Visserman (Stephan)
New member
Hi
is hier iamnd wat al die Max stoke gebruik het? ek kyk veral na die 12ft 4oz-5oz (spinning). Dit lyk na 'n lekker stok, en n goeie pry. Ek wil hom gebruik vir kleiner kabljoue en galjoen in Namibia vir as die vir kleiner en naby is. Ek het a Assassin beachmaster medium maar hy voel partykeer betjie swaar.
Waste ander opsies is daar vir 'n 12ft stok wat 5oz kan gooi? Dis maar ek extra so will nou nie ten duurste betaal nie.
Groete