Miswurm

Hi Almal.
Kan miswurms gevries word? Die rede hoekom ek vra, ekt tussen 50 en 60 van die bielies gekry toe ek mis gaan kry het vir my kariba wurms. Die is nou n aas wat ek nie so bekend mee is nie.

Thanx

Tinus
 

Attachments

  • IMG-20170207-WA0010.jpg
    IMG-20170207-WA0010.jpg
    28.2 KB · Views: 181

Fishpaste

Sealiner
Nie seker of jy kan vries nie...ek dink omdat daai goed squidgy is en vol liquid goop gaan hy dalk pap uit die vrieskas kom... ;)
 

TimJan

Sealiner
Hulle sal nie lank hou nie dan maak hulle papies en word torre.

Ek sal hulle noggsteeds in vries al word hy n bietjie pap sal hy nogsteeds werk.
 
Thanx Iwyk. Ekt paar gevries soos wat hulle is. Ekt n paar gevries soos jy genoem het. Die res is nog in die boks. Gaan volgende naweek Baberspan club hengel en soek n paar snorre vir goeie punte.
 
Top