SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:    1  2  3  4  5  6  ...  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
seperate galjoen social chat site for 2017  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Wed Mar 22nd, 2017 02:01 pm
  PM Quote Reply
1st Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
dis nog nie winter nie.....mei..junie....julie...augustus kom nog.....hy kom net hier by ons en in namibie voor...
galjoen onse vis soos braam rust sal se......hier kan jy enige iets praat oor galjoen en winter hengel..

dis die alfa en omega...
hys n allemans vis....mooi...lelik...jonk...oud...vet of maar....ryk of arm almal kan mos galjoen vang.....dalk wil jy n foto van n gallie uit argiewe opsit.....dalk n storie vertel oor n galjoen....dalk was jy en maats op n hengeltrip of gaan nog op een.....deel dit met ons....galjoenbraai....resepte.....dalk iets oor aas.....al is dit soms n staatsgeheim....
dalk oor hoeke....stokke..

stroppe....vra is vry en weier daar by...
dalk is jy hengelaar of sukkelaar....vra...dalk kry jy n antwoord....dalk was jy by n mooi hengelplek en het n foto.....dalk het jy n beenbek...hottie...bontrok....roman of n koldas gevang toe jy vir galjoen probeer......wys ons n foto.....n mix bag is mooi.....dalk het jy n vis verloor en wil daaroor praat met ons eerder as met jou sielkundige....
.dalk het iets snaaks langs see gebeur....n brannewyn vlek storie....dalk n galjoen dans of n kompetisie....
enige iets....selfs n girl in n bikini solank sy n galjoen vashou....galjoen is onse vis..


laat almal dit geniet...._seal1_::slr::

Attachment: IMG-20170319-WA0003.jpg (Downloaded 2556 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 22nd, 2017 04:33 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 78
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Paar jaar terug voor Buffelsbaai vakansie kry altwee laaties waterpokkies, dokter toe wat my verseker dit is vroeg genoeg en hul sal gesond wees voor die vakansie. Wil nie met siek kinders vakansie gaan hou nie.

Daar gebeur die ongevraagde, ek slaan blasies uit en dokter bevestig hul het my aangesteek, my tyd op herstel is egter nie so baie nie. Ek is gehoorsaam aan alles wat dok se en het nog nooit so soet my medikasie geneem nie.

Paar dae voor ons moet ry se dok ek is reg vir die vertrek maar moet vir eerste twee dae uit water bly. Dag een moeg gery en moet afpak, maak kampvuur, drink bier en gaan dit nie te sleg nie.

Dag twee is n liefelike dag en twee kerels in die kamp is oesterbanke toe, ek is groen van jaloesie. Die middag kon ek dit nie meer hou nie en gaan gooi sommer in n geheime gaatjie agter die karavaanpark, dok is nou vergete.

Twee galjoene en wildeperd, so ja die seer van nie saamgaan na oesterbanke is nou eers vergete. Het ook vissie om te braai en more is mos dag drie en mag ek saam stap, het dok mos gese.

Attachment: IMG_1330.JPG (Downloaded 2549 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 22nd, 2017 05:46 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
En as ek reg is het manne wat oesterbanke toe geloop het boggerol gevang.........en man wat voor kamp gevang het alles......buffels......oom nikie lourens se gunsteling plek.......my hengelmaat ou seerower en sy pa het daar met n blou kombi gekamp toe was hy n kind.....as ek jou se hoeveel hotties hulle gevang het op buffels oor die jare sluit fauna en flora my toe....en grootes....daars steeds baie as ou weet waar......buffels was van 2003 se george galjoenderby ons pe manne se headquarters......wie ken nie die huis ramkat nie........hys mos f.kken laag gebou.....ou loop hande viervoet in hom.......en tannie leonie wat huise uitgehuur het.......ons loop oesterbanke nooit van groenvlei.......altyd van goukamma.....as hy oop is kan winteroggend kaalgat deur hom n man na vergroot glas laat gryp.......jy moet eers aan mamma of buurvrou dink voor jy kan water afslaan............

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 22nd, 2017 06:03 pm
  PM Quote Reply
4th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Nou kyk......ons baie planne beraam om gouer op oesterbanke te kom.....meer hengeltyd.....een derby vat ek en seerower n pick pay opblaas kinder speelgoed swembad boot......om "droog" deur n vol goukamma rivier te gaan......watte f.kop!!!!!eks 126 kg!!!!!!!.....daai boot net daar gelos!!!!!naweek gangers darm n opblaasboot opgetel!!!!!.....weet julle van pont bietjie hoeer op in rivier!!!!......later sommer daaroor......bribe rangers vir lift na oesterbanke op land cruiser......ja mens kan ry tot amper by oesterbanke...:hyst::lol:1.........een oggend toe ons nog gestap het.......eerste stuk van goukammarivier af op na oesterbanke pure sand.....en ek haat sand.....loop in pikswart donker......as ek reg onthou was daar n "boomstomp"wat uitgespoel het wat op sand gele het........die manne het hul fucked geskrik......die boomstomp was al die tyd n seeolifant of seeleeu wat gestrand het......lewend.....dink jacques op stomp gesit om te rus........o liewe vader......daai man het geskrik.......daai walrus seeolifant seeleeu wattefok dit ookal is maak n lelike geluid.......:hyst::hyst::hyst::hyst::lol:1.....ons gelag tot by oesterbanke......

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 5th, 2017 05:59 pm
  PM Quote Reply
5th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
my ou hengelmaat daar op die patats en galjoenwereld karatra vir familie gaan kuier......wind waai ook so geen mens kan met jou skuitjie rivier toe gaan......skryf maar iets uit verlede.......ek het die foto al gepost maar daars n lekker storie......elke vissie het n storie........hier by ons was n kompetisie.....prys vir grootste spesie.....nou voor kompetisie se ek my maats dit help nie ons probeer vir grootste kob...elf...stenie...kraker nie.....ons is te "dom"vir daai grootwild om met die experts te kompiteer......kom ons vang grootste gallie dan is ons ook in die spesie "draw"...... nou almal weet wats skelmer as n galjoen.....die galjoenhengelaar.....ons besluit maar om verskillende dele van die kus te hengel want area is groot....sprei uit en dek die gebied....en bel mekaar......ek word gelood om saam my skoonpa te hengel.....kyk dadelik sak my moed in my skoene want ek moet nou vir die luigat als dra inkluis my eie tackle!!!!!!okay die hengeldag breek aan.......ons kom donker eerste lig by see......eks babalas van vrydag aand......die see is malrof.....5 meter plus.....en drawback bobbejaan water.......hy hardloop in die land in en trek skielik leeg dat arme perlemoene krappe en alikrukke kurkdroog skaam sit en bak in die son!!!!!.........ons kom by die vangplek en staan seker 15 na 20 meter van mekaar.......nou loop ek om te gooi.....sulke klipbanke waarop ek instap.....eerste gooi n kraaines.....ek gooi eenmaal in n skrikkeljaar een.........nou word ek gespot.....skoonpa skreeu "jy staan soos n pro en gooi soos n ....!!!".......kan n sertifikaat van die japanese instituut vir makramie werke kry vir daai f.kken kraaines!!!!!......ja maar eks babalas en bang vir die bobbejaan verdrinkwater dis hoekom ek k.k gegooi het skreeu ek terug.........die water trek terug en ek sien my sinker hoek en aas droog le!!!!!......ek trek die kraaines los.........skielik kom die see al weer......watermassa stoot om my verby my en binne in die land in.......en net voor daai water terugtrek trek daai stok plat!!!!flatstick op kort lyn.....hy loop lyn saam daai stroom terugtrekwater........ek spook.....senuwees aan flarde.....dis al weer n stryd tussen lewe en dood.....hier voor my al weer hartaanval sake toe ek hom sien.......uitskeur is mos verlies van menige groot gallies uit daai plomp vlesige lippe..........en voor my voete val ek maar weer op my vis.....hyt uitgeskeur!!!!maar bobbejaan water klaar teruggetrek.....druk hand in kiewe en hol met hom uit.......beentjies bewe al weer.......bliksem waarom kry mens altyd adrenalienskok?????wat n vis!!!!.......sit rustig en kalmeer......skoonpa kry niks.....ek gaan gooi weer........dis paar minute en vas!!!!........baklei mal in drawback water.....wragtag n opgeskote winterbeenbek.......hoek in lip.....land hom ook....pak op skreeu ek vir skoonpa.....inweeg toe.....ons bel ander maats.....ewe sedig word gese ons het f.kol gevang!!!!.......een maat het mooi 2 kg gallie.......ewe trots oor foon bring hom ring toe.......by inweeg al weer eers vis uit cooler gehaal net voor hy moet skaal toe.......vir nuuskieriges by bakkie.....as hul vra het jul iets gevang????....antwoord altyd...niks...boggerol...mombakkie......tot vir jou eie maats......dan word geskreeu as vis uit cooler gehaal word jou skelm bliksem!!!!!.......ja galliehengelaars is skelm....en dit was toe grootste gallie...:breakd::lol:1:lol:1

Attachment: IMG-20170405-WA0036.jpg (Downloaded 2459 times)

Last edited on Wed Apr 5th, 2017 06:09 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 5th, 2017 06:23 pm
  PM Quote Reply
6th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
ken twee kerels.....andre en oosie......kom by inweeg met streepsak....trek hom stadig...maak of hul swaar sleep....sak van buite lyk mooi vol vis gestop.....almal by ring se moed sak in hul skoene oor die sak vis.......moet mos wenvis wees.....dan haal hulle die inhoud uit.....klomp koerante en kartonbokse......opgevou en ingeprop....lyk nes vis...:hyst::hyst::hyst::hyst:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 03:57 pm
  PM Quote Reply
7th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
dis n vissie wat al te graag byt as jy vir galjoen gooi......hy like galjoenaas en dieselle mooi wit omo skuim werkwater......in grens en transkei roep hul hom bluefish....in port elizabeth hottie of bronze bream.......by suid kaap pens en derms......hys vet en altyd vol seegras die vegetarier.....derms soos wors.....vandaar pens en derms.....hy sal sy siel verkoop vir wurm of krewel........voorste een my ou maat se mooie........20 liter emmer se deksel

Attachment: IMG-20170326-WA0037.jpg (Downloaded 2234 times)

Last edited on Wed Apr 19th, 2017 03:58 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:15 pm
  PM Quote Reply
8th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
die gemaskerde skim van die see.....zorro....onderwater struikrower.....byt saam galjoen.....het n reuk nes n miss lucy......laat wintersak mooi lyk......oom hans altyd gese ons vang n hottie en n wildeperd....dan saal ons die wildeperd op.....sit die hottie op sy rug en stuur hom huis toe!!!!!:hyst::hyst::lol:1:hyst:my ou maat seerower afgeskop met n mooi bontie.....te fraai

Attachment: IMG-20170417-WA0020.jpg (Downloaded 2200 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:18 pm
  PM Quote Reply
9th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
nog vissie wat tussen galjoen snuffel......beenbek......altyd welkom

Attachment: bloedwurmmaniet 20170417_190627.jpg (Downloaded 2208 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:22 pm
  PM Quote Reply
10th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
kyk galjoenhengelaars seker grootste grapjasse.....mens vang mos seekat ook as jy galjoen vang.....paar doppe en ou seerower word seerasta....
:lol:1:lol:1:::S

Attachment: IMG-20170416-WA0021.jpg (Downloaded 2206 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:23 pm
  PM Quote Reply
11th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
;)

Attachment: IMG-20170416-WA0022.jpg (Downloaded 2177 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:25 pm
  PM Quote Reply
12th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
ja nee die girls like dit

Attachment: IMG-20170416-WA0031.jpg (Downloaded 2177 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:28 pm
  PM Quote Reply
13th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
galjoengraat in die been.....black label se skuld

Attachment: IMG-20170417-WA0064.jpg (Downloaded 2153 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:37 pm
  PM Quote Reply
14th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
SPARRABOS wrote:
dis n vissie wat al te graag byt as jy vir galjoen gooi......hy like galjoenaas en dieselle mooi wit omo skuim werkwater......in grens en transkei roep hul hom bluefish....in port elizabeth hottie of bronze bream.......by suid kaap pens en derms......hys vet en altyd vol seegras die vegetarier.....derms soos wors.....vandaar pens en derms.....hy sal sy siel verkoop vir wurm of krewel...s.....voors ezte een my ou maat se mooie........20 liter emmer se deksel so pens braai darm lekker

Attachment: IMG-20170411-WA0018.jpg (Downloaded 2148 times)

Last edited on Wed Apr 19th, 2017 04:39 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Apr 19th, 2017 04:41 pm
  PM Quote Reply
15th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
nog n vis wat in winter byt.....die nederige ou kolhol

Attachment: IMG-20170326-WA0003.jpg (Downloaded 2093 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 20th, 2017 05:15 pm
  PM Quote Reply
16th Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 78
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
So bietjie op Buffelsbaai in kamphuis vakansie gehou.Vrou en kinders al vroeer see toe, ek moet nog paar goed by werk afhandel en kon eers naweek van 7/4 ry.

Die span sny darem vir Pa rooi aas, ma stuur glad foto van haar emmer ter bevestiging dat ek reg getrou het!

Boeta sny sy hand op n rots en hy kry 4 steke by dokter op Sedgefield, dok gee ook operasie handskoene vir visvang.

Toe ek uiteindelik die naweek arriveer waai die wind oos en noord oos, die water raak so koud dat ma nie saam kinders wil swem nie ten spyte van die warm sonnetjie. Seuns tel allerhande snaakse visse op wat uitspoel van die koue water.

Hul strepie vangery word nou gekelder deur die kouewater blaasop. Die aas hang in die boom maar water bly koud en helder. Ek bly op al wat n website is met die hoop wind gaan draai maar dit gebeur nie en elke oggend se aas optel in die poele vertel vir ons die water is steeds yskoud.

Attachment: IMG_2641.JPG (Downloaded 2048 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 20th, 2017 05:43 pm
  PM Quote Reply
17th Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 78
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Toestande nie gunstig maar daar gebeur dit, wind draai glo die Woensdag wes met bietjie motreen.
Dinsdagaand toe ek met my bier langs braaivleisvuur staan voel ek die wind is reeds wes. Ek roep vir boeta en ons kry ons goedjies reg , daai wind bring galjoenvis.

Woensdagoggend is dit n ander wereld, ons hoor die see raas toe ons 6 uur koffiedrink. Oppad na ons hengelplek wys ek vir boeta hoe die heel agterste branders al groter raak, en die skuim raak al bietjie vuiler.

My ondervinding is dat die galjoen van vars rooi aas hou in skoner water maar lekker vrot met rowwe water. Ma se aas van laasweek in mandjie kom in spel.
Boeta vang n mooi kolstert om die dag te begin, Pa kom darem ook by met paar galjoene (net 2 gehou). Gelukkig het ons nog n paar visse gevang voor ons Sondag moes ry want die see het weer begin skoon raak.

Attachment: IMG_2662.JPG (Downloaded 1997 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 20th, 2017 05:52 pm
  PM Quote Reply
18th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
ironies paasnaweek april kan ou maar deur jare teruggaan....altyd koue see......koue strome en ooswinde.....daarom het ek net gekamp en gekuier.....see drasties gedaal......selfs hier ook.....was maar n gekrap vir vis......daai poffer visse dodelike teken van kou see......maar jyt self mooi gevang met die skielike klein bietjie verandering in water.....hier was dit dieselle....dink jy moet sondae midae tussen 16h00 en 17h00 vir pieter paar lesse gee.....:clow....

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Apr 20th, 2017 05:53 pm
  PM Quote Reply
19th Post
early bird
Member


Joined: Sun Oct 23rd, 2016
Location: Ceres, South Africa
Posts: 78
Equipment: reel shimano, rod loomis, line maxima, red bait, red crab
Best Catch: cracker 16, galjoen 5
Favorite Fishing Spot: buffelsbaai
Boat: sea sick
Club: no
Status: 
Offline
Mana: 
Boeta se kol, hy het verveeld geraak waar ons tussen banke gegooi het en soek toe n lekker gleutjie soos hy dit noem. Laat sak net met water wat by sloep se bek inspoel en daar vat hy, hy spook met hom in daardie gaatjie water dat skuim staan.

Attachment: IMG_2679.JPG (Downloaded 1964 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Apr 20th, 2017 06:05 pm
  PM Quote Reply
20th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3222
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
stop self saterdag oppad na my kampplek by twee grysbaard hardebaard legendes van galjoenvang....oom hans en oom peet.....al verkeerde kant van sestig en sewentig maar die manne met hul houtkappers van tsitsikamma bloed in hul are loop my weg teen n seekop.......netjies le die patats onder die afdak....self geplant......my vrou en kinners kwaad want hul wil gaan tente opslaan en nou praat pa en die twee ooms visvang!!!!...ja ek kom oom optel juniemaand....nee oom ek sal nie vergeet oom.....haak oom peet af.....ons soek wes wes wes wes daar by die losklippe.....ja nee die westewind hier en in suid kaap n galjoenhengelaar se beste vriend.....bring omo skuim....warm water...lekker sterk see.....wat anders kan n galjoenhengelaar voor vra....;)

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 04:15 am Page:    1  2  3  4  5  6  ...  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Saltwater Fishing > seperate galjoen social chat site for 2017 Top