Damme rondom Mooi nooi

Ruds 1982

New member
Naand mense,

Ek het onlangs Mooi Nooi toe getrek. Wil weet of iemand dalk moonlik weet van lekker damme om dag trips te doen met kinders.

Verkieslik waar hulle iets kan vang. Behalwe harties. Ek is glad nie n fan van daai dam nie.

Ek is seker hier is mense van NW op die forum wat my kan se van sulke damme. Selfs om te kamp ook.

Dankie
 
Top