SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register

 Moderated by: Enigma, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
DIE VERVOER EN VRYLATING VAN LEWENDIGE VIS  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Sat Oct 21st, 2017 11:53 am
  PM Quote Reply
1st Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 

Uitheemse visspesies mag nie lewendig vervoer of losgelaat word nie !!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Oct 22nd, 2017 05:13 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Enigma
Moderator

Joined: Mon Apr 27th, 2009
Location: Eldoraigne , South Africa
Posts: 12824
Equipment: Fishing Tackle and Lot's of IT
Best Catch: Anything with fins - from a 15gr 3 spot Barb ...
Favorite Fishing Spot: RSA
Boat: Na
Club: Northern Swerwers
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
So, who has been doing what to ellicit this post?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Sun Oct 22nd, 2017 07:32 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi daar ek het dit geplaas met die doel dat bewusmaking onder die mense kan plaasvind.  Jy sal mos altyd iemand kry wat op een of ander wyse sal inmeng met die natuur sonder dat hulle weet wat die gevolge is.  Kyk maar net in die natuur om ons en sien hoe seker voëls, plante, bome en visse al in areas beland het waar hulle nie oorspronklik voorkom nie en wat die gevolge daarvan is.  Ek het per ongeluk die inligting aanvanklik nie reg geplaas nie en moes toe weer 'n keer plaas.  Daar word mooi uiteengesit wat die wet sê rakende lewendige visspesies en die vervoer en verspreiding daarvan en elke provinsie het ook sy wetlike bepalings.

Die natuur is in ons hande kom ons kyk daarna asb.

Groete

_seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1_

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Oct 22nd, 2017 09:22 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Enigma
Moderator

Joined: Mon Apr 27th, 2009
Location: Eldoraigne , South Africa
Posts: 12824
Equipment: Fishing Tackle and Lot's of IT
Best Catch: Anything with fins - from a 15gr 3 spot Barb ...
Favorite Fishing Spot: RSA
Boat: Na
Club: Northern Swerwers
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
buchi wrote:

 Posted: Sun Oct 22nd, 2017 09:27 pm
  PM Quote Reply
5th Post
Enigma
Moderator

Joined: Mon Apr 27th, 2009
Location: Eldoraigne , South Africa
Posts: 12824
Equipment: Fishing Tackle and Lot's of IT
Best Catch: Anything with fins - from a 15gr 3 spot Barb ...
Favorite Fishing Spot: RSA
Boat: Na
Club: Northern Swerwers
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
The reason I asked is because there are a number of these exact discussion on Sealine and it is a matter we as Sealiners support.

The actual issue at hand is that essentially you may not return any Carp, Grasscarp, Bass or Trout etc.

This is in accordance with legislation and various work groups and is then essentially contrary to your and our personal feelings on the matter.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun Oct 22nd, 2017 10:13 pm
  PM Quote Reply
6th Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi daar Enigma jammer man maar ek verstaan nie jou laaste paragraaf nie as jy dit dalk net vir my duideliker kan stel asb.  Ek dink die groot kwessie hier is die vervoer en vrylating van lewendige vis inheems sowel as uitheems en dan nou die onwettigheid daarvan.  Om dit duideliker te stel en soos wat die regulasies dit ook uiteensit om 'n lewendige spesie een plek te vang te vervoer en dan in 'n ander rivierstelsel los te laat.  Ek persoonlik haal alle uitheemse spesies wat ek sou vang uit die water uit karp, swartbaas ens. maar ek weet dat meeste hengelaars dit wel teruggooi.  Miskien gaan my een of twee uitheemse visse wat ek uit die water uithaal dalk nie so groot verskil maak nie of miskien gaan dit wie sal presies weet ek en jy weet dat sekere rivierstelsels totaal oorbevolk is met uitheemse visse en dat dit amper onomkeerbaar is.  Die boodskap wat ek wil oordra is dat dit ons plig is om die areas wat nog nie geraak is deur uitheemse vis nie suiwer te hou van enige indringer spesie.  Ek dink bv die impak wat Nylkurpers op ons kurpers het daar waar dit voorkom en dit vat net een hengelaar wat dit onwettig verplaas en siedaar daar is jou ander rivierstelsel ook besmet, so dit gaan bloot om verspreiding van lewendige vis te voorkom.

;);););););););););););););););););););););););););););););););););););) 

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Oct 23rd, 2017 12:29 pm
  PM Quote Reply
7th Post
Enigma
Moderator

Joined: Mon Apr 27th, 2009
Location: Eldoraigne , South Africa
Posts: 12824
Equipment: Fishing Tackle and Lot's of IT
Best Catch: Anything with fins - from a 15gr 3 spot Barb ...
Favorite Fishing Spot: RSA
Boat: Na
Club: Northern Swerwers
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Enigma wrote:

This is in accordance with legislation and various work groups and is then essentially contrary to your and our personal feelings on the matter.

Die oor groote mederheid Sealiners pas catch en release toe.

Karp is nou al essensieel inheems omrede hulle al langer as 200 jaar hier is en gevestig is in elke water stelsel in Suid Afrika

Die Kurper en Kleinbek geelvis is 'n pes vis in Oos en Suid Kaap. Hoe het hulle daar gekom? Water skema's vir landbou. Gaan jy hulle nou uitwis..... Nee

Ghielemientjies en Bloukurper nou in Spitskop (NoordKaap) en in die Vaal Dam..... Hoe het hulle daargekom..... Water skema's se oor pommp van water

Silver Karp 'n Pes vanaf Arabie tot die Indiese Oseaan, Hoe het hulle daar gekom? Visteel stasie van die Staat.... Gaan hulle uitgewis word..... Nee.... Die Amerikaaners probeer al vir 25 jaar in die Missisippi en Groot meere.

Glo my.... Water verspreiding deur water skema's veroorsaak grooter skade as enige menslike verspreiding van visse.......

The fittest will survive..... They are being distributed all over the country and as a result the stronger fish survive and if they adapt well they become the dominant fish.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Oct 23rd, 2017 02:06 pm
  PM Quote Reply
8th Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Hi daar ek verstaan ten volle wat jy sê Enigma en ek stem saam dat instansies defintief verantwoordelik gehou moet word vir die onwettige verspreiding van indringers vis.  Die akwakultuur bedryf was en is absoluut verantwoordelik vir baie van die spesies wat onwettiglik in ons waters beland het en so ook in ons buurlande  maar dit is ook a.g.v individue wat inmeng in die natuur dat hierdie tipe van probleme ontstaan het.  Ek het nou die dag met 'n persoon gepraat wat 'n kenner op die gebied is en hy het vir my gesê dit was a.g.v menslike toedoen en onverantwooordelikheid dat die verpeste Nylkurper onder andere in die Olifantsrivier losgelaat was naby Hoedspruit.  Ek dink dit is ontsettend belangrik dat mense ingelig word rakende die spesifieke saak want soos voorheen genoem, dit vat net een persoon se onwettige aksie en die gevolge is onomkeerbaar en ek dink om dit onder mense se aandag te bring kan net positief wees want ek glo daar is baie hengelaars of mense van die publiek wat nie die regulasies en wette ken nie.  Ek was ook onlangs verbaas toe ek gesien het dat die Bloukurper in die Oranjerivier is (nie seker hoe lank al nie) en ek stem saam dat dit 'n verkeerde aksie of beslissing was aangesien dit nie sy natuurlike verspreidingsgebied is nie en dat so vis wat ironies genoeg inheems is aan S.A. maar uitheems aan daardie gebied eintlik as 'n indringer vis beskou moet word en so geld dit vir alle visse buite sy natuurlike habitat.   

Ek stem nie saam dat seker spesies soos onder ander karp al as inheems beskou moet word nie, uitheems bly uitheems en dit sal altyd negatiewe gevolge op die ekosisteem inhou maak nie saak hoe lank dit al hier gevestig is nie.  Ek persoonlik voel dit is my etiese plig om uitheemse visspesies uit te haal as ek hulle sou vang en soos ek gesê het miskien gaan dit dalk nie eers 'n verskil maak as jy na die groter prentjie kyk nie, maar as ek bv. kan keer dat een swartbaars duisende kurpertjies vernietig dan voel ek, ek het ook my deel gedoen vir bewaring. 

Die wet sê duidelik dat daar niks verkeerd is met die vang en vrylating van enige inheemse of uitheemse (karp, swartbaars,graskarp ens.........) vis nie, solank dit net weer vrygelaat word in die waters waar dit gevang was. (Ek het my eie gevoel hieroor) maar die vang, lewendige vervoer en loslating van inheemse of uitheemse vis in 'n area of rivierstelsel waar dit nie voorkom nie of wel voorkom is totaal en al onwettig d.w.s die verspreiding daarvan en dit is presies wat ek wil oordra met hierdie inligting.

As ons elkeen net ons deel doen kan dit 'n groot verskil maak

Groete

:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Oct 23rd, 2017 05:14 pm
  PM Quote Reply
9th Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Net voordat ek vergeet Enigma, sover my kennis strek kom die Bloukurper wel natuurlik in die Oos-Kaap voor tot sover as die Boesmansrivier.  Die Bloukurper kom nie in die Vaaldam voor nie aangesien dit te koud is vir hom, maar wel die vleikurpers.

Groete

:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim:fswim

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Oct 24th, 2017 10:31 am
  PM Quote Reply
10th Post
TimJan
Sealiner

Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 975
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Wat my goed die dinges in maak is plekke soos Zelpy fishing Resort and game Lodge.

Hulle het nou oopenlik admit dat hulle vis gesteel het maar weier om die mense wat die vis gesteel het se name publiek te maak.

Hulle defense was dat hulle nie geweet het dis "onwettig" nie plus die "Spesie hengelaars" het gese dis Rescue vis wat hulle die dam mee gaan stock.

Ek se bewys jy het nie geweet dit is onwettig nie en gee die name van die hengelaars wat dit gedoen het maar as jy weet iemand het die wet oortree en jy doen niks is jy net so skuldig as die persoon wat dit gedoen het.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Oct 24th, 2017 11:41 am
  PM Quote Reply
11th Post
axle
Member

Joined: Thu Jan 28th, 2010
Location: Roodepoort, South Africa
Posts: 278
Equipment: All sorts
Best Catch: Common Carp 10.05kg's, Mirror Carp 7.2kg's, Barbel 10kg's, Bass 1.2kg's, ...
Favorite Fishing Spot: Anywhere with water and fish
Boat: Inflatable with 34lb electric motor
Club: SACS
Status: 
Offline
Mana: 
TimJan wrote:
Wat my goed die dinges in maak is plekke soos Zelpy fishing Resort and game Lodge.

Hulle het nou oopenlik admit dat hulle vis gesteel het maar weier om die mense wat die vis gesteel het se name publiek te maak.

Hulle defense was dat hulle nie geweet het dis "onwettig" nie plus die "Spesie hengelaars" het gese dis Rescue vis wat hulle die dam mee gaan stock.

Ek se bewys jy het nie geweet dit is onwettig nie en gee die name van die hengelaars wat dit gedoen het maar as jy weet iemand het die wet oortree en jy doen niks is jy net so skuldig as die persoon wat dit gedoen het.

And what irks me about that situation is that he only "apologised" to Julius from SACS. I would have liked to see him apologise on his FB page or website and then also state that the venue strives to practice proper fish management and does not support/condone the relocation of fish.

As for removing fish when fishing ... yes it's the law blah blah but honestly, what do you do with the fish? Leave them on the bank? I'm not a fan of eating freshwater fish, especially carp and not every one has the means to carry a sack full / bucket full of fish either home or to the nearest local person.

And as Craig (Enigma) has said, essentially our so-called "invasive" species have been in our systems for so long that you can't actually consider them "invasive" anymore, even though our government has not realised or considered this. Yes there's danger to our indigenous species, but if a proper plan was put together and proper management was practiced, there's an opportunity to not only save our indigenous species, but in the same respect we can save our so-called "invasive" species too, as well as increase the quality of water and capacity.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Oct 24th, 2017 02:17 pm
  PM Quote Reply
12th Post
HennieB
Sealiner

Joined: Thu Apr 3rd, 2008
Location: Planet Of The Apes, South Africa
Posts: 2151
Equipment: Compound bow
Best Catch: Megalodon
Favorite Fishing Spot: Droldrif
Boat: Spuitpoep 2
Club: anglershaven.co.za
Status: 
Offline
Mana: 
TimJan wrote:
Wat my goed die dinges in maak is plekke soos Zelpy fishing Resort and game Lodge.

Hulle het nou oopenlik admit dat hulle vis gesteel het maar weier om die mense wat die vis gesteel het se name publiek te maak.

Hulle defense was dat hulle nie geweet het dis "onwettig" nie plus die "Spesie hengelaars" het gese dis Rescue vis wat hulle die dam mee gaan stock.

Ek se bewys jy het nie geweet dit is onwettig nie en gee die name van die hengelaars wat dit gedoen het maar as jy weet iemand het die wet oortree en jy doen niks is jy net so skuldig as die persoon wat dit gedoen het.

Donaldson Top Lake is dieselfde. Menigte vis uit publieke damme soos Tzaneen, Ohrigstad, Wemmerpan ens. gesteel net vir eie gewin.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Oct 24th, 2017 09:41 pm
  PM Quote Reply
13th Post
buchi
Member

Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 146
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Sal dit nou karp wees wat die mense gesteel het en onwettig versprei het ?

Ek is nie hier om vir hengelaars te sê wat hulle met die vis moet doen indien hulle dit gevang het nie.  Dit is die hengelaar se besluit of hy die vis wil uithaal of terugplaas maak nie saak of dit uitheems is nie (my gevoel is dalk anderste hieroor as ander hengelaars) maar nietemin solank jy net soos wat die wet sê die vis weer loslaat daar waar jy dit gevang het en nie doelbewus vervoer en versprei om in ander rivierstelsels te plaas nie.  Ek dink byvoorbeeld hier aan die Nylkurper en sy gevare op ons inheemse Bloukurper ek praat nie eers van ander uitheemse spesies en hulle gevare nie.  Dit vat net een of twee onwettige verplasings van die Nylkurper in die Bloukurpers se verspreidingsgebied en binne 'n oogwink is die hele area besmet en sal al die kurpers wat uitbroei tien teen een basters wees (ek het al 'n artikel hieroor geplaas gaan lees dit gerus)  So dit is krities belangrik dat enige vis (inheems ook) nie lewendig vervoer, versprei en losgelaat word nie.

Ek dink as ek hierdie inligting onder mede-hengelaars en die publiek se aandag bring kan ons almal ons deel doen vir bewaring.

Groete

:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)

Back To Top PM Quote Reply  

Current time is 06:52 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > General > DIE VERVOER EN VRYLATING VAN LEWENDIGE VIS Top