bietjie raad

Chrismarie

New member
hi mense

eks einde junie tot 6 julie in hentiesbaai vir bietjie visvang,enige raad wat jul kan gee en wat ek dalk waar kan verwag.
 

mongie

Senior Member
Gaan sien vir Spyker Kruger by Spyker se gat, of Leon Krautz en hy het n tackle winkel op die dorp.
 
Top