SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:    1  2  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
goeie dun lyn  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue Sep 20th, 2016 05:45 pm
  PM Quote Reply
1st Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Soek bietjie raad vir goeie rivier lyn...vir grunter en kobs....het iemand al die trilene big game gebruik?hoe is dit?knoopsterkte?

Attachment: images.jpeg (Downloaded 200 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 05:48 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Sien hy kom in clear en so groen kleur ook.een van my maats gebruik dit vir rock en surf maar die dikker een...hy beweer dis great lyn....nylon.wil dit op rivier gebruik die somer....oop vir enige ander voorstelle?

Last edited on Tue Sep 20th, 2016 05:55 pm by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 06:11 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Sien van die ouens like die een ook vir rivier

Attachment: images-2.jpeg (Downloaded 192 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 06:12 pm
  PM Quote Reply
4th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Ook die double x.....kom in verskillende kleure

Attachment: images-4.jpeg (Downloaded 190 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 06:14 pm
  PM Quote Reply
5th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Ook die synergy?

Attachment: images-3.jpeg (Downloaded 191 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 06:32 pm
  PM Quote Reply
6th Post
willem wikkel spies
Sealine Team


Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 3460
Equipment: ekt geleer net die beste werk.............................
Best Catch: eish waar begin ek?
Favorite Fishing Spot: noord van die tugela is goed genoeg
Boat: Kosi cat 16; 2x 60 mercs
Club: nooooit nie
Status: 
Offline
Mana: 
lank lank gelede het ek trilene getry.

ek hou eerder by die tried and tested vir my.

n dicker lyn help meeste van die tyd, lol

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 06:43 pm
  PM Quote Reply
7th Post
Pieter Immelman
Sealiner


Joined: Wed Jul 24th, 2013
Location: Boland, South Africa
Posts: 1354
Equipment: Dipstok en Katderm
Best Catch: The one that got away.....
Favorite Fishing Spot: Mooiwater
Boat: NIE OP MY WERF NIE
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Sparra:

Soos jy self weet is die lyn die belangrikste van alles. Dit is so omdat dit jou enigste verbinding is tussen jou en die vis, daarom moet dit baie goed en en betroubaar wees.

Knope soos jy nou oor navraag doen is part en deel hiervan. Goeie begin.

Dan die algemene gedrag van die lyn wanneer jy moet gooi en so voorts.........

Ek sien jy het vandat jy besig was om Galjoen en kraker gevang het al gedroom om vanjaar daardie grote op die rivier te vang vanjaar,,,,,,,,,,,

Om nou terug te kom na die lyn toe, gedagtig daaran dat jy nie hoef te kan gooi nie en aan jou drome vir vanjaar kan ek net dink aan een ding wat goed genoeg sal wees vir jou. As jy 'n rob daarmee kan vang is dit die ding:

KATDERM

Dit is die ding vir jou:fbash

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 20th, 2016 07:33 pm
  PM Quote Reply
8th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
:hyst:het darm al heelwat grootes op rivier gevang....soek nog groter....baie nagte op cabin bootjie gesit...nou sit ek op my canoo.....rivier lyntjies verander ook met die tyd...vandag by ons commercial marine gekyk.....sien ek die trilene..double x..suffix...ou vra maar raad vir die beste resultate....lyn wat ons gebruik het kry ek nerens meer....dink baitman op humansdorp dit verkoop...wil nie he daai groote moet wegkom nie...wil he hy moet my bietjie rondtrek op my canoo.....

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 05:41 am
  PM Quote Reply
9th Post
KARLR
Member


Joined: Wed Apr 13th, 2011
Location: George, South Africa
Posts: 292
Equipment: Seagrand 14, Kingfisher HMG full range + trini's and toriums.
Best Catch: Still trying my best.
Favorite Fishing Spot: Boggomsbaai, Wildernis, Cape Vidal
Boat: Flamingo 17ft Cabin Boat
Club: Undecided
Status: 
Offline
Mana: 
die nuwe reeks van Double X, high abrasion is great lyne. ek hou van die bruin kleur.

Dink al die lyne wat jy hierbo genome het is baie goed. Met die nuwe tegnologie, maak hulle nie sommer meer gemors nie.

Dan is daar ook nog die Awa Shima lyne wat Enigma inbring, wat ook fantasties is.

Each guy has his own preference.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 06:08 am
  PM Quote Reply
10th Post
TimJan
Sealiner


Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 938
Equipment: anything that brings the fish to me
Best Catch: 18kg cob, 16kg carp, 18kg barbel, 5kg yellow
Favorite Fishing Spot: Witsand
Boat: DamDuiker
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
van die lyn hier bo het ek al die Big Game gefish maar vind daar is baie stretch in die lyn jy kan dit self voel as jy cast hoe rek die lyn.

Die double X is regtig die beste volgens my en vir een of ander rede is die Green die sterkste? Enigste probleem is jy kan nie jou lyn sien nie maar dit beteken die vis ook nie.

Ek gebruik die green van 7 lb vir karp vang tot 24 lb vir baber en het nog nooit n probleem gehad nie. En die baber word om boom stompe getrek.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 06:14 am
  PM Quote Reply
11th Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Sandton, South Africa
Posts: 1697
Equipment: Shim.Tribal, Ultegra 14000 XSC and 4500 XSB, RVD Infinity, DC ...
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Ek love Berkley Big Game en nou die nuwer Double X EXTREME ABRASION CAMO.
Dan ook die lyn wat ek by Enigma gekoop het... ISO Big Red.
_seal1_
Search die double x extreme abracion camo want daar is heelwat feedback oor die lyn!

Last edited on Thu Sep 22nd, 2016 06:15 am by Fishpaste

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 06:17 am
  PM Quote Reply
12th Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Sandton, South Africa
Posts: 1697
Equipment: Shim.Tribal, Ultegra 14000 XSC and 4500 XSB, RVD Infinity, DC ...
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
TimJan wrote:
van die lyn hier bo het ek al die Big Game gefish maar vind daar is baie stretch in die lyn jy kan dit self voel as jy cast hoe rek die lyn.

Die double X is regtig die beste volgens my en vir een of ander rede is die Green die sterkste? Enigste probleem is jy kan nie jou lyn sien nie maar dit beteken die vis ook nie.

Ek gebruik die green van 7 lb vir karp vang tot 24 lb vir baber en het nog nooit n probleem gehad nie. En die baber word om boom stompe getrek.

Ek fish ook vir babers op my Calcutta 400 wat gelaai is met 24lb 0.36mm Double X Extreme Abrasion Camo en dis n awesome lyn! Die Berkley Big Game is 15lb vir 0.35mm as ek reg onthou.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 06:19 am
  PM Quote Reply
13th Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Sandton, South Africa
Posts: 1697
Equipment: Shim.Tribal, Ultegra 14000 XSC and 4500 XSB, RVD Infinity, DC ...
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
http://sealine.co.za/view_topic.php?id=96727&forum_id=79&highlight=extreme+abrasion

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 06:25 am
  PM Quote Reply
14th Post
Matthew Adriaanse
Member


Joined: Fri Jun 3rd, 2016
Location: Port Elizabeth, South Africa
Posts: 80
Equipment: SHIMANO
Best Catch: MY WIFE
Favorite Fishing Spot: Africa
Boat: BLACK NIGGUR
Club: P.E Commercial Fishing Vessels...Fill Up or Go Home
Status: 
Offline
Mana: 
Double X Extreme Abrasion is the best line around...It wont let you down.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 08:13 am
  PM Quote Reply
15th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
TimJan wrote:
van die lyn hier bo het ek al die Big Game gefish maar vind daar is baie stretch in die lyn jy kan dit self voel as jy cast hoe rek die lyn.

Die double X is regtig die beste volgens my en vir een of ander rede is die Green die sterkste? Enigste probleem is jy kan nie jou lyn sien nie maar dit beteken die vis ook nie.

Ek gebruik die green van 7 lb vir karp vang tot 24 lb vir baber en het nog nooit n probleem gehad nie. En die baber word om boom stompe getrek.
wat se knope vind jy is die beste vir jou dunner lyne?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 08:14 am
  PM Quote Reply
16th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Dankie vir al die terugvoering....gaan beslis paar lyne uittoets....

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 08:18 am
  PM Quote Reply
17th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Net die double x extreme camo is **** duur...maar kan seker nie prys op kwaliteit sit nie...

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 08:19 am
  PM Quote Reply
18th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Net die double x extreme camo is **** duur...maar kan seker nie prys op kwaliteit sit nie...

Attachment: images.jpeg (Downloaded 113 times)

Last edited on Thu Sep 22nd, 2016 08:21 am by SPARRABOS

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 12:08 pm
  PM Quote Reply
19th Post
toli
Senior Member


Joined: Mon Sep 19th, 2011
Location: Centurion, South Africa
Posts: 380
Equipment: noodling
Best Catch: 14.5kg mirror 13kg common 2.06kg Bass
Favorite Fishing Spot: private dams
Boat: yes please
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
Die Big game is n goeie lyn, maar wat ek wel gesien het, is die deerskynende een is sterker as die groen al is dit die selfde lbs.

Double x is ook goed,

so tussen die 2 sal my keuse wees.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Sep 22nd, 2016 02:35 pm
  PM Quote Reply
20th Post
SPARRABOS
Sealiner
 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 3444
Equipment: daiwa
Best Catch: galjoen,5.5kg
Favorite Fishing Spot: KRANSHOEK
Boat: NONE
Club: NO
Status: 
Offline
Mana: 
My Gallery: 
_seal1_

Attachment: images-1.jpeg (Downloaded 84 times)

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 09:34 am Page:    1  2  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Off the Hook - Members Gallery > goeie dun lyn Top