SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Non-Angling Discussion Area > Lounge > "Jock" Russels - one of the funniest e-mails I have ever recieved.......


 Moderated by: Trophy, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
"Jock" Russels - one of the funniest e-mails I have ever recieved.......  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Fri Oct 16th, 2009 04:33 am
  PM Quote Reply
1st Post
Ryan
Sealine Expert - Freshwater


Joined: Mon Jul 16th, 2007
Location: Thabazimbi , South Africa
Posts: 7448
Equipment: Anything that catches a fishn
Best Catch: Anything with fins
Favorite Fishing Spot: Hate "Bulldusters"
Boat: Ruffnek vx 70 Evinruder 200HO then all the bells and ...
Club: Pretoria Spinfishers
Status: 
Offline
Mana: 

Jammer oor die taal, plek-plek, maar julle hierdie is VREK snaaks julie


moet dit lees!!


I was sent this mail after complaining that our puppies have done it yet


again. My sons told me half an hour ago that all the wiring has been pulled


out from under the back of our bakkie and chewed up. The bakkie currently


has no back brake lights, indicators etc.


The e-mail below is a true story. So far, our Retrievers ( 9 months old )


seem tame in comparison. For those who can't read Afrikaans, get a


translator. It's worth it !


Hi,


Ek sweer ek het dit nou gehad met die honde... Ek gaan hulle nog een


kans


gee. Die ding is, ek weet rerig nie meer wat om to doen nie want dis elke


dag lets anders. En dit mask nie saak as ek goed hoog ophang of


wegsteek


nie, want Johnson kan at meer as 'n meter hoog spring. So daik as iemand


weet van mense met 'n plaas wat 2 jack russets soek, Iaat weet my. Ek wil


rerig nie die honde weg gee nie, maar ek raak nou moedeloos.


Die fotos aangeheg is 'n fkken R700 boksak wat hulle gister bygekom


het.


Behalwe die boksak, het hulle at die volgende goed ook at opgevreet


'n R450 Rugz honde mandjie wat die veearts my belowe het sal ten


minste 1 jaar hou (wel, by het dit net net verby die 3 weke merk


gemaak)


2 Kamp stoele. (Nie eers myne nie, maar mense wat by my gebraai


het).


20 m tuinslang is in 400 vyf cm stukkies gekou.


Hulle kom nie meer in die huis nie, maar ek dink die honde kan


teleport soos op Star Trek, want daar is nou at 3 handoeke, 20


2009/08/24


Page 2 of 3


onderbroeke, kombuis vadoeke, en 'n remote opgevreet.


2 Besems


1 Rubber hark..


3 Sakke charcoal (hulle skeur nie net die sak nie, hulle vreet


actually die charcoal. Dan moet mens 2 dae lank pik swart honde ***


optel) --- En vir die wat wonder, ek bere die charcoal binne in my


Weber onder sy deksel. Die hond spring op die weber, balanseer op een


of ander onverklaarlike manier homseif, stamp die deksel of en trek


die sak charcoal uit die weber en vreet dit op.


Al die sif draad, mess grid en enige ander ding wat ek opgesit het om


hulle uit die tuin te hou. En ja, hulle sluk actually stukke sif


draad in. Jy sien dit in hulle mis twee dae later.


Klein boompie wat by my agter deur gestaan het. Hulle het actually 'n


hele fokken boom opgevreet!


My potplant binne die huis is **** toe. Weereens, dis asof


Johnson vinnig in hardloop as die deur oop is en voor jy horn kan yang


of ****, byt hy alles, gryp 'n speaker draad en spring op al die


beddens en banke.


'n Grasperk --- Hulle myn vir steenkool of goud. Die rede


hoekom ek dit se, want hulle soek definitief nie vir krieke nie, want


geen normale kriek bly 20 m onder die grond nie. Dis gevaarlik om na


donker op my grasperk te loop, want jy mag dalk net in 'n skag in


******.


2 Honde bakke. Weereens, as dit nie vir die felt was dat ek


stukkies plastiek in hulle *** gesien het wat die selfde kleur as die


bakke is nie, sou ek gedog het my bure het die bakke gesteel, want


hulle was gone.


Johnson het nou die aand al die honde in die omtrek gaan byt.


Hy het uitgeglip, en van hek tot hek gehardloop, die hond aan sy neus


gegryp en aan horn geruk asof hy 'n kombers is. Voor ek by horn kom,


hardloop hy na die volgende hek. Die wetter is **** rats en my 100m


sprint spoed is ook nie te wonderlik nie. Ek moes horn eventually


tackle en het my vir 2 dae lank styf geval.


Nou die aand het hulle klein bietjie alcohol in gekry (Moet my


nie kom dreig met die SPCA of sulke goed nie, ek is klaar uitgevreet


en ek weet alcohol is baie sleg vir honde en ek sal dit nie weer doen


nie, maar ek was raad op en wou net kyk of dit nie help nie!!!) Wel,


dit het nie... Johnson het soos 'n bok begin spring en heeltyd op sy


kop geval. Hy het ook volspoed in die garage deur vas gehardloop. En


toe later... wel, kom ons stet dit so, Molly is nie meer 'n onskuldige


klein hondjie nie.


15. Die enigste goed wat nog splinternuut en sonder enige skade is, is


die chewing toys wat ek vir hulle gekoop het. Ek dink hier is 'n


consumer complaint, want die mense wat die chew toys maak het


OBVIOUSLY


geen fokken idĂȘe waarvan 'n Jack Russel hou nie. Dalk kan die honde


Page 3 of 3


gedagtes lees, en hulle vreet net die goed wat mens nog actually soek.


Danie het juis gister gesé hy is oortuig daarvan dat satan homself dalk


in Johnson manifesteer...


Dis waaraan ek nou kan dink, maar onthou, ek het die honde nou maar vir 4


maande, en apparently leef Jack Russels nogal lank. Dis 'n vonnis, ek


sweer! EN, moenie terug mail en se ek moet hulle bliksem nie, want ek doen


Ek het horn gister met 'n stuk van die tuinslang wat hy gevreet het gemoer,


hard, en al wat gebeur het is dat hy vir my begin blaf en onder 'n struik


gaan wegkruip. Vanoggend is die struik en die stuk tuinslang weg.


So ek het gedink ek sal hulle nog een kans gee of dalk twee, maar dit kan


nie so aangaan nie. So, hartseer en als, ek begin rerig dit oorweeg om


hulle dalk weg to gee. HuIle is nog bale jonk, Molly is 6 maande en Johnson


is 9 maande. Altwee is opreg en Johnson het papiere.


Thanx


Frans


 


2009/08/

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Oct 16th, 2009 06:24 am
  PM Quote Reply
2nd Post
Homie
Sealiner


Joined: Mon Jan 28th, 2008
Location:  
Posts: 7044
Equipment: .
Best Catch: .
Favorite Fishing Spot: .
Boat: .
Club: .
Status: 
Offline
Mana: 
In Engels asseblief Mnr zimbo !

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Oct 16th, 2009 06:30 am
  PM Quote Reply
3rd Post
Richard Ohagan
Senior Member


Joined: Tue Jul 31st, 2007
Location: Durban Northdene, South Africa
Posts: 468
Equipment: Poseidon, Assassin, Diawa SL 50 ,SL 30, SL 20 ...
Best Catch: Any fish is good
Favorite Fishing Spot: Anywhere there is salt water
Boat: No
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
I feel your pain, I also had a garden once. Every morning when i get up it looks like it had been snoeing the night before, but alas it is just the stuffing that used to be inside their rogs bed. The moles that used to push heaps of sand in the garden now have to live at a depth of more than 20 m otherwise they become pet food. my socks are getting less and less, if I take them off and push them into my shoes they only stay there for about 1 min and they are eaten. The charcoal also gets devoured with gusto, even if I put it on top of the table and on top of the chair standing on top  of the table. But when they look at you with those innocent faces as if to say "what did I do" you just have to forgive them, till next time.

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 11:03 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Non-Angling Discussion Area > Lounge > "Jock" Russels - one of the funniest e-mails I have ever recieved....... Top