SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Kurpers al Wakker?  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Fri Oct 14th, 2016 02:40 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 254
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Enige iemand al Kurpers gekry die seisoen?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Oct 14th, 2016 04:32 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Madrid, Spain
Posts: 1718
Equipment: Shim.Tribal Long-range, Ultegra 14000 XSC, DC Ovals
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Kurpers is gewoonlik nog maar stil die tyd van die jaar maar kan wel lekker vanaf die neste geflous word met n klein kunsvissie. In die laeveld kan die kurpers ook maar redelik laat spawn partykeer tot diep in Desember!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Oct 19th, 2016 09:39 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
buchi
Member


Joined: Tue Dec 3rd, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 148
Equipment: Shimano, Sensation
Best Catch: Vis
Favorite Fishing Spot: Loskopdam, Arabiedam, Rust de Winter, Vaalkop, Klipvoor,Vaalrivier
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Goeiedag, nou so maand terug 'n paar kleintjies gekry by Klipvoor.  Het nou die dag met iemand gepraat wat gesê het hulle het 'n paar mooies gekry (of was dit die kurpers wat hulle gekry het) by Hartbeespoortdam tot sy verbasing toe, hy sê hy glo maar dit is 'n skool kurpers wat verby beweeg het en toe hulle aas gevat het, hy het hulle nie self probeer teiken nie.  Kurpers kan wel al hier van die warmer maande geteiken word maar die beste tye is gewoonlik somer en herfs (maar dit is nie definteif altyd die geval nie) Ek persoonlik was al onsuksesvol in prima kurper tyd en suksesvol in nie-prima kurper tyd nie, ek dink daar is redes waaraan 'n persoon dit kan toeskryf.  Die redes waarom die tydperk voor winter beter is, is omdat die kurpers baie eet voor die winter om liggaamsvet op te bou maar soos ek sê is dit nie altyd 'n uitgemaakte saak nie.  Baie hengelaars het 'n verkeerde persepsie en glo kurpers broei net in die lente.  Alhoewel hulle in die lente begin broei soos baie visse is die broeiproses deurlopend tot in April en Mei.  Baie van die mannetjies begin nou neste bou, maar jy kry wel die kurpers wat nogsteeds opsoek is na kos en nie sal skroom om iets te vat waarvan hy hou nie.  Dit is belangrik om nie doelbewus neste te gaan vernietig en die broeiproses te steur nie, d.w.s. om nou te gaan swem waar jy kan sien neste gebou word en sê nou maar die neste te vernietig deur op dit te trap (glo darem nie dit is die geval nie)  Baie hengelaars probeer hulle het te teiken met swaailemme, maar die wat ek nou die dag gevang het was sommer met erdwurms en 'n dobbertjie.  Onthou asb om die kurpers veral nou weer terug te plaas in die water nadat dit gevang is sodat die broeiproses kan voortgaan.

Groete

;);););););););););););););););););););)

G

G

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Nov 24th, 2016 10:24 pm
  PM Quote Reply
4th Post
kobus.hechter.co.za
Member
 

Joined: Thu Nov 24th, 2016
Location: GERMISTON, South Africa
Posts: 1
Equipment: SHIMANO
Best Catch: KOB 5KG
Favorite Fishing Spot: VAALKOPDAM
Boat: NO BOAT
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
Twee weke gelede by Vaalkopdam gaan probeer, naby Karavaanpark, net n paar "pan size kurpers gekry". Was egter net daar vir die dag. Die water lyk vir my skoner as n paar jaar gelede. Dit het weer n vaal kleur en lyk nie meer soos Harties se vrot water nie. Jong Karpies van 1.5 - 2.5 kg het nogal fluks gebyt.

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 01:48 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Kurper Forum > Kurpers al Wakker? Top