Rigs vir krans duiwe of tortel duiwe

Maximus2

New member
Het enigiemand dalk pics van watse rigs julle hiervoor gebruik en hoe die rig op die duif gehaak is? Gebruik altyd karp kop maar wil duiwe gebruik tot mens paar kleiner karpe kan vang vir aas. Wil elk geval duif op 1 stok mee hengel en ander stok met karp kop
Sal hoogs waardeer as julle pics kan opsit asb.
Dankie
 
Top