Resep vir voerballe

tlk

New member
Hallo,

Het iemand dalk vir my 'n resep om voerballe te maak? Die wat ek maak kry barste as hulle droog word.

Dankie en groete
 

Enigma

Moderator
2kg Chic-Chic
1kg Suiker

Meng deeglik met 1.5 liter water.

Kook vir 30min of 20min op micro op hoog

Meng nou droë voer by (ongeveer 1kg) en laat staan dat die mengsel 'n "consistency" het soos 'n mieliebom

Form die voerballe en laat droog.

Die suiker keer dat die balle miff
 
Top