SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Kunsaas in Bloemfontein  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Sun Apr 16th, 2017 07:11 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Visaas 123
Member
 

Joined: Sun Apr 16th, 2017
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 4
Equipment: Nie genoeg
Best Catch: 2 kg swart baars
Favorite Fishing Spot: Bloemhof
Boat: Kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Goeie middag

Ek bly in Bloemfontein en wil graag begin met kuns aas vang .

Alhoewel die konfensionele manier van visvang lekker is hou ek daarvan om besig te bly, ek het een keer swartbaars gevang en daarna wil ek baie graag met kunsaas vang aangesien hier nie baars naby my is om te vang nie.

Ek bly 20 km van Krugersdrift dam af. Ek weet so te sĂȘ niks van kunsaas af nie. Ek sal graag meer daoor wil leer , wat werk hier in die Vrystaat en wat kan jy hier met wat vang, enige raad sal waardeur word.

Groete
Jurie

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 17th, 2017 06:39 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Visaas 123
Member
 

Joined: Sun Apr 16th, 2017
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 4
Equipment: Nie genoeg
Best Catch: 2 kg swart baars
Favorite Fishing Spot: Bloemhof
Boat: Kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
As enige iemand vir my enige raad kan gee oor hoe om geelvis of barber met kunsaas te vang sal ek dit baie wardeer.

Groete

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 17th, 2017 06:41 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Visaas 123
Member
 

Joined: Sun Apr 16th, 2017
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 4
Equipment: Nie genoeg
Best Catch: 2 kg swart baars
Favorite Fishing Spot: Bloemhof
Boat: Kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
As enige iemand vir my enige raad kan gee oor hoe om geelvis of barber met kunsaas te vang sal ek dit baie wardeer.

Groete

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Apr 17th, 2017 07:04 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Slimy Salamander
Member


Joined: Mon Aug 18th, 2014
Location: Wolmaransstad, South Africa
Posts: 337
Equipment: Stella SW4000XG, Stella 1000FE, Medium Baitrunner CI4+, Thunnus CI4 8000, ...
Best Catch: n/a
Favorite Fishing Spot: Bloemhof dam
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Jy kan baber met die "popping" metode vang, hier is Arno wat ook van Bloemfontein is se video: https://youtu.be/IH1EBYY8fVM

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Apr 17th, 2017 08:37 pm
  PM Quote Reply
5th Post
Visaas 123
Member
 

Joined: Sun Apr 16th, 2017
Location: Bloemfontein, South Africa
Posts: 4
Equipment: Nie genoeg
Best Catch: 2 kg swart baars
Favorite Fishing Spot: Bloemhof
Boat: Kayak
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Baie dankie dit help baie, werk alle popping tegnieke dieselfde of hang dit van jou tipe aas (popper) af. Ek het bass gevang met rubber vissies en so pers ding wat amper soos n see kat lyk. Die vissie moes ek konstant teen n spoed hou maar die pers ding moes ek katrol en laat sak en katrol en laat sak ?

Back To Top PM Quote Reply  


Current time is 12:06 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Offshore Angling > Jigging and Popping > Kunsaas in Bloemfontein Top