught 30 fish during a 5-day tournament. Each day he caught three more fish than the day before. How many fish did the fisherman catch on the first day?

x+(x+3)+(x+6)+(x+9)+ (x+12) = 30
4x+30=30
4x=30-30
4x=0
x=0

Daarom het hy geen visse op die 1ste dag gevang nie.

Fanie jy is reg
 

Riaandl

Sealiner
I am the owner of a pet store. If I put in one canary per cage, I have one bird too many. If I put in two canaries per cage, I have one cage too many. How many cages and canaries do I have?
 
Top