Witbank dam LTB

Hello manne, ek was bevoorreg om laas woensdag n dag trip witbank dam tehengel saam my pa en seun.
Wou jare lank net karp en baber teiken maar soos die ouens sê dis n moeilike dam om tehengel. Hy is mos meer bekend vir sy baars. Ek het n mooi slop gekry en geanker op 7m.
Hier by 12 uur noeg nie n byt nie. Aas kom netso skoon uit, so biedjie gewonder of ek visloos gaan wees.
Was net voor een toe eerste stok hardloop met klein babertjie. Net hom terug in die water gesit hardloop karpstok. Op n staduim gedink die karp gaan op die kant iut swem.
Foto geneem en daar gaan die baberstok. Lekker gebox met die baber wat soos n paling gelyk het met sy lente en maar skraal lyf.
Nie n byt veder nie, maar lekker dag op die water. Gaan verseker meer die dam besoek.
 

Attachments

  • 20180404_125313.jpg
    20180404_125313.jpg
    48.3 KB · Views: 125

rogero

Member
As jy weer Witbank Dam toe kom, laat weet, dalk is ek af dan kan ons saam gaan hengel. Paar van Witbank Dam se karpies.
 

Attachments

  • 424.jpg
    424.jpg
    51.7 KB · Views: 121
Verseker rogero, ek het baie lank bass gehengel daar en mooi vis gesien as ons rond beweeg met die boot.
Ek gaan hom n bietjie beter moet leer ken soos spots en aas. Vergeet om tenoem ek het Die Karp op banana mielies en babers op plattie gevang.
 

Gone.fishing4

New member
Nice Nice man Jy Moet bietjie die Drift method try daar werk baie leke op Vaal Dam vir die Babers eks sekker dit sal werk op Witbank dam
 
Top