hallo almal Hoe groot moet my hoek wees as ek met platannas hengel?
B baber31 New member Sep 28, 2020 #1 hallo almal Hoe groot moet my hoek wees as ek met platannas hengel?
S Slukderm New member Sep 28, 2020 #2 Ek gebruik bietjie kleiner vir platties as vir live bait. Gewone J hoek of sirkel van 7/0 tot 10/0.