TCP

Naruto

Sealiner
Amper al die winkels in vereeniging verkoop dit nou. Iemand kry vandag vir my n bottel. Dink ek gaan sommer nog ene kry.
 
*TVDM*

New member
Ek weet van n vol botteltjie wat erens in een van my ouma se kaste staan...hiehie dink sy het al daarvan vergeet. ook nog die oorspronklike botteltjie:dban:
 
AMG1

Senior Member
Ag man moet nie baklei nie. Ek weet waar ons baie kan kry. Een van my friende gaan volgende week Botswana toe en daar is dit nog opi rakke
 
Naruto

Sealiner
AMG1, gaan jy nou na die social toe kom? Dan kan jy saambring e verkoop. Kan jou petrolgeld gou gou opmaak.
 
AMG1

Senior Member
Naruto wrote:
AMG1, gaan jy nou na die social toe kom? Dan kan jy saambring e verkoop. Kan jou petrolgeld gou gou opmaak.
Naruto. Ek dink sterk daar aan. Ek wil graag af kom maar ek sal eers verlof moet insit. Sal teen die einde van die dag n antw he. Ek sal nie die TCP kan saambring nie my chom kom eers in Junie terug.
 
Naruto

Sealiner
AMG1 wrote:

Ag! dit suck!
 
Top