BLOMBOS

oldschoolwalk

New member
Hi guys....kan iemand my help asseblief? Ons het gebly by Summerhill in Blombos....so 3km vanaf Puntjie se kant af....baie mooi plek!!!Waar is "Die Oog","Die Pot" en "Mosselbankfontein" vanaf Summerhill.Ek lees altyd van hierdie 3 plekke wil net weet waar presies dit is? Baie Dankie vir enige raad;)::slr::
 
Top