SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Raad asb  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Mon Feb 13th, 2017 06:54 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Slukderm
Member
 

Joined: Tue Oct 13th, 2015
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 86
Equipment: Baber goed....alles van hulle.
Best Catch: 27kg Baber 210kg Raggie
Favorite Fishing Spot: Kosi Baai, Oranje rivier
Boat: na
Club: Na
Status: 
Offline
Mana: 
Middag mense.
Ek en die vroutjie gaan in Maart vir so 5 dae by Old Willow no7 boot plek op die vaal rivier wees. Ons slaap op die boot en wil hoor of iemand van julle al die oefening gemaak het.
Het julle raad?
Ek sal my normale Ugly Stiks saamvat met die Saltigas met 80 pond braid asook die klopstok.

Watse aas gooi ek.
Enige plekke wat "magic" is?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Feb 14th, 2017 12:21 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
TimJan
Sealiner


Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 984
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Meneer ek was al n paar keer op die house boats gewees en 90% van jou vangs is karpies en baber 2 tot 3 kg.

Beste plek is die wit point aan die linker kant voor die loch vaal op die pic. Dis ook n lekker plek om oor te slaap

die visvangs in die aand was no altyd maar stil gewees.

Beste aas is op n stil dag soet anders as daar n bietjie wind is gooi n wit garlic floatie.

Vir Baber het ek regtig noggnie luck gehad nie ek weet daar moet grotes wees maar nog nie eers een gesien nie en ek het al als van platties tot sprinkane tot karp vir aas gebruik. en al geklop vir hulle ook. My grootste daar is seker 4kg.

Nog n bietjie goeie raad is ry so stadig as wat jy kan die beste is om die motor petrol te gee todat hy net ophou om rond te ruk. jy sal sien die petrol verbruik tussen flatout en so ry is seker 60% cheaper.

Anders geniet dit dit was nog altyd n awesome naweek gewees.

Attachment: Vaal House Boat.jpg (Downloaded 184 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Feb 14th, 2017 12:40 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Slukderm
Member
 

Joined: Tue Oct 13th, 2015
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 86
Equipment: Baber goed....alles van hulle.
Best Catch: 27kg Baber 210kg Raggie
Favorite Fishing Spot: Kosi Baai, Oranje rivier
Boat: na
Club: Na
Status: 
Offline
Mana: 
Dankie TimJan.
Nog nooit sprinkane gegooi vir baber ni net vi geelvis.
Gaan maar so bietjie troll ook terwyl ons ry. Sal maar kyk vir karp kop en karp belly gooi in die aand.
Dankie weereens.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 8th, 2017 12:00 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Slukderm
Member
 

Joined: Tue Oct 13th, 2015
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 86
Equipment: Baber goed....alles van hulle.
Best Catch: 27kg Baber 210kg Raggie
Favorite Fishing Spot: Kosi Baai, Oranje rivier
Boat: na
Club: Na
Status: 
Offline
Mana: 
Nou ja.
Die naweek het n paar visse opgelewer. 4x 6 tot 8 kg babers een 20kg plus wat my 40pond leader gebreek het en baie karppe.

Maak nie saak wat enige iemand se oor "Gee die vis n fighting chance" nie. Laat jou gerei liewer te swaar wees as te lig. Aas was karpkop en karp belly. Baie kleiner vis maar ook grotes.
Sal dit aanbefeel vir almal.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 8th, 2017 12:05 pm
  PM Quote Reply
5th Post
TimJan
Sealiner


Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 984
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Dit is 100% waar wat jy daar se.
Vir baber moet niue lig gaan nie jy sal verloor en veral daardie plek het BAIE snags wat hulle sal uitsoek sodra hulle gehak word.


Kan jy se waar het jy gefish/watter area's?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Mar 8th, 2017 12:22 pm
  PM Quote Reply
6th Post
Slukderm
Member
 

Joined: Tue Oct 13th, 2015
Location: Rustenburg, South Africa
Posts: 86
Equipment: Baber goed....alles van hulle.
Best Catch: 27kg Baber 210kg Raggie
Favorite Fishing Spot: Kosi Baai, Oranje rivier
Boat: na
Club: Na
Status: 
Offline
Mana: 
Ons was by ( Old willow no7 boathouse )
Die oornag plekke was by (Familly creek en otters cove)
Baie vis die karp vang (aas) is nie n probleem nie. Soos jy vroeer gese het soet in die dag en sterk in die nag. Pienksweets in die dag en garlic in die nag.
Die otters het net ons lewe verpes met die keepnet en selfs my karpbelly twee keer uitgehaal.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Mar 8th, 2017 12:40 pm
  PM Quote Reply
7th Post
TimJan
Sealiner


Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 984
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Awesome dankie.

Volgende keer sal em maar weer probeer vir n baber.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Mar 10th, 2017 08:38 am
  PM Quote Reply
8th Post
IWyk
Sealiner
 

Joined: Tue Oct 28th, 2014
Location: Centurion & Hibberdene, South Africa
Posts: 1374
Equipment: Purglas 400/2, 400/4, 350/2, 12ft6 oval DC custom, 10ft6 oval ...
Best Catch: Raggie 220kg, Barbel 31kg, Catface 7.2kg, Zambies, Blacktip, Hammer
Favorite Fishing Spot: Lower South coast(Hibberdene to Port Edward), Vaal river
Boat: Ski Vee 500
Club: Hibberdene Ski Boat Club
Status: 
Offline
Mana: 
Karp in my opinie is nie die beste keuse vir barber nie. As jy dit gebruik maak seker jy haal die skubbe eers af.

Daar is ander vis wat beter werk as aas.(bass is een van hulle dan ook gras karp. Muddie en moggel).

As die otters pla met die aas wat jy uitsit gebruik beeshart met hoender derms om dit vasgemaak.

Jy moet ook die jag instink van n baber gebruik tot jou voordeel. As jy aas hengel gebruik n groot harde veer(Hadida se vlerk veer of makou ens.) maak die nou vas so 50cm voor jou aas aan die strop. Die veer bly beweeg in die stroom en die vibrasie in die water lok die baber nader. Hy gryp dan die aas baie vinniger en harder. Dit lok vis van op stroom en onder onder stroom na jou aas met die beweging en vibrasie in die water. As jy net dooie aas gebruik lok dit slegs babers wat stroom af is na die aas toe.

Mense dink n baber is net n aas vreter soos n varswater hyena, maar dit is verkeerd, die baber is by uitstek n roof vis maar vreet ook aas.

Sterkte.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 08:51 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Raad asb Top