Kolhol

rbacht

Sealiner
So ek was gelukkig genoeg om n bietjie op n nuwe spot te hengel - nie te ver van Stormsrivier af nie. Dit was nie n visvang trip nie so die 8ft Vengance was gepak, gepaired met die Penn Sargus 3000 - spooled met 4.5kg lyn.

Swartmossel van klippe af gehaal op 2o hoek met ligte sinker flip ek sommer onder arm in die wat masse hier voor my.

Bump. Bump. ZZZZZZZ nog voor ek kan drag styf draai is alles af. F0k. Die drag was nog op 'papgooi' setting!

Nuwe terminal tackle aan, en ek gooi weer daar. Bump, vas! Die outjie sit en solid fight op die ligte setup. Ek land hom mooi soos die swel inkom op die ledge langs my. Die ou gaan rooster toe - dis die grootse en vetse das wat ek al gevang het. Volgense cast, bietjie gele en toe breek alles af. Next cast - nog n kollie vir die rooster. Ek staan en wonder waneer laas ek so lekker gevang het. Die laaste kollie wat ek gevang het was seker 5 jaar terug en daai een was release, die 2 manne is nie so lucky nie.

Ek sien n rooi krap in n poel en dink aan Sparra se kraker stories. Ek kyk na my setup en besef dis vir k@k soek..... Die krap is gevang en sommer slordig aan die 2o hoekie gesit. Ek kan na daai dun lyn en dink - die kite gaan nie vlieg nie!

Ek gooi weer in en dit was seker nie 30 sekondes nie toe begin daar iets loop wat hom nie aan n toe drag stuer nie. Ek draai nog harder vas, stokkie buig en buig en bang - snap in 2. Die punt skiet in die water in, die lyn is ook af met die slag. Ek staan verdwaas terug en wil begin skel, toe lag ek ek maar. Ek het mos dam geweet ek is under gunned vir die fight.

In kort - ek moet n nuwe Shimano Vengance 8ft aanskaf. Daai kolsterte was minder as 30 minute later geeet - net sout en peper oor die kole. Daar is dam nie n beter smaak as so n vars vis nie.
 

Attachments

  • kol1.JPG
    kol1.JPG
    65.3 KB · Views: 649

SPARRABOS

Sealiner
My oorle pa eenkeer gese dis goed koldasse word nie 10 kg nie...lol...sal sukkel om een te Vang...pond vir pond beste vegter..koldas...swartstert..dassie...kolhol...dassie...n vegter duisend...smaaklike eetvis...op daai swaar dae wat sukkel gaan vir vis troos Hy altyd((goodp_
 

ian bergh

Member
Mooi man, well done!! Ja, die Kolhol en sy neef die Perd is so lekker om te vang en eet. Totally underrated, daai lekker skuimwater agter in jou foto lyk great!
 

duckbill

Senior Member
Mooi kolholle daai. Toe ek my eerste ordentlike stok en katrol gekry het het ek vir lang tyd net kolholle aan die lyn gekry. So af en toe n ondermaat gallie (wat natuurlik nie gehou was). Maar later het gebraaide kolhol soos hout saagsels begin proe. Hys eintlik n lekker bak-vis.
 

hrogers

Senior Member
Dit is wat lekker is!!  jou eie vangs op die kole
Geluk man !  Jy gaan beslis daai vreugde van daai vis proe
 

SPARRABOS

Sealiner
Vroeer die jaar op n elftrip staan en aasvissies Vang...tel hul my op...lekker geveg;)
 

Attachments

  • IMG-20180619-WA0082.jpg
    IMG-20180619-WA0082.jpg
    43.2 KB · Views: 396

soupcan

New member
Yip, pound for pound Dassies kick hard! Whenever I hook a +1kg Dass, I'm convinced that it's a proper galjoen until I see it. Always surprised by the power they put out.

This last weekend in that massive storm surge I was determined to get out - so I packed a bag of white mussels and 3/0 traces and did some long distance casting to get away from the huge swells. Landed 2 dassies and 1 went home for starters! Great eating BUT you have to bleed them by cutting the gills and then I find they taste very good in the butter pan once floured and seasoned. If you don't bleed immediately they taste terrible - much like unbled galjoen. Get rid of the iodine in the blood and you have a really nice tasting fish.
 
Sea delivered me dassies too this week..neither me nor the neighbor complained though :) Caught five kept two..2 released were proper goens..caught at my usual gallie spot but the sea was on its ear!
 
Depends on what they have been eating..I notice the ones from my local spot are tastier than the spot I caught the last ones..Also bleeding them and ike jime makes a difference with all. A chef mate once told of them being the best of our fishes for a ceviche and he would take a jar of ceviche mixture with him fishing and try catch one to fillet for lunch to have on the rocks while fishing..But give me a shad anyday..bled and ike jime of course too..sashimi that shad!
 
Top