SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2  3  4  5  6  7  8  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
Interceptor 186 facelift  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Wed Apr 11th, 2018 02:29 pm
  PM Quote Reply
41st Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Net so bly dis nie ek wat weer hierdeur hoef te gaan nie! Ek het my Acecraft self gedoen maar het my 'n jaar gevat, maar nooit ooit weer nie! Definisie van self "een persoon" na werk sonder hulp.

So terloops, soos Willem Wikel Spies noem, dis 'n lelike plaat, maar goeie kwaliteit staal! Dit gaan egter nie die stres, in my opinie, verlig van die transom nie, siende dit nogsteeds met vier gate vas is, soos jou motor gaan hang, sal dieselfde stres faktor het.
Die hele idee van 'n backplate is om die motor so bietjie verder van die transom te kry om cavity te verminder, daarom die ren jaers outmounts gebruik!

As jy die transom wil ondersteun, moet 'n buigstug gevorm word bo oor die transom vir die hele wydte, dit is las verspreiding. Hugo, ek kritiseer nie, die werk lyk baie goed, dog maar net ek noem dit
Rian

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 11th, 2018 10:20 pm
  PM Quote Reply
42nd Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Rian thanks man, ek vat dit glad nie sleg op nie.

Die topic is oop vir enige iemand wat a input het so asb go ahead.

Die boot is nie regtig gemaak vir a 200 nie alhoewel ek van die original bouers die go ahead gekry het dat a 200 die max is vir die boot.

Soos genoem die hele idee agter die plaat was wat ek vertel was wat die ouens in AUS doen met hulle bote, ek het dit op heelwat bote gesien in die states ook.

Dit gan nie die wereld verander nie maar dit versprei wel die load tot op a punt.

Ek het nie voorbeelde van dit nie maar ek het gesien hoe as jy met die size motor gaan en net washers gebruik veral aan die binne kant eventually in die fiber glass in eet dis ook hoekom daar twee backing plates aan die binnekant vas gaan waar die nuts vas kom.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 12th, 2018 10:26 am
  PM Quote Reply
43rd Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
OK nou maak dit meer sin, nie geweet van die backing plates aan die binne kan nie.
Rian

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 12th, 2018 04:10 pm
  PM Quote Reply
44th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Rian, sorry man ek moes meer spesifiek gewees het. :)

Die boot het net een plaat gehaad toe ons die groter engine opgesit het en dit was vir die booste twee bolts aan die binnekant, dink hulle het nie a plaat ingesit vir die onderste twee bolts nie want hulle kon/wou nie een soek nie.

Toe ek gesien het hoe die bolts begin insink het aan die binnekant waar daar geen backing plate was nie, na die hele vrot transom tragedy, het ons besluit om met backing plates en washers te gaan binne en buite bo en onder.

Ons moes natuurlik die plate laat maak en laat boor want dis serious staal.

Ek het a pic hieronder gepost van wat mense meestal gebruik maar ons wou met a groter surface gaan.

Die is die plaat wat jy kan koop pre drilled, en hy is baie pricey, maar soos genoem sy surface area is nie van die beste nie.



Die is die een wat ons opgehaad het, hy sal weer terug gaan vir die boonste gate en dan nog een vir die onderste gate.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 12th, 2018 04:25 pm
  PM Quote Reply
45th Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Ja, nou begin jy reg dink of sê wat ek wou gehoor het! My 175 v6 Merc, nie ligter as jou motor nie was vas met washers, maar my transom was goed en nie die probleme gehad nie! Dankie tog! Alhoewel ek my Acecraft se transom moes oor doen vir die twee 70hp evenrudes! Het nie rekord gehou van die 5l kanne resince en lap nie, maar hy was baie honger. Seker R5000 gekos vir die material sonder my tyd op arbeid!

Hysal nou vir altyd hou, moenie mal raak en die boot verkoop nadat jy alles so mooi regmaak nie, dan is dit geld letterlik in die water gooi! Jy het nie so iets genoem nie, maar sê maar net!
Rian

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 12th, 2018 08:56 pm
  PM Quote Reply
46th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Rian haha!

Ek het a paar opsies in gedagte gehaad voor die rebuild, enigste nuwe boot wat ek na wou kyk was die flamingo 180 wat ek dink great sou gewees het maar hy offer nie wat die boot doen nie en die 216 is te groot vir my liking, probleem ook was dat die mould verkoop word so hulle word nie meer gemaak nie so daai idee was pretty much scrapped vir obvious redes.

Tweede, daar was 2 excaliber 185's te koop wat in baie goeie toestand was, pretty much dieselfde as my boot minus al die hout wat vrot was, ek wou ook nie regtig daai pad gaan nie want ek het geweet as ek net my transom en vloer oor doen sal my boot lyk soos daai excalibers so hoekom so baie vir a ander boot gaan betaal want nie een van hulle was cheap nie.

Ek weet daar is a paar 186 moulds wat rond float en daar is a ou in PE wat een gemaak het maar dit is nie dieselfde as die tradisionele 186 nie, vloer was heavy opgelig, cabin se layout was anders binne so dit het ook nie my liking gekry nie alhoewel die boot goed geprys was.

Ek wens a ou kon die 186 bote nuut gaan koop maar ja jy kan nie, daar is nog a ou in PE wat die superskipper bou in 16ft en nou in 18ft, boot is baie nice, ek het in sy fabriek gaan kyk, huge baie spasie op daai boot meer weer, nie my thing nie.

So laaste was om die boot van my oor te doen en dan met die boot dood te gaan, dis ook die rede hoekom ek so mal gaan en alles nou doen wat ek wil sodat ek nie weer aan die boot wil raak nie en hy sal nie for sale wees nie!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 12th, 2018 09:09 pm
  PM Quote Reply
47th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DAY 15

Ok so still getting the floor prepped, more dust then anything else!

So although the prep is not done, good progress made for the time allowed.

There is still quite a bit of old resin present on the deck, thats all getting cleaned out, together with that all that blue crap needs to come off as well.






Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 16th, 2018 07:38 pm
  PM Quote Reply
48th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DAY 16

Was a slow weekend with work and family related happenings.

As mentioned, whole week this week is dedicated to the boat as Timmy is off the whole week, optimistic goal is to have the floor and the deck done by the end of this week.

So more floor prepping, floor is now complete and prepped, the blue stuff on the side is a different story, still trying to figure out what they used because this stuff is not coming off easy. Timmy went and got the roughest sanding grid he could find yet it's still very time and energy consuming so it is delaying progress at the moment and of course it has to be removed before the floor goes in.

The switch panel manufacturing is finally complete and I will collect it later this month.






Shots of the prepped floor:







The panel came out real good, I think it's going to look much better in real life and when it's fitted, even better with those back lights, I also added examples below of the switch text back-lit as well as the pinstripe which I requested.

Backside of the panel:



Sides and front of the panel:






Examples of what it will look like:




Last edited on Mon Apr 16th, 2018 07:42 pm by fstf roller

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 16th, 2018 08:56 pm
  PM Quote Reply
49th Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Die boot begin nou form kry! As jy genoeg op die blou geskuur het, dink iemand het die fiber gekleur?, so sal nooit skoon kom nie, so julle gaan die hul net verswak, my opinie al weer.Jou finale afwerking gaan jou kleur bepaal, welke G-coat of K2? dit sal jou keusse wees, alles het sy voor en nadele natuurlik.
Ek lief jou speelgoed wat jy gekoop het!! Maar moet dit net nie op daardie beton vasmaak voor jy dit nie ook oorgedoen het nie! hehe!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 16th, 2018 09:16 pm
  PM Quote Reply
50th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ja, sover is een van die groot 5 jobs klaar naamlik die transom, so die vloer, spray, trailer en finishing is oor, begin stadig maar seker daar uitkom ja.

Die probleem is nie die blou kleur nie, dis die tiepe grid wat hulle ingesit het wat hy sukkel om af te kry om dit plat en smooth te maak, ons gaan met 2K gaan.

Ek dink die panel gaan awesome lyk, ek kry al my idees van die offshore cruisers af wat in die USA is, alles word wel oorgedoen voor enige iets gefit of gefinish word, dis ook hoekom ek die finishing noem as een van die groot jobs want daar is baie om te finish om dit te kry soos ons wil he dit moet lyk.

Last edited on Mon Apr 16th, 2018 09:17 pm by fstf roller

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 16th, 2018 10:41 pm
  PM Quote Reply
51st Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Hugo, bel my eerder asb, jy versterk die boot aan die een kant en verswak aan die ander. Dis woven cloth! baie sterk maar lyk sleg! Daar is opsie om dit te fix sonder om die struktuur integtityd te benadeel nie! Hoop nie julle het al te veel geskuut nie, ander sal jy weer moet lap!!
Rian
0836792330

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 16th, 2018 11:48 pm
  PM Quote Reply
52nd Post
willem wikkel spies
Moderator


Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 3611
Equipment: ekt geleer net die beste werk.............................
Best Catch: eish waar begin ek?
Favorite Fishing Spot: noord van die tugela is goed genoeg
Boat: Kosi cat 16; 2x 60 mercs
Club: nooooit nie
Status: 
Offline
Mana: 
gaan julle strand werk ook met die boot doen?
want dan sou dit goed gewees het om sy keel gedeelte te versterk het.

daai is a juk spul!!!!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Apr 17th, 2018 08:38 am
  PM Quote Reply
53rd Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
rianc wrote:
Hugo, bel my eerder asb, jy versterk die boot aan die een kant en verswak aan die ander. Dis woven cloth! baie sterk maar lyk sleg! Daar is opsie om dit te fix sonder om die struktuur integtityd te benadeel nie! Hoop nie julle het al te veel geskuut nie, ander sal jy weer moet lap!!
Rian
0836792330


Thanks maar dis nie woven cloth nie, daai is die top coat wat hulle oor gepaint het toe hulle aan die boot gewerk het, dit was nie deel van die manufacturing nie.

Die sanding op die hull was die ou resin wat afgeskuur was, daar was nog niks sanding op die hull of die kante enigsins gedoen nie.

willem wikkel spies wrote:
gaan julle strand werk ook met die boot doen?
want dan sou dit goed gewees het om sy keel gedeelte te versterk het.

daai is a juk spul!!!!


Boot word net op riviere gebruik.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Apr 17th, 2018 08:27 pm
  PM Quote Reply
54th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DAY 17

Started with removal of more of the blue painted grid as well as the 2 small stringers that were also rotten to shreds. After that the 2 channels were cleaned up of whatever residue was left to get the first 2 stringers measured up as well as the wooden support under the cabin step.






Stringer and step support template:







The dust has settled once again haha!


Last edited on Tue Apr 17th, 2018 08:29 pm by fstf roller

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 18th, 2018 05:46 pm
  PM Quote Reply
55th Post
rianc
Member
 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 481
Equipment: Shimano LTB gear
Best Catch: All
Favorite Fishing Spot: Not found yet
Boat: AceCraft twin 70hp evinrudes and Stingray duck with 90 Yammie
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Hoop jy betaal vir Tommie goed!? Dis nie lekker werk nie! Miskien het ek al gevra, gaan jy die cabin se vloer ook lig? Jy sal moet hoor.
Groete
Rian
PS water wat daar ingaan kom nooit weer uit nie, mits hy nie a drainage pipe of buldge in het nie, selfs dan is dit 'n lekker teelplek vir muskiete, ek het altyd in gram meer doom op my boot gehad as fire extingwhisher (spelling!)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 19th, 2018 08:12 am
  PM Quote Reply
56th Post
JagterNW1976
Member


Joined: Tue Mar 27th, 2018
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 10
Equipment: Shimano, Daiwa
Best Catch: Barbel, 12.5Kg
Favorite Fishing Spot: Bloemhof
Boat: 17Ft Tobago, 135HP Mercury
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
More Oom Hugo. Wat gebruik jy om die hout te seel ?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 19th, 2018 06:55 pm
  PM Quote Reply
57th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
JagterNW1976 wrote:
More Oom Hugo. Wat gebruik jy om die hout te seel ?

Hey man, gebruik resin en dan fiberglass met nog resin oor dit

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 19th, 2018 10:40 pm
  PM Quote Reply
58th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DAY 18 (1 month since the start)

The 2 smaller stringer received there first bit of matting to stick them down and seal them off, the other stringer are followed straight after.





Lots of planning went in to most of the day as I did mention before Timmy is a very avid planner.

Tank was placed in its new resting place for measurements and the fit is good, enough that it wont move but still some room for expansion.

On the first picture Timmy drew an outline along the side walls for where the floor well end up, its about 10mm higher then what the previous floor level was at to compensate for the tank fitment.

NOT IN THE PICTURE but the stringers have all been stuck on with resin to the hull and tomorrow its ready for fiber.








Last edited on Thu Apr 19th, 2018 10:45 pm by fstf roller

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Apr 20th, 2018 12:11 pm
  PM Quote Reply
59th Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 254
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Great Post, Maar lankal nie meer net n "facelift" nie LOL.((goodp_
As ek kan inchip, maak seker dat jy weer toegang tot daai ingeboude tenk kan kry as jy later dit moet skoonmaak binne in. Myne is n riller om by uit te kom.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Apr 20th, 2018 01:43 pm
  PM Quote Reply
60th Post
fstf roller
Senior Member


Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 813
Equipment: 2 X Shimano nexave 6ft with Shimano Sienna 2500
Best Catch: A lot but nothing massive
Favorite Fishing Spot: Gamtoos pappie!!!
Boat: Interceptor 186 200 vmax, Intermax
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Krugel wrote:
Great Post, Maar lankal nie meer net n "facelift" nie LOL.((goodp_
As ek kan inchip, maak seker dat jy weer toegang tot daai ingeboude tenk kan kry as jy later dit moet skoonmaak binne in. Myne is n riller om by uit te kom.


Ek wou dit nie regtig a rebuild noem nie want ons rebuild nie regtig enige iets aan die buite kant van die hull of die cabin nie, dis meestal maar net upgrades hier en daar en dan die rebuild tot nou toe maar ek hoor wat jy se haha!

Oor die tank, ek het redelik research gedoen oor die tank en gekyk na wat die yanks doen, hulle bou daai tanks in en dis onmoontlik om die tank ooit the access agv die size van tanks wat hulle gebruik en hoe baie spasie dit vat, daai tanks van hulle sit onder a deck vir 20+ jaar sonder enige maintanance nodig behalwe om toegang te he tot die plumbing van die tank.

As hulle daai tanks uit haal volgens wat ek gesien het is daar minor corrosion aan die buite kant maar niks naastenby genoeg om te penetrate of om die fuel to contaminate of residue wat in die tank agterbly nie.

Ek het besluit om dieselfde roete te gaan, ek het die tank vir om en by 7 jaar nou al gebruik en daar was niks in daai tank toe hy leeg getap was nie, ons sal wel toegang he tot die tank en die plumbing maar op die oomblik is dit a redelikke groot task om die vloer te jeopardize vir toegang om die hele tank te kan uithaal wanneer ons wil.

Thanks vir die input though, enige comments is meer as welkom!

Last edited on Fri Apr 20th, 2018 01:45 pm by fstf roller

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 10:49 am Page:  First Page Previous Page  1  2  3  4  5  6  7  8  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Boating > Starboard > Interceptor 186 facelift Top