Bitch and Moan

Monster

Senior Member
Hey Attie

Ek wil bietjie daai water van jou kom uit probeer. Hoe is die hengel daar. Johan se dis nogal awesome.

O, dankie vir jou goeie diens met my aan kope. Jou pryse is vrek goed en jy was die heeltyd bereid om al my vrae te beantwoord. Ek is erger as 'n vrou in 'n skoen winkel as ek hengel goed koop. Ek gaan jou verseker in die toekoms ondersteun.

Thanks dit was moerse nice.   
 
Mr Attie

New member
Monster wrote:

Hey Monster.

Die hengel is baie stadiger as gewoontlik maar die visse kom uit. Jy is meer as welkom om te kom kyk...

Jy kan enige tyd vra soveel vrae as wat jy het, ek is baie bly ek kon help... Jy moet net se as daar enige iets anders is waarmee ek kan help. Ek het jou invoice vir jou gemail.

Thanx.
 
Southpaw

New member
Hi guys,
is the topic still on booyah spinner baits or has this been hijacked?
Anyway, Ive been looking for them for a good couple months in cape town and havent found any.
Does anybody know where I could find them?
Got so desperate for a chartruse that I had to k@k and betaal for a terminator, look Im sure they are good but my budget and faith is firmly with booyah.
Any help would be great.
 
Mr Attie

New member
Southpaw wrote:

Hey Southpaw.

I can help you with Booyah spinnerbaits and buzzbaits, just send me a list of the things you need...

Thanx
Attie.
 
Mr Attie

New member
Dis reg my maat, stuur vir my n lys en die pryse en ek stuur vir jou my pryse, discount en al... Ek dink jy sal van die pryse hou.
 
Monster

Senior Member
Johan

aewt was daai liplees cranks wat jy die ander dag gegooi het?

Attie

Kry jy spro goed ook in?
 
Top