Clanwilliam dam

drkobus

Senior Member
Kan iemand sê hoe ver hulle is met verhoging van die wal. Hoe raak dit die visvang?

Is daar nog vis?
 

navrik

Member
Die damwal is nog glad nie gelig nie.

Hulle het eers gefokus om die pad te verander. Dit is nou byna voltooi.

Die laaste wat ons gehoor het sal die werk aan die damwal eers volgende jaar begin.

Daar is defnitief nog vis. Die komende naweek is die jaarlike Clanwilliam Summer Bass Classic.
 
Top