SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  ...  37  38  39  40  41  42  43  44  45  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
seperate galjoen social chat site for 2017  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Sat Aug 12th, 2017 10:06 pm
  PM Quote Reply
821st Post
Lofty
Senior Member


Joined: Sat Sep 13th, 2008
Location: Hartenbos, South Africa
Posts: 1332
Equipment: Errol Holmes rod stroke 3,Waft hammerhead rod,Loomis Franklin HMG
Best Catch:  Cob 34Kg /Cob 26kg /Shad 6.08kg/ Musselcracker 16.4KG,15.8kg/.Garrick 11.4kg/
Favorite Fishing Spot: Gouritsmond/Hentiesbaai/Hartenbos bankies/Blombos
Boat: 3.2m river boat
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Nou gaan daar geeët word

Attachment: IMG_20170812_195219.jpg (Downloaded 764 times)

Last edited on Sat Aug 12th, 2017 10:11 pm by Lofty

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 14th, 2017 04:07 pm
  PM Quote Reply
822nd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
vettetjie na werk.......en ek is bakkieloos.....moet maar kyk....gaan nou braai.....moddervet......ek moet maar spagetti kook......;)

Attachment: IMG-20170814-WA0028.jpg (Downloaded 611 times)

Last edited on Mon Aug 14th, 2017 04:30 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 14th, 2017 04:52 pm
  PM Quote Reply
823rd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
hulle hang soos n vink oom.......;)

Attachment: IMG-20170814-WA0029.jpg (Downloaded 613 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Aug 15th, 2017 05:29 pm
  PM Quote Reply
824th Post
Blackpylie
Senior Member


Joined: Tue Feb 3rd, 2009
Location: Stellenbosch, South Africa
Posts: 741
Equipment: Custom BM T53 HMG, with short heavy tip, BM T24 ...
Best Catch: The Lady
Favorite Fishing Spot: All Of The S.C.
Boat: *******
Club: *******
Status: 
Offline
Mana: 
Photo laas jaar gevind maar weet ienand wat die vis se eintlike gewig was? Die dam apparently

Attachment: Gansbaai_Stompie_se_galjoen_is_rekord.jpg (Downloaded 517 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Aug 15th, 2017 06:00 pm
  PM Quote Reply
825th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
jy moet 70 na 80 jaar oud wees om daai size te vang......;)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Aug 15th, 2017 06:03 pm
  PM Quote Reply
826th Post
Blackpylie
Senior Member


Joined: Tue Feb 3rd, 2009
Location: Stellenbosch, South Africa
Posts: 741
Equipment: Custom BM T53 HMG, with short heavy tip, BM T24 ...
Best Catch: The Lady
Favorite Fishing Spot: All Of The S.C.
Boat: *******
Club: *******
Status: 
Offline
Mana: 
Gelees dit was oor 7kilos, die vis is in goeie kondisie, alot of girth, heelwat moontlik

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Aug 15th, 2017 06:12 pm
  PM Quote Reply
827th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
ons hoor nooit van galjoen van port elizabeth op na transkei nie....sal graag fotos van dambas en stories wil hoor.......ek self daai kant gevang en fotos gesien en gehoor.....daars baie meer as wat ons dink en groot vis........gaan eendag hotties vang op kasouga voor port alfred....vang ek twee.....een oor 3 kg........n ander maat was in ciskei......ook paat trophys gevang.....my swaer self op kiwane n groot een.....my broer by bosbokstrand verby oos londen n groot een gekry........en koffiebaai en mazeppa in transkei......ongelooflik......was ruk terug by ou oompie se strandhuis...daars foto van vangs reuse gallies....vertel oom by mazeppa......ander maat was eendag op koffiebaai.....blikskottel mooi visse.....baie plekke in transkei staan bekend as damba rocks.....sal nogal fotos en stories van die wildcoast geniet.....daai selle plekke ook mooi silwer sluipers.....brusher....silwer steenbras alias crackers......._seal1_

Last edited on Tue Aug 15th, 2017 06:15 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Aug 15th, 2017 06:25 pm
  PM Quote Reply
828th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Blackpylie wrote:
Gelees dit was oor 7kilos, die vis is in goeie kondisie, alot of girth, heelwat moontlik koerant beweer 7.1.........oom stompie heins 79 jr oud....staan elke ooggend half twee op......oom stap blykbaar 10 km met strandtrollie!!!!!!!!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Aug 16th, 2017 02:26 pm
  PM Quote Reply
829th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
laas maand vang ek en seerower by oesterbaai.....sien een van seerower se gallies getag........die tagnommer weggestuur.........vandag gehoor......nogal getag by gifkommietjie kaap punt........was drie jaar terug.........nogal 812 km verder kom kuier die gallie in oos kaap..........dis wyd.....kos hier seker lekkerder........;)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Aug 16th, 2017 02:42 pm
  PM Quote Reply
830th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
om te tag is n mooi gebaar maar ek wil nuwelinge vra om voor hulle wild en wakker left right en centre te begin tag raad te vra by ervare ouens oor hoe om dit reg te doen......my neef het n brandmaar brandsiek galjoentjie gevang.......daar by ystervarkfontein.....vissie was skeef getrek.....die tag was deur sy arme ruggraat!!!!!!!!........ons nie eers tag ingestuur maar dalk moet hy.....dat die ou reggehelp kan word.....pyn en suffering van daai vissie........die kondisie en skewe gelaat...ai tog...ou dalk goed bedoel maar hel......dat vissie oorleef het.......vreeslik......

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Aug 17th, 2017 08:47 am
  PM Quote Reply
831st Post
windguru
Member


Joined: Tue May 18th, 2010
Location: Gansbaai, South Africa
Posts: 164
Equipment: Not enough
Best Catch: 3.7kg galjoen; 17kg steenbras; 8kg musselkraker; 2.5kg hottentot; 33kg kob
Favorite Fishing Spot: Kruismansbaai, Franskraal, Gruis, Die dam, Rietfontein
Boat: Sharky
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Hier is berig van die oompie se groot galjoen

Attachment: DSC_2248.JPG (Downloaded 378 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Aug 17th, 2017 09:00 am
  PM Quote Reply
832nd Post
Blackpylie
Senior Member


Joined: Tue Feb 3rd, 2009
Location: Stellenbosch, South Africa
Posts: 741
Equipment: Custom BM T53 HMG, with short heavy tip, BM T24 ...
Best Catch: The Lady
Favorite Fishing Spot: All Of The S.C.
Boat: *******
Club: *******
Status: 
Offline
Mana: 
Dankie Windguru

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Aug 17th, 2017 02:57 pm
  PM Quote Reply
833rd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
nella met n gallie en n winterbeenbek.......oor n week is winter verby........net voor die lente...(ni(ce(fish)(

Attachment: IMG-20170817-WA0048.jpg (Downloaded 347 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Aug 18th, 2017 06:44 am
  PM Quote Reply
834th Post
SIXPAK
Member


Joined: Mon Nov 26th, 2012
Location: Somerset, South Africa
Posts: 109
Equipment: SALTIGA 50 / HMG MED
Best Catch: 36kg Kob, 55kg Zambie
Favorite Fishing Spot: Struisbaai / Dawidskraal
Boat: R/duck
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ons kuier by swear Hertzog op sy mooi vrystaat plaas en uit die bloute vra Louw………….wat kry jy as jy n ui en n volstruis kruis? …………………………Blykbaar n vool wat enige vrou se oë sal laat traan!

Ons giggle lekker want Christo se girl snap dit nie.
Met die begin swaer Hertzog kla oor die tarentale wat so skade maak. Soos wat hul plant so skrop die hordes tarentale die pitte uit. Hy vertel dat as hy by die lande kom sonder n geweer sit daai voëls hom sommer so in die oë en kyk terwyl hul lekker pitte vreet!………………….., kom hy daar met n geweer vlieg hul al skellend en koggelend teen hom verby en gaan sit dan op n klipkoppie teen die agterkant van die plaas. Die klipkop is steil en moeilik om te klim. Van daar lag hul hom lekker uit!!

Louw reken hy ken daai tipe tarentaal en daar is net een raad met hulle. Hy oortuig ons en ons begin die koppie uitklim met n sak mielies en al die peper wat ons sou gebruik het vir biltong maak.
Bo gekom begin hy die mielies en peper meng en strooi dit oral oor die klipplaat. Ons kan maar gaan sê hy………………….die probleempie is opgelos!

Volgende dag vat swear ons met sy nuwe gameviewer om bietjie met sy plaas se natuurskoon te spog. Oppad terug ry ons by die geplante lande verby en daar is nie n taretaal te sien!!
Swaer wil weet hoe kan dit wees?? Louw reken as jy wil weet moet jy gaan kyk opi klipkoppie. Ons weier om weer daai koppie uit te klim maar swear H is vasbeslote. In rekord tyd is hy op teen die koppie en weer terug. Hy’t so snaakse trekkie in sy gesig toe hy n yskoue uit die coolbox vat. Hulle is dood sê hy!! Daar lê hope dooies!!

Ek kyk vir Louw en met n kopknikkie sê hy …………………………………….jip…………..dit werk elke keer…………….jy sien as daai tarentaal n mieliepit oppik dan kry hy peper by……………………….dit laat hom nies ………………………..en ………………………..dan met die nies slag kap hy sy kop teen die klipplaat!!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Aug 18th, 2017 07:36 am
  PM Quote Reply
835th Post
Blikkiesvis
Sealiner


Joined: Mon Jan 16th, 2012
Location: Somerset West, South Africa
Posts: 851
Equipment: Way too much to mention, mostly Shimano though...
Best Catch: 15kg Steenbras, 20kg Kob, 5kg Elf, 28kg Smooth hound, 23kg ...
Favorite Fishing Spot: Witsand, Struisbaai, Betty's & Westcoast
Boat: No Boat
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
😂😂😂😂😂

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 21st, 2017 04:10 pm
  PM Quote Reply
836th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
wegbreek van die betonoerwoud.......saam jou maats......ons geweet met n storm huilende oos en yskoue water is galjoenvang uit soos koekies in n weeshuis........maar daars koedoe skenkels vir pot......baie bier op ys......boombox......bob marley en the whalers se musiek.....en dalk net een trekkie aaptwak en jou gedagtes dwaal....weg van korporatiewe stress.......werk.....vroue.......net die see se gedruis........regge musiek wat jou siel streel.........;)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 21st, 2017 04:24 pm
  PM Quote Reply
837th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
lucky charlie bestuur op die plaaspad;)

Attachment: IMG-20170820-WA0024.jpg (Downloaded 163 times)

Last edited on Mon Aug 21st, 2017 06:34 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 21st, 2017 05:27 pm
  PM Quote Reply
838th Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1321
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
SPARRABOS wrote:
lucky charlie bestuur op die plaaspad

Wat nou: het hy die bakkie omgegooi?

Of wat ?????

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Aug 21st, 2017 06:40 pm
  PM Quote Reply
839th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Pieter Immelman wrote:
SPARRABOS wrote:
lucky charlie bestuur op die plaaspad

Wat nou: het hy die bakkie omgegooi?

Of wat ?????
nee hy ry stadig ons drink en kyk na die see.......baie uitbundig weg van die stad.....in ons element...

Attachment: IMG-20170820-WA0022.jpg (Downloaded 159 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Aug 21st, 2017 06:43 pm
  PM Quote Reply
840th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3355
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
seerower het n stuk biltong

Attachment: IMG-20170820-WA0021.jpg (Downloaded 157 times)

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 02:43 am Page:  First Page Previous Page  ...  37  38  39  40  41  42  43  44  45  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Saltwater Fishing > seperate galjoen social chat site for 2017 Top