SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:    1  2  3  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
SWARTBAARS VERNIETIG ALLES  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Wed Jan 17th, 2018 03:35 pm
  PM Quote Reply
1st Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 144
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hierdie is maar net weereens 'n voorbeeld van hoe 'n Uitheemse indringer spesie soos Swartbaars al ons Inheemse vis vernietig.  HAAL DIE VERVLAKSTE SWARTBAARS UIT ONS WATERS UIT.  Ons Bloukurpers is alreeds onder hewige druk weens die verpeste Nylkurpers wat met dit uitbaster.  Ek wens Swartbaarshengelaars wil net besef watse skade hulle gunsteling teikenspesie aanrig en nogsteeds doen, maar nee hulle sal dit bly en bly ontken want wat gee hulle mos om.  Vang die vis en gaan eet hom by die huis.  Dan word so vis weer in die water losgelaat waar dit duisende klein Inheemse visspesies vernietig en soos op die foto ook, net nie kleintjies nie maar ook grotes.

:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?:?

Attachment: bass-eats-kurper 1.jpg (Downloaded 394 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Jan 19th, 2018 05:06 am
  PM Quote Reply
2nd Post
Malboer
Member


Joined: Mon Nov 18th, 2013
Location: Matola, Mozambique
Posts: 314
Equipment: Daiwa Sealine sl Reels, Shimano Beastmaster rods
Best Catch:  YFT 20KG Couta 20Kg GT 15KG
Favorite Fishing Spot:  Millibangalala
Boat: Stealth Pro fisha 575
Club: Malboer @ Wahoo.please
Status: 
Offline
Mana: 
Yep dis die waarheid. Snaakste van als is dat groot bloukurpers
net so goeie indien nie n beter sportvis is vir kunsaas hengelaars in n gesonde ekosisteem. Groete
Malboer

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Jan 19th, 2018 05:32 am
  PM Quote Reply
3rd Post
CharlesF
Senior Member


Joined: Wed Mar 13th, 2013
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 337
Equipment: Shimano / Daiwa / Assasin / Penn
Best Catch: Stil fishing
Favorite Fishing Spot: Gouritz / Kanon
Boat: Dinghy for estuaries
Club: 
Status: 
Online
Mana: 
Ek stem 100%

Veel meer satisfaksie om n inheemse spesie te vang soos ons bedreigde geelvis en kurpers.

Dieselfde vir karp. Daar is miljoene van die indringers in ons waters en sal nooit uitgeroei word nie maar steeds word hulle terug gesit.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Jan 19th, 2018 06:30 am
  PM Quote Reply
4th Post
Malboer
Member


Joined: Mon Nov 18th, 2013
Location: Matola, Mozambique
Posts: 314
Equipment: Daiwa Sealine sl Reels, Shimano Beastmaster rods
Best Catch:  YFT 20KG Couta 20Kg GT 15KG
Favorite Fishing Spot:  Millibangalala
Boat: Stealth Pro fisha 575
Club: Malboer @ Wahoo.please
Status: 
Offline
Mana: 
Ha ha ha going to get some of the buggers and pull as bait behind my kayak. Maybe a couta mistakes it for shad. Lol will create a quick remedy .

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Jan 19th, 2018 01:11 pm
  PM Quote Reply
5th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 144
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Swartbaars is tog 'n baie lekker eetvis, maar nee dit sal teruggegooi word.  Ek stem saam met Malboer en Charles F se opinies.  Ek sê nog altyd daar word hopeloos te veel klem gelê op uitheemse spesies soos baars en karp as al ons plaaslike vis en jy sien dit in elke liewe tydskrif.  Maar dit is weereens die selfsugtigheid van hengelaars wat veroorsaak dat ons al hierdie probleme het deurdat hulle die uitheemse vis teruggooi en nie aan die gevolge dink van hulle dade nie.

:shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock::shock:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Jan 30th, 2018 01:00 pm
  PM Quote Reply
6th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 144
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Nog 'n voorbeeld van 'n vernietigende baars en hoe dit al ons inheemse vis opvreet.  Ek het onlangs 'n foto gesien van 'n baars met 64 klein inheemse vissies in sy bek.  Baarshengelaars dit is a.g.v julle selfsugtigheid deurdat julle die vis teruggooi en nie uithaal nie dat ek as hengelaar nie die inheemse vis wat ek so graag wil vang kan vang nie.  Kyk bietjie na die groter prentjie en moenie net altyd aan julleself dink en die genot wat julle uit baarshengel kry nie.

:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X:X

Attachment: IMG-20180128-WA0004.jpg (Downloaded 257 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Jan 30th, 2018 01:57 pm
  PM Quote Reply
7th Post
VaalieBassman
Senior Member


Joined: Tue Mar 24th, 2009
Location: Krugersdorp, South Africa
Posts: 241
Equipment: Shimano 110H, Daiwa Saltist 50/Grandwave 50, Siglon line. Various Shimano...
Best Catch: My wife and daughters
Favorite Fishing Spot: Port ST Johns, Vaal River
Boat: Walk and see more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Dis nie die baars hengelaar se skuld as jy nie `n baars boot kan bekostig nie of dat jy hulle nie gevang kry nie. Baars hengel genereer baie baie meer geld vir die ekonomie as enige ander vorm van hengel!!

So ek sal aanhou hulle vang en terug gooi!

Miskien moet jy dit probeer dalk hou jy ook daarvan!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Jan 30th, 2018 03:39 pm
  PM Quote Reply
8th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 144
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Jy is heeltemal reg ek kan nie 'n baarsboot bekostig met 'n moerse enjin nie en weet jy wat dit pla my ook glad nie.  Ek is heel tevrede om van my klein bootjie af te vang met my 25 enjin.  Ek weet in elkeval nie wat 'n baarsboot met die prys van eiers hier te doen het nie dit is heeltemal irrelevant.  Miskien moet jy 'n bietjie gaan oplees wat beteken bewaring maar nee ek dink nie dit is vir jou of vir baie ander hengelaars belangrik nie want wat gee julle om, solank julle net elke naweek lekker kan visvang is dit al wat saak maak. Ek weet nie hoeveel geld baarshengel genereer nie en stel ook nie eintlik belang nie maar miskien moet daar minder gedink word aan geld en meer aan bewaring maar duidelik is geld belangriker vir party hengelaars as bewaring van ons inheemse vis.

Dink bietjie daaroor.

;);););););););););););););););););););););););););););););););););););)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Jan 30th, 2018 07:14 pm
  PM Quote Reply
9th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 144
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
O ja ek teiken in elkeval nie Baars nie VaallieBassman maar ek kan jou dit belowe as ek my erdwurm uitsit vir 'n kurper of enige ander inheemse vis en ek vang perongeluk 'n baars dan haal ek dit defintief uit die water uit of gaan eet ek dit by die huis, miskien moet jy dit probeer dalk hou jy ook daarvan.

:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 04:06 am
  PM Quote Reply
10th Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1360
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Sê vir die honde saaa...
Sê vir die honde saaa...

Die honde het tant Mienna in die hakkies draad geja..

Tant Mienna het haar broek
In die hakkies draad ge koek

Tant Mienna gee 'n harde $oep en die honde sit op loep

:) :) :) :) :) :)

:fbash :fbash :fbash

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 04:27 am
  PM Quote Reply
11th Post
HennieB
Sealiner


Joined: Thu Apr 3rd, 2008
Location: Planet Of The Apes, South Africa
Posts: 2135
Equipment: Compound bow
Best Catch: Megalodon
Favorite Fishing Spot: Droldrif
Boat: Spuitpoep 2
Club: anglershaven.co.za
Status: 
Offline
Mana: 
buchi wrote:
Jy is heeltemal reg ek kan nie 'n baarsboot bekostig met 'n moerse enjin nie en weet jy wat dit pla my ook glad nie.  Ek is heel tevrede om van my klein bootjie af te vang met my 25 enjin.  Ek weet in elkeval nie wat 'n baarsboot met die prys van eiers hier te doen het nie dit is heeltemal irrelevant.  Miskien moet jy 'n bietjie gaan oplees wat beteken bewaring maar nee ek dink nie dit is vir jou of vir baie ander hengelaars belangrik nie want wat gee julle om, solank julle net elke naweek lekker kan visvang is dit al wat saak maak. Ek weet nie hoeveel geld baarshengel genereer nie en stel ook nie eintlik belang nie maar miskien moet daar minder gedink word aan geld en meer aan bewaring maar duidelik is geld belangriker vir party hengelaars as bewaring van ons inheemse vis.

Dink bietjie daaroor.

;);););););););););););););););););););););););););););););););););););)


((goodp_

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 04:41 am
  PM Quote Reply
12th Post
Malboer
Member


Joined: Mon Nov 18th, 2013
Location: Matola, Mozambique
Posts: 314
Equipment: Daiwa Sealine sl Reels, Shimano Beastmaster rods
Best Catch:  YFT 20KG Couta 20Kg GT 15KG
Favorite Fishing Spot:  Millibangalala
Boat: Stealth Pro fisha 575
Club: Malboer @ Wahoo.please
Status: 
Offline
Mana: 
VaalieBassman wrote:
Dis nie die baars hengelaar se skuld as jy nie `n baars boot kan bekostig nie of dat jy hulle nie gevang kry nie. Baars hengel genereer baie baie meer geld vir die ekonomie as enige ander vorm van hengel!!

So ek sal aanhou hulle vang en terug gooi!

Miskien moet jy dit probeer dalk hou jy ook daarvan!

Will jy geld rondgooi? Dis swak smaak hoor!
Net vir jou info. Elke bass wat jy terug gooi breek jy die wet. So jy is net so skuldig as die een wat perlemoen stroop,undersize vis vat en bag limits oorskrei

Bass hengel het sy plek daarmee stry ek glad nie. Baie beheerd. Maar daar is sekere ekosisteme wat sensitief is en bedreigde inheemse vis bevat. Dit is verseker hier waar ons verantwoordelik moet optree en enige baars moet verwyder!
Ps.Ek roei my kayak nie oor ek nie iets anders kan bekostig nie maar omdat ek dit geniet.

Groete
Malboer

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 05:29 am
  PM Quote Reply
13th Post
Houtarm
Senior Member


Joined: Sat Mar 7th, 2015
Location: Swellendam, South Africa
Posts: 255
Equipment: Okuma Metaloid 13.6, Daiwa BG6500, Shimano Sedona 2500, Shimano 15/30
Best Catch: Yellowfin Tuna 12kg, Leervis 84cm, Galjoen 56cm
Favorite Fishing Spot: Infanta, Blombos, Witsand
Boat: None
Club: 
Status: 
Online
Mana: 
Sou goed wees as party damme/ riviere as beskermings gebiede vir inheemse vis verklaar word, en alle uitheemse vis hier aktief verwyder word (amper soos 'n MPA in die see).

Deur te konsentreer op sekere areas maak baie meer sin, die uitheemse vis is hier om te bly, en sal nie uitgeroei word deur hengelaars wat elke nou en dan 'n paar verwyder nie. Indien 'n klomp hengelaars op een gebied fokus kan die impak baie groter wees.

_seal1_

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 05:41 am
  PM Quote Reply
14th Post
Malboer
Member


Joined: Mon Nov 18th, 2013
Location: Matola, Mozambique
Posts: 314
Equipment: Daiwa Sealine sl Reels, Shimano Beastmaster rods
Best Catch:  YFT 20KG Couta 20Kg GT 15KG
Favorite Fishing Spot:  Millibangalala
Boat: Stealth Pro fisha 575
Club: Malboer @ Wahoo.please
Status: 
Offline
Mana: 
Houtarm wrote:
Sou goed wees as party damme/ riviere as beskermings gebiede vir inheemse vis verklaar word, en alle uitheemse vis hier aktief verwyder word (amper soos 'n MPA in die see).

Deur te konsentreer op sekere areas maak baie meer sin, die uitheemse vis is hier om te bly, en sal nie uitgeroei word deur hengelaars wat elke nou en dan 'n paar verwyder nie. Indien 'n klomp hengelaars op een gebied fokus kan die impak baie groter wees.
Nou is ons in die regte rigting oppad. Ek hou van daai plan.

_seal1_
((goodp_

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 05:47 am
  PM Quote Reply
15th Post
TimJan
Sealiner


Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 946
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Baars is verseker nie ons grootste probleem in ons water sisteem nie.

In n gesonde water sisteem is daar selfs plek vir baars en karp. Die probleem is ons water quality is so sleg en meeste van ons inheemse visse kan glad nie vuil water verdra nie maar bass en karp veral kan in baie vuil water bly solank daar kos is.

Ongelukkig is ons op die stadium in meeste van ons damme waar uithaal nie enige verskil maak nie. Maar as dit jou beter laat voel gaan voort.
Ek het al baie baars geeet en hulle is regtig lekker ongelukkig vertrou ek gladnie meer ons water quality nie en hulle werk nie so lekker vir baber aas nie.

Dit is nie onwettig om hom terug te gooi nie dit is wel onwettig om hom na n ander dam toe te vervoer.

In n perfekte wereld sal ek ook BAIE eerder n lekker 2 kg kurper vang en n 5 kg geel vis maar ongelukkig is ons al LANKAL daar verby so ek moet maar klaar kom om bass en karp te vang.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 06:30 am
  PM Quote Reply
16th Post
Malboer
Member


Joined: Mon Nov 18th, 2013
Location: Matola, Mozambique
Posts: 314
Equipment: Daiwa Sealine sl Reels, Shimano Beastmaster rods
Best Catch:  YFT 20KG Couta 20Kg GT 15KG
Favorite Fishing Spot:  Millibangalala
Boat: Stealth Pro fisha 575
Club: Malboer @ Wahoo.please
Status: 
Offline
Mana: 
Ek stem en stry. Ha ha ha draadsitter.
Daar is nog heelwat sisteme waar die waterkwaliteit nog baie gesond is.dit is juis hierdie sisteme wat beskerm moet word.
Die wet op uitheemse vis het 2 jaar terug al verander maar word nie toegepas nie.

Soos baie ander wette in S.A. is ons amper van die enigstes waar uiheemse vis nie ernstig opgeneem word nie.in Amerika en Australia kry jy baie groot fine sou jy uitheemse vis terug gooi.

Ja ons gaan hulle nie maklik uitroei nie maar as almal hul kant bring kan die impak wat dit het heelwat verklein.

Ek myself hou van bass vang moet nie fout maak nie. Maar net so belanrik soos dit is om renosters te red so moet ons ook ons ander diere red en bewaar. Of dit n padda,voeltjie,slang of vis is. Soos ek in n vroer post gesit het. Daar is verseker plek vir baarshengel in S.A so die manne wat die argument gebruik van inkomste wat baars heengel genereer vir die ekonomie wend daai groot inkomste aan vir bewaring van ons waters.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 06:53 am
  PM Quote Reply
17th Post
LDAFLY
Member


Joined: Wed Oct 11th, 2017
Location: WHITERIVER, South Africa
Posts: 26
Equipment: UHMMMM
Best Catch: 19 kg couta SHAD 4KG&6.5 kg Dorado
Favorite Fishing Spot: Bazley. Milli
Boat: 2 × Pinacle elite ski
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Daars wel n baie goeie plekkie vir baars......ek het dit die naweek uitgevind....he he he heehehehe.. sal verseker my deel doen om n paar uit te haal en op ander plekke te benut waar dit net n positiewe inpak het:):):):):)::tight:

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 07:07 am
  PM Quote Reply
18th Post
VaalieBassman
Senior Member


Joined: Tue Mar 24th, 2009
Location: Krugersdorp, South Africa
Posts: 241
Equipment: Shimano 110H, Daiwa Saltist 50/Grandwave 50, Siglon line. Various Shimano...
Best Catch: My wife and daughters
Favorite Fishing Spot: Port ST Johns, Vaal River
Boat: Walk and see more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Daar is nog baie groter faktore wat almal se hengel beinvloed en wat baie erger is as wat die baars voorgegee word....nette. Ons as baars hengelaars het al menigte maal nette uit verskillende damme gahaal. Veral Rhenosterkop dam. Km en km van nette wat ons dan verbrand! Die meeste vis in die nette is ook kurpers!

As elke henegelaar die baars henegelaars se mentaliteit inneem van vang en terug gooi kan ek jou waarborg sal daar baie meer van alle spesies wees nie net baars nie!

Ons gooi so ook dan alle vis wat ons vang terug maak nie saak vars of soutwater!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 07:31 am
  PM Quote Reply
19th Post
CharlesF
Senior Member


Joined: Wed Mar 13th, 2013
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 337
Equipment: Shimano / Daiwa / Assasin / Penn
Best Catch: Stil fishing
Favorite Fishing Spot: Gouritz / Kanon
Boat: Dinghy for estuaries
Club: 
Status: 
Online
Mana: 
Malboer wrote:
Ek stem en stry. Ha ha ha draadsitter.
Daar is nog heelwat sisteme waar die waterkwaliteit nog baie gesond is.dit is juis hierdie sisteme wat beskerm moet word.
Die wet op uitheemse vis het 2 jaar terug al verander maar word nie toegepas nie.

Soos baie ander wette in S.A. is ons amper van die enigstes waar uiheemse vis nie ernstig opgeneem word nie.in Amerika en Australia kry jy baie groot fine sou jy uitheemse vis terug gooi.

Ja ons gaan hulle nie maklik uitroei nie maar as almal hul kant bring kan die impak wat dit het heelwat verklein.

Ek myself hou van bass vang moet nie fout maak nie. Maar net so belanrik soos dit is om renosters te red so moet ons ook ons ander diere red en bewaar. Of dit n padda,voeltjie,slang of vis is. Soos ek in n vroer post gesit het. Daar is verseker plek vir baarshengel in S.A so die manne wat die argument gebruik van inkomste wat baars heengel genereer vir die ekonomie wend daai groot inkomste aan vir bewaring van ons waters.

((goodp_




Ek dink ook die BAIE GELD wat sommige van ons het en ook inkomste wat genereer word met bass kompetisies en borge kan van daardie baie geld vat en ons inheemse spesies bewaar en bevorder. Sal dit nie lekker wees om meer kompetisies te sien wat konsentreer op ons inheemse vis nie?

Ons plaaslike programme op tv moet ook saam werk en n voorbeeld stel deur nie indringers terug te plaas nie.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jan 31st, 2018 08:14 am
  PM Quote Reply
20th Post
tadeo
Sealiner


Joined: Sun Jun 23rd, 2013
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 578
Equipment: Penn&BM
Best Catch: Anything
Favorite Fishing Spot: Water
Boat: nope
Club: wooden with nails
Status: 
Offline
Mana: 
Ek voel vir die ouens wat spesifieke spesie wil teiken maar ongelukkig is ek een van die ouens wat alles terug sit omdat ek volgende naweek weer wil gaan vang en dit maak nie saak wat ek vang nie.Gooi bietjie pap..gooi bietjie kunsaas. Ek dink net dat as dit kom by meeste van ons damme ,sal die kurper manne maar altyd n moeilike tyd he. Dit gaan maar altyd oor geld en ek dink nie die mense wat saak maak verstaan dat dit ewe lekker is om n kurper op ligte gery te vang soos n baars.
::tight:

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 01:03 pm Page:    1  2  3  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Bass Fishing > SWARTBAARS VERNIETIG ALLES Top