SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  ...  128  129  130  131  132  133  134  135  136  137  138  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
GARDEN ROUTE  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Mon Feb 6th, 2017 12:19 pm
  PM Quote Reply
2641st Post
Geronimoo
Member


Joined: Tue Apr 3rd, 2012
Location: Randburg, South Africa
Posts: 139
Equipment: Shimano Tiagra 30's & 50's
Best Catch: Sailfish 35kg & Wahoo 20kg
Favorite Fishing Spot: Zavora & Sodwana
Boat: 19ft Mallards Swift Mono
Club: PDSA
Status: 
Offline
Mana: 
Na gelang van Sparrebos se Equipment vertel ek graag die grappie.

N Juffrou vertel die kinders dat diere nie kan hakkel nie.

Een dogtertjie steek haar handjie op en se sy het n katjie gehad wat ge hakkel het.

Die Juffrou weet sy moet versigtig om nie die entoesiasme te blus nie en vra , O hoe so?

Die dogtertjie se sy en haar katjie was buite in die Tuin toe spring die bure se Boerboel oor die draad.

Sy se die katjie het gese Ff FF maar voor hy kon se ..ok toe vreet die boerboel hom op !

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Feb 6th, 2017 12:41 pm
  PM Quote Reply
2642nd Post
robyosh
Sealiner


Joined: Mon Aug 24th, 2009
Location: Wilderness, South Africa
Posts: 2377
Equipment: Exage 11 FT ,Fathom , 14 FT Assasin, TRINI 30, ...
Best Catch: Exage 11 FT ,Fathom , 14 FT Assasin, TRINI 30, ...19 KG COB MOSSEL BAY, 4,8 KG SHAD, 10 kg ...
Favorite Fishing Spot: Exage 11 FT ,Fathom , 14 FT Assasin, TRINI 30, ...19 KG COB MOSSEL BAY, 4,8 KG SHAD, 10 kg ...Wilderness, Gouritz , Ballots Bay , Sedgefield , Herolds Bay, ...
Boat: 16ft Supa Dolphin 2x 40 Yami`s
Club: MBYBC - RASSPL
Status: 
Offline
Mana: 
Ha ha lekker man

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Feb 6th, 2017 02:38 pm
  PM Quote Reply
2643rd Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1407
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
""early bird"" is vandag 'n late bloomer, so ek post sommer sy vangs met 'n unieke besering.

'n Mens kan net wonder hoe dit gebeur het.

Attachment: IMG-20170205-WA0000.JPG (Downloaded 595 times)

Last edited on Mon Feb 6th, 2017 05:10 pm by Pieter Immelman

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Feb 6th, 2017 08:38 pm
  PM Quote Reply
2644th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3862
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
ek verkies foto wat nie die vis se stert wys nie...want mens sien die mooi dametjie....ek sou gese het ek het hom gevang as ek hom optel...;):hyst::hyst:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Feb 6th, 2017 09:13 pm
  PM Quote Reply
2645th Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 106
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Die roman het net agter sy kop seergekry, dit lyk nie soos n bytmerk nie maar eerder of n tou of dik lyn dit kon veroorsaak. Was wonderbaarlik hoe mooi dit herstel het, dis mos toe dat my hengelmaat Pieter wil hoor of ek hom darem terug gegooi het, nee wat hy moes Sparra se resep op sy blaaie kry, lekker geeet saam met mayo & koue wit wyn.;)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Feb 7th, 2017 12:03 am
  PM Quote Reply
2646th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3862
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
mooiste kant vis vir my...as vader my spaar die winter gaan kyk vir een...juis nou net ek en my hengelmaat ou seerower gepraat van romanne ...oupa romanne met geel tande...daai 2.5 na 3.5 kg klas...hy stamp stamp met fight...dan kom daai rooi kol uit diepte op na bo....ja nee dronk vis innie oond met nola of cross blackwell mayo...vannie beste....sy gunsteling kos krap...seekattoon..melkwit tjokka...strepie fillet....makriel....5 nul kendal hoekie::tight:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Feb 7th, 2017 12:03 am
  PM Quote Reply
2647th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3862
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
mooiste kant vis vir my...as vader my spaar die winter gaan kyk vir een...juis nou net ek en my hengelmaat ou seerower gepraat van romanne ...oupa romanne met geel tande...daai 2.5 na 3.5 kg klas...hy stamp stamp met fight...dan kom daai rooi kol uit diepte op na bo....ja nee dronk vis innie oond met nola of cross blackwell mayo...vannie beste....sy gunsteling kos krap...seekattoon..melkwit tjokka...strepie fillet....makriel....5 nul kendal hoekie::tight:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Feb 7th, 2017 07:30 pm
  PM Quote Reply
2648th Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 106
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Dankie vir die gaarmaak idee op vorige post, sal nie weer sommer op n ander manier eet nie, was darem te lekker. Het hom in diepwater naby Vleesbaai met daai einste spierwit chokka gevang.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Feb 14th, 2017 11:26 pm
  PM Quote Reply
2649th Post
superjakes
Member


Joined: Sun Jan 15th, 2017
Location: Centurion, South Africa
Posts: 5
Equipment: dropshot setup, penn reel
Best Catch: 180kg Bronzie (with Shawn Mey) ...
Favorite Fishing Spot: Garden Route
Boat: none
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek gaan oor 'n week af Glentana toe, kan die locals asseblief 'n paar lekker en veilige plekke aanbeveel? Watter riviermondings en watter strande? Ligte na medium gerei en dropshot. Baie dankie!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Feb 15th, 2017 06:16 pm
  PM Quote Reply
2650th Post
KARLR
Member


Joined: Wed Apr 13th, 2011
Location: George, South Africa
Posts: 296
Equipment: Seagrand 14, Kingfisher HMG full range + trini's and toriums.
Best Catch: Still trying my best.
Favorite Fishing Spot: Boggomsbaai, Wildernis, Cape Vidal
Boat: Flamingo 17ft Cabin Boat
Club: Undecided
Status: 
Offline
Mana: 
Superjakes,

Glentana tot by Kleinbrak heel veilig. Nog nie issues ondervind nie.

Paar mooi gate oopgespoel en lekker sandbanke vir dropshot ek lepelgooi. Cobbies en leervis nog in die omgewing.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Feb 15th, 2017 09:10 pm
  PM Quote Reply
2651st Post
ravingDIODE
Member


Joined: Fri Dec 27th, 2013
Location: CPT, South Africa
Posts: 165
Equipment: Shimano Trevela rods for spinning and trolling with Shimano reels ...
Best Catch: Small cob :/ Looking to change that
Favorite Fishing Spot: Dunno
Boat: Supercat 520 + 2x 60HP 4stroke Mercury motors
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
KARLR wrote:
Superjakes,

Glentana tot by Kleinbrak heel veilig. Nog nie issues ondervind nie.

Paar mooi gate oopgespoel en lekker sandbanke vir dropshot ek lepelgooi. Cobbies en leervis nog in die omgewing.


Ek ry einde van die maand op Sedgefield toe, en oorweeg om by kleinbrak rivier te stop oppad soentoe en so uur of twee bietjie te spin of met dropshot iets try kry.

Is die gate wat jy noem dalk naby? Sal ek 'n Kabeljou of grunter dalk kan kry daar naby die N2 as ek daar erens af trek of moet ek eerder af draai en 'n ander spot try? Sal lekker wees om iets daar te kan vang voor ek aanhou ry..

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Feb 16th, 2017 12:09 am
  PM Quote Reply
2652nd Post
Geronimoo
Member


Joined: Tue Apr 3rd, 2012
Location: Randburg, South Africa
Posts: 139
Equipment: Shimano Tiagra 30's & 50's
Best Catch: Sailfish 35kg & Wahoo 20kg
Favorite Fishing Spot: Zavora & Sodwana
Boat: 19ft Mallards Swift Mono
Club: PDSA
Status: 
Offline
Mana: 
Raving diode,

Ek sal jou eerder aanraai om te ry tot by jou bestemming en dan ordentlik te beplan voor jy n lyn gaan nat maak. Ek se nie jy moet nie net stop en visvang nie maar daar is so baie veranderlikes soos weer, getye ens dat dit dalk beter is om te gaan hengel as jy genoeg tyd het en jou hengel plek goed deur gekyk het.

Net my opinie maar sterkte en stywe lyne !

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Feb 16th, 2017 12:38 am
  PM Quote Reply
2653rd Post
ravingDIODE
Member


Joined: Fri Dec 27th, 2013
Location: CPT, South Africa
Posts: 165
Equipment: Shimano Trevela rods for spinning and trolling with Shimano reels ...
Best Catch: Small cob :/ Looking to change that
Favorite Fishing Spot: Dunno
Boat: Supercat 520 + 2x 60HP 4stroke Mercury motors
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
Geronimoo wrote:
Raving diode,

Ek sal jou eerder aanraai om te ry tot by jou bestemming en dan ordentlik te beplan voor jy n lyn gaan nat maak. Ek se nie jy moet nie net stop en visvang nie maar daar is so baie veranderlikes soos weer, getye ens dat dit dalk beter is om te gaan hengel as jy genoeg tyd het en jou hengel plek goed deur gekyk het.

Net my opinie maar sterkte en stywe lyne !


Dankie Geronimoo, ja man ek sukkel nog om al daardie dinge te verstaan. Ek kry min tyd vir sout water hengel, so ek het 'n week verlof en gaan vir die week alleen Sedgefield toe aan die einde van die maand om net te ontspan en vis te vang. So ek sal daar seker maar heel dag lanks die water wees as die weer dit toelaat, en dalk Knysna toe ook gaan en 'n lyn daar nat maak of dalk in die aand gaan aas gooi.

My hele trippie is bedoel om my eerste Grunter te vang en te proe, so dis my mission vir daardie week :cool:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 11:34 am
  PM Quote Reply
2654th Post
Dan-man
Member


Joined: Fri Oct 19th, 2012
Location: Paarl, South Africa
Posts: 49
Equipment: Berkley Taipan, Shimano Exage 8ft, Stradict 5000,Daiwa Excellar 9ft, KingFisher ...
Best Catch: 14.5kg Garrick
Favorite Fishing Spot: Buffelsbaai
Boat: No boat, just Stealth BFS 2010 kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Jis ravingDIODE!

Hoe het dit daar gegaan in die lifelike Sedgefield? Kon jy darem jou eerste Grunter manage?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 11:34 am
  PM Quote Reply
2655th Post
Dan-man
Member


Joined: Fri Oct 19th, 2012
Location: Paarl, South Africa
Posts: 49
Equipment: Berkley Taipan, Shimano Exage 8ft, Stradict 5000,Daiwa Excellar 9ft, KingFisher ...
Best Catch: 14.5kg Garrick
Favorite Fishing Spot: Buffelsbaai
Boat: No boat, just Stealth BFS 2010 kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Jis ravingDIODE!

Hoe het dit daar gegaan in die lifelike Sedgefield? Kon jy darem jou eerste Grunter manage?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 11:40 am
  PM Quote Reply
2656th Post
ravingDIODE
Member


Joined: Fri Dec 27th, 2013
Location: CPT, South Africa
Posts: 165
Equipment: Shimano Trevela rods for spinning and trolling with Shimano reels ...
Best Catch: Small cob :/ Looking to change that
Favorite Fishing Spot: Dunno
Boat: Supercat 520 + 2x 60HP 4stroke Mercury motors
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
Dan-man wrote:
Jis ravingDIODE!

Hoe het dit daar gegaan in die lifelike Sedgefield? Kon jy darem jou eerste Grunter manage?


Neeeeee vrek dit was maar teleurstellend gewees. Was dol besig en nog nie eers terugvoering gegee nie.

Ek het in Knysna niks gekry die een dag nie, en paar keer in Sedgefield probeer, maar was moeg, so het nie dag in en dag uit lanks die water gesit nie.

Ek wou op my Rapala vang. So ek was toe af na die mond (Wat nog lekker toe is). Daar het die locals klein Grunters uitgehaal op aas en ek het tussen hulle in en toe om die mond probeer vang.

Ek het net een strike gehad. My hart het amper gaan staan. Maar na so paar sekondes het die grunter toe los gekom. Ek kon hulle in die vlak water sien swem, maar meeste van hulle was klein gewees.

Ek sal definitief weer wil terug gaan en weer probeer.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 12:04 pm
  PM Quote Reply
2657th Post
Geronimoo
Member


Joined: Tue Apr 3rd, 2012
Location: Randburg, South Africa
Posts: 139
Equipment: Shimano Tiagra 30's & 50's
Best Catch: Sailfish 35kg & Wahoo 20kg
Favorite Fishing Spot: Zavora & Sodwana
Boat: 19ft Mallards Swift Mono
Club: PDSA
Status: 
Offline
Mana: 
Hi almal,

Mooi Leerie gekry Saterdag oggend op live mullet in Knysna lagoon inkomende gety, selle oggend het daar een uitgekom van so 12kg.

Attachment: IMG-20170311-WA0000.jpg (Downloaded 307 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 12:06 pm
  PM Quote Reply
2658th Post
ravingDIODE
Member


Joined: Fri Dec 27th, 2013
Location: CPT, South Africa
Posts: 165
Equipment: Shimano Trevela rods for spinning and trolling with Shimano reels ...
Best Catch: Small cob :/ Looking to change that
Favorite Fishing Spot: Dunno
Boat: Supercat 520 + 2x 60HP 4stroke Mercury motors
Club: Nope
Status: 
Offline
Mana: 
Dis 'n mooi een daai! Die vis het weg gekruip toe ek daar was :P

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 15th, 2017 12:29 pm
  PM Quote Reply
2659th Post
Geronimoo
Member


Joined: Tue Apr 3rd, 2012
Location: Randburg, South Africa
Posts: 139
Equipment: Shimano Tiagra 30's & 50's
Best Catch: Sailfish 35kg & Wahoo 20kg
Favorite Fishing Spot: Zavora & Sodwana
Boat: 19ft Mallards Swift Mono
Club: PDSA
Status: 
Offline
Mana: 
presies dieselfde plek waar jy daai anner een gehak het wat weg gekom het, dalk dieselfde vis !

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Mar 17th, 2017 12:27 pm
  PM Quote Reply
2660th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3862
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
raar vangs hoog op in rivier....moerse fight op klein stokkie.....amper soos seerower maandag toe ons rondgetow was...;)wel done.....duckbill

Attachment: IMG-20170317-WA0006.jpg (Downloaded 258 times)

Last edited on Fri Mar 17th, 2017 12:42 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 03:50 pm Page:  First Page Previous Page  ...  128  129  130  131  132  133  134  135  136  137  138  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Hotspots > GARDEN ROUTE Top