Ek het na die seewater manne se forum gekyk en wonder of ons nie dalk amper dieselfde formaat as hulle kan begin soos hieronder nie.
Ek dink dit sal ons wat nog baie het om te leer, help, veral as ons illustrasies het sodat jy fisies kan sien hoe lyk die onderstaande. Daar is miskien nog een of twee meer sub forums wat dalk bygevoeg kan word???
Sub Forums:
Knots
Rigs
Specimen Equipment
Natural Bait Preparation
Natural Bait Presentations
Artificial Bait Presentations