Hentiesbaai trip 2017

BIGBOY

Senior Member
Alweer sulke tyd. Nege Cradock manne vertrek weer 27/10/2017 na St Nowhere maar slaap eers die 28ste oor in Windoek vir bierfees.

Kan iemand my help met kontakbesonderhede van 'n goeie gillie wat die gedeelte van Henties na myl 72 goed ken. Ons wil hom graag vir n dag gebruik.

Enige onlangse fishing reports at jul kan plaas om ons opwinding te kan verhoog?

Wat is die prys nou van die hengelpermitte.
 

Vennie

New member
As iemand dalk weet waar die Steenbra hou, sal dit baie help. Ons kry altyd genoeg Kabeljou, maar sukkel om Steenbra te vang.
 

BIGBOY

Senior Member
Ignatius lyk my jy is al ou wat nog daar visvang want site is stil. Waar kan ons probeer vir groter galjoen?
 

BIGBOY

Senior Member
Manne plaas n bietjie fotos van vis wat hierdie jaar by henties gevang is.

Wat benodig ons deesdae by die grensposte om deur te gaan?
 

BIGBOY

Senior Member
Nog 3 weke!::tight:

Is daar iemand wat my kan sê of ons witmossels, chokka en rooi aas vanaf SA mag oor die grens vat en wat die limit hoeveelhede is?
 

BIGBOY

Senior Member
Manne help my met die regulasie. As ek reg verstaan is daar nie n probleem as jy bewys van aankope het nie?
 
Top