Gordonsbaai

die spook

Senior Member
Hallou almal

Wou nog altyd vra of hengel toegelaat word op die swemstrand by Gordonsbaai. Ek het nog nie enige hengelaars daar gewaar.

Indien mens wel daar mag hengel, watter spesies kan n ou daar verwag? En watse aas werk die beste? Kan mens op lepel iets kry?

Dankie en groete.

Spook
 

Bloks

Member
weet nie of hierdie tyd van die jaar die regte tyd vir lepel is nie. Ek het net van die ou hawe al gehengel in Gordonsbaai. Maar ek verstaan as jy n krewel vroeg oggend by die swem starnd gooi mag jy dalk n steenbras optel, maar ek kan nie verseker se nie. Lepels in die winter is vir sop :dban:
 

duckbill

Senior Member
I always thought the swimming beach is the one in the pic. Looks like a nice spot for elf, stumpies and kolstert.
 

Attachments

  • GBay.jpeg
    GBay.jpeg
    47.3 KB · Views: 800

BigBen

Sealiner
Almost got cut by braid swimming there last year.
Pulled out aprox 50+ mtr of greenish braid

So it would seem ppl are fishing there.
Never heard of any catches tho:?
 
Top