Is hulle al wakker/

buchi

New member
Hi daar ek was so middel Oktober by 'n oord naby Brits gewees en het baie kleintjies gevang vir die naweek.  Let wel dat dit 'n gevulde dam is en nie 'n natuurlike rivierstelsel nie.  Ek was gister ook by Klein Paradys Vakansieoord naby Brits en kon slegs een vang saam met een swartbaars maar ek het baie gesien wat in skole beweeg.  Vang al jare by KP en ken ook al die situasie daar, of hulle byt of hulle byt glad nie.  Weet nie op die stadium van ander damme nie.


:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:
 

buchi

New member
Mooi man Fishpaste waar is dit gevang ?

(ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)(
 
Top