.....waar is daai mooi plek????Hoe moet Å„ mens nou dit weerstaan :breakd::breakd::dban::breakd::dban:
Pieter Immelman wrote:

.....waar is daai mooi plek????[/Hoe moet Å„ mens nou dit weerstaan :breakd::breakd::dban::breakd::dban:
Daardie ligtoring op regterkantse punt??vvbafvv
PI, so pel moet behoorlik aangespreek word, daars darem een goeie ding uit die prentjie.
Hyt nie daar gesit en hengel nie, so hy het net so erg uit geloose!!!!
Seker nie Shelly beach nie....foto Klein op my foon......ek kom maar min by see pieter....
natuurlik is dit !!!!......die blou elf en stenie mekka .... bedags in hoek regs myle se bikini lywe in vakansie.....al topless oorseese girl ook gesien daar..... nou weet jy waars shelly of sherly soos mannietjie altyd roep beach......ons gunsteling pub is net agter kameraman se rug......daar waar ons gerook geraak het na ons galjoen gevang het.....waar ek en charlie so lekker lag.....jy sal mooi stenies daar vang......wonderwurm of koraal Werk.....maar dis skoon sand onder jou voete.... ek ken my agterplaas :lol:1:lol:1:fbashSeker nie Shelly beach nie....foto Klein op my foon......ek kom maar min by see pieter....
SPARRABOS wrote:

Ja hy my gevra waar om te gaan hengel........gelukkig kan jy hom maklik beduie.......om n ou wat kan visvang soos hy raad te gee is maklik.........ja kyk daai man n talentvolle old school hengelaar....die laaste wat oor is.....last of the Mohicans!!!.....yster....maar jy weet dit al lankal pieter.....weet waar daai foto ook is.....ons ander agterplaas.....

_seal1_::tight: