SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Psy, Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2   
New Topic Reply Printer Friendly
Tackle Store ~ SALE  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Thu May 2nd, 2019 12:15 pm
  PM Quote Reply
21st Post
Blikkiesvis
Sealiner


Joined: Mon Jan 16th, 2012
Location: Somerset West, South Africa
Posts: 1069
Equipment: Way too much to mention, mostly Shimano though...
Best Catch: 15kg Steenbras, 20kg Kob, 5kg Elf, 28kg Smooth hound, 23kg ...
Favorite Fishing Spot: Witsand, Struisbaai, Betty's & Westcoast
Boat: No Boat
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
PI van wanneer gooi jy Grinder???

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu May 2nd, 2019 06:16 pm
  PM Quote Reply
22nd Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1407
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Blikkiesvis wrote:
PI van wanneer gooi jy Grinder???

Blik:

Long time no see :)

Jy mag my beledig, maar jy mag my nie belaster nie

:fbash:fbash

Nee jong, ek staan nog en pieppie, nog nie myself oorgegee aan sit en pieppie nie :breakd::dban::breakd::dban::breakd::dban:

My jonger vriende het hulle nou al omtrent almal oorgegee aan die "sit en pieppie ding" :sf:::

Hulle gee hoog op hoeveel verder hulle gooi met die "grinder ding" en as ek invra kom ek agter dat dit ten beste ook maar so 120 - 130 meter is, wat baie verder is as waaraan hulle gewoond is. Dan besef ek maar eintlik hulle kon nie eintlik gooi nie.

"n Shimano Saragosa 10000 SW kos as jy gelukkig is R4500.00, en die regte stok ook net soveel, dus R9000.00

Dit is 'n toilet vol geld :~

Verder sal ek maar eendag self evalueer wat die werklikheid is oor afstand, want jy weet mos self, hoe groter die prys, hoe groter die leun :fbash:fbash:fbash

Maar kom ek sê jou so: 'n Mens raak nie jonger nie en as ek nie meer genoeg afstand kan kry om te kan gooi waar ek wil kom nie, en ek is gewaarborg dat 'n "grinder" dit vir my kan doen, dan sal ek dit oorweeg.

'n Nuwer golfstok gon dit nog nooit vir my doen nie, so ek sal verbaas wees as 'n grinder kan ???

Wat ek wel weet: Vir my wat 'n vakansiehengelaar is, kry ek beter afstande in die derde week van my vakansie, daarom moet ek net myself beter voorberei dat ek voor my vakansie verby is piek met vêr afstande, al beteken dit om die eerste paar dae ure in te sit om te gooi en die katrol in te stel.

Ten besluite: As ek teen 'n bekostigbare prys 'n "grinder" en gepaste stok kan bekom, sal ek dit oorweeg,.

14 Junie is nie meer te vêr nie, en die Steenbrasse is uitgehonger

::rm:fswim::rm:fswim:dban:::rm:fswim:dban:

Last edited on Thu May 2nd, 2019 06:20 pm by Pieter Immelman

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 03:12 am Page:  First Page Previous Page  1  2     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Buy,Sell,Swap,Donate Tackle (Classifieds) > Tackle Store ~ SALE Top