Die Beer se eerste Karp.

Brakkanjan

Senior Member
Vir al die Pappa's

 

Ek dreig nou al lank om die foto te plaas, maar bly vergeet. My seuntjie se eerste karpie gevang op Caramel X Floaties as ek reg kan onthou. Was met 'n lucky packet stokkie en my klein Shimano Alivio katrol met 7 lbs lyn.

 

Net voor die winter by die Vaalrivier agter die Barrage bietjie gekamp. Glo hy gaan nog meer en groter visse as sy pa vang ;)

 

 
 

Attachments

  • untitled.bmp
    1.1 MB · Views: 202

Brakkanjan

Senior Member
Hehehe , sy ma is so 1.43 m lank, maar kan kwaai wees (Joke).

Hy wil net "Buite" so ek probeer dat hy die buitelewe van kleins af geniet ;)
 
Top