SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Loskop Kurper  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Mon Nov 6th, 2017 11:00 am
  PM Quote Reply
1st Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Guys
I recently baught a boat and we are planning to do a weekend trip to Loskop Dam. I am completely new to Kurper Fishing. Any tips or info would be much appreciated.
What setup to use?
What bait to use?
Traces?
Feed?
Spots?
ETC..

Thanks a bunch

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Nov 6th, 2017 10:17 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Gaan lees gerus op die Kurperforum "Kurper 101" daar is dit al mooi beskryf dit is alles in Afrikaans, glo jy sal verstaan.

Groete

:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Nov 7th, 2017 10:08 am
  PM Quote Reply
3rd Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Buchi

Baie dankie.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Nov 7th, 2017 08:22 pm
  PM Quote Reply
4th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Shaun C baie hengelaars vang ook die Kurpers met kunsaas en goed soos swaailemmetjies en curlytails, so dit is maar 'n persoonlike keuse wat vir jou die beste tegniek gaan wees om te vang, ek persoonlik vang maar nog altyd met 'n wurm en 'n dobbertjie.  Ek weet die kunsaashengelaars ry gewoonlik op en af met hulle bote opsoek na broeiende kurpers op neste en gooi dan hulle kunsaas naby die nes om die vis so te probeer vang.  Onthou net om die vis wat gevang sou word vinnig terug te plaas sodat hulle verder kan broei mits jy 'n broeiende Kurper vang (jy sal sommer sien aan sy pragtige kleure dat die vis besig is om te broei).  Beskutte baaitjies is altyd 'n goeie plek om kurpers te teiken.

Geniet

:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 10:14 am
  PM Quote Reply
5th Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Buchi

Baie dankie. Ek is nie groot op kunsaas nie, maar ek sal 'n paar goedjies gaan kry.

Ek sal heel moontlik meestal op wurms vang. Voer jy enigsins, en as jy doen met wat en hoeveel?

Hoe ver sal 'n ou die dobber van die hoekie af sit?

Sal met die boot ry om 'n skool te soek en dan gooi?, of sal ek 'n ideale spot soek en dan voer todat daar beweging is?

Baie Dankie
Groete

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 03:02 pm
  PM Quote Reply
6th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Shaun C ek maak gewoonlik voerplek met maroek maar ek weet nie of jy nou al maroek by die viswinkels sal kry nie, die meeste viswinkels verskaf eers 'n bietjie later maroek aan die mense aangesien baie mense glo dat jy eers kurpers laat somer en herfs vang omdat hulle nou begin broei het,  kurpers vreet nogal baie daardie tyd aangesien hulle liggaamsvet opbou vir die winter maar dit beteken nie dat jy hulle nie nou al sal of kan vang nie, ek self het al baie goeie vangste gehad in die vroeër maande en minder sukses in die beter maande maar dit het te doen met verskeie faktore.  Dit is wel so dat kurpers in die lente begin broei en die wat besig is met nes bou gaan dalk nie so gretig wees om die aas te vat nie, maar baie mense besef nie dat kurpers deurlopend broei tot en met April nie en so elke twee tot drie weke in 'n seisoen broei hulle.  Die kurpers wat nie broei nie is maar altyd opsoek na kossies om te vreet en as jy dalk naby 'n nes gooi kan 'n baie aggressiewe kurper dalk net jou aas vat.  Ek het al sommer met gewone mieliebom en sorghum wat ek gemeng het voerplek gemaak  as ek nie maroek kry nie.  Let wel moenie alles ingooi nie want jy lok dalk net te veel ander klein vissies gooi maar geleidelik in as jy dink jy het die regte area gekry.  Ek vang met 'n glydobber en gewone boerestrop d.w.s. heel eerste aan die lyn is my "stopper" of "gummie" dan my glydobber en dan my strop.  Met jou "stopper" en glydobber kan jy dan die diepte bepaal.  Ek self is nie 'n kunsaashengelaar nie maar jy kan altyd ook met kunsaas gaan probeer vang deur die kurpers in die vlakker water te gaan soek en die kunsaas naby die neste te gooi.
Verskuilde baaitjies met sanderige bodems of enige struktuur in die water nie dieper as 2 tot 3 meter nie is waar jy hulle moontlik kan kry.  Dis moeilik om vir jou te sê of jy moet stil sit en wag en of jy hulle moet gaan soek.  Ek is maar 'n ou wat wag aangesien ek baie geduld het en ek ook nie met kunsaas vang nie.  Maar as jy dalk na so uur en half of twee ure niks kry nie sal ek 'n ander area gaan soek 'n mens kom gou agter as daar beweging is maar moenie te gou ongeduldig raak nie.

Laat weet maar wat jy vermag het en stuur foto's asb

Stywe lyne

:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha:sha

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 03:57 pm
  PM Quote Reply
7th Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Sandton, South Africa
Posts: 1713
Equipment: Shim.Tribal, Ultegra 14000 XSC and 4500 XSB, RVD Infinity, DC ...
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Baie maroek in die winkels wat ek gereeld frequent... Ken ontgelukkig niks val Loskop dam nie... Ek van maar sover ek kan klein plaasdamme vir hulle!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 04:00 pm
  PM Quote Reply
8th Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Buchi

Baie dankie vir al die inligting, min dat mens ouens soos jy kry wat bereid is om te deel.

_seal1_;);)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 04:01 pm
  PM Quote Reply
9th Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Dankie vir die inligting Fishpaste;)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Nov 8th, 2017 06:50 pm
  PM Quote Reply
10th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Groot plesier meneer julle moet dit geniet.  Laat weet maar hoe dit gegaan het.

Groete

::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Nov 10th, 2017 11:03 am
  PM Quote Reply
11th Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Buchi

Sal jy voorstel dat ek met een of twee stoke vang?
Watter lengte en aksie stok?
Watter grote katrol?

Dankie Baie!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Nov 10th, 2017 11:07 am
  PM Quote Reply
12th Post
Shaun C
Member
 

Joined: Mon Nov 6th, 2017
Location: Newcastle, South Africa
Posts: 7
Equipment: Shimano - Abu Garcia
Best Catch: Bass 3.4 kg - Bivanne Dam
Favorite Fishing Spot: Loskop
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Buchi

Sal jy voorstel dat ek met een of twee stoke vang?
Watter lengte en aksie stok?
Watter grote katrol?

Dankie Baie!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Nov 10th, 2017 02:15 pm
  PM Quote Reply
13th Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi daar ek persoonlik vang met 'n 5.6 vt of 6 vt Sensation visstok met slapperige punt en 'n 1000 Shimano koffiemeulkatrol en dit werk perfek vir my.  Jy kan makliker vaskap met 'n slap stokkie.  Twee stokke in die water twee keer meer kans dat jy iets sal vang, dit gaan net meer konsentrasie verg om albei nou dop te hou.

Groete

::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph 

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 02:09 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Kurper Forum > Loskop Kurper Top