:fishnHi Almal,
Ek en 'n vriend het 'n plaasdam gevind waar ons toestemming gekry het om te hengel.
Sover was dit 'n groot teleurstelling.
Die Katvisse wemel in die donker vuil water maar wil nie byt nie.
Hulle swem dat die snorre uitsteek en geen een kyk eers na die aas nie.
Is hulle besig om te "Spawn"
Ons het hoenderlewer gebruik, ek het toe Pilchards probeer en later waterkrieke.
Dit kan mos nie so moeilik wees nie.
Kuns aas wou ook nie help nie.
HELP ASB.