More Andre
Hierdie was 'n paar jaar terug, so ek is nie seker of hulle nog verkoop nie, maar Solly's Angler's Corner (Mias) in Randburg het altyd gehad. Hier is hulle nommer en addres as jy wil uitvind. (011) 793-3321
Cnr Hans Strydom & Maria Str. Fontainbleau
Hoop dit help.