***Galjoen Fishing Clinic***

DJP

Sealiner
Sailfish wrote:
DJP wrote:
Nou ja dan maak ons so! Daar sal galjoen ook wees, so dalk net so paar witmossels of bietjie rooiaas saamvat. ***Galjoen*** kom jy saam?^^..
Julle gaan jul tyd mors. Die water is vars van die afgelope tyd se reenwater wat daar orals ingevoer word deur die stormwater aflope. Was gister daar en die varswater loop nog orals van die pype se afvoer uitlate. Julle besluit oor daai een. :raine

Ish dankie Hein, dis waarvoor ek bang was. Daar gaan ook nie more genoeg wind wees om die vuil water weg te druk voor saterdag nie. Maar plan "B" beraam!
 
Jip dis wat ek ook gedink het, gaan mission maak defnetief, maar nie Strand nie! Gaan maar die vis target met die tipe water wat voor my lê....belman, galjoen of galjoen of galjoen of galjoen of galjoen.....lol

:spite:spite:spite:spite:spite
 
Marthin

Sealiner
waar ek gaan is dit gelukkig soutmossel wereld...

en soe bietjie rooiaas virrie wis of die onwis...

Dis nou AS die regering my af gee...
 
DJP

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
DJP wrote:
Ek hou meer van plan "B"!!!

Dan sal ons maar vanmiddag moet gaan aas maak...prawn!
as jy De Kelders toe gaan vergeet van die prawne bra....bloedwurm!!!!
Al wat ek by Die Kelders vang is harders so ons sal maar moet sien LOL, moenie wory nie ek sal my vyf bloedwurmpies en 250ml maanskyn he!
 
Marthin

Sealiner
Ja gaan archer en lupo join.. het netnou sy nuwe katrol vir hom gegee, hy lyk soos n treknet trekker met n net vol steenbras... smile dat jy net tanne sien...

Maar soos ek se AS die regering my af gee.
 
Marthin wrote:

...sal vir jou....^^..^^..^^..^^..lol
 
Marthin wrote:
Ja gaan archer en lupo join.. het netnou sy nuwe katrol vir hom gegee, hy lyk soos n treknet trekker met n net vol steenbras... smile dat jy net tanne sien...

Maar soos ek se AS die regering my af gee.
die regering het vir my gesê ek mak net 2 keer 'n maand visvang....die eerste keer vir 3weke en die 2de keer vir 'n week......::S::S::S::S::S
 
DJP

Sealiner
Lol...julle manne gaan een van die dae af chop, julle kla nou oor die regering wag vir Saterdae kinders na sport toe neem, sondag skool uitsatppies, sport na skool, koor, drama al daai leker goed...:kaykak
 
Sailfish

:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst: Ja hulle gaan nog spyt wees oor daai. Gelukkig is ek daar deur en nou maak ek soos ek smaak wanneer en waar ek wil.:wfishDink ek gaan gou netnou vir n Karpie of twee kyk hier in die Helderberg dammetjie.:fishn
 
DJP wrote:
Lol...julle manne gaan een van die dae af chop, julle kla nou oor die regering wag vir Saterdae kinders na sport toe neem, sondag skool uitsatppies, sport na skool, koor, drama al daai leker goed...:kaykak
dink net daaraan....jou beurt kom ook, dan is ek al daar deur.....lol
 
Top