My broer Vang bietjie in wallis vis paasnaweek

SPARRABOS

Sealiner
Hy kon ongelukkig nie baie fotos vat..... .gietende reen.....snor baard en als vries vas..........vertel my Hy het drie brown trout gevang op swart cats whiskers en sy 4 gewig en sinklyn........ook vier rainbows tussen 5 en 7 pond op sy drie gewig en shipman's buzzer en apps bloodworm.....kon nie foon inspan in reen vir fotos maar hiers darm n paar van ou jopie Adam.......ja jys MOS wind en reen gewoond as jy galjoen Vang..........dis daar net bietjie erger:lol:1:lol:1:clow
 

SPARRABOS

Sealiner
Sien my arme ma verkluim.....daai bitter bier in pub by n warm kaggel vuur......baard laat my dink aan jopie adam
 

Attachments

  • IMG-20180330-WA0001.jpg
    IMG-20180330-WA0001.jpg
    38.9 KB · Views: 184
Top