SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Baberspan Bonanza  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue Sep 6th, 2016 12:30 pm
  PM Quote Reply
1st Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 255
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Enige Info of Tips oor die Dam?

Gaan 23-25 Spetember, was nog nooits daar nie

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 6th, 2016 01:20 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Alex123
Member


Joined: Fri Sep 3rd, 2010
Location: Boksburg, Gauteng, South Africa
Posts: 271
Equipment: Never enough...
Best Catch: Barbel 16.2kg, Carp 6.6kg
Favorite Fishing Spot: Vaal dam, Vaal river system, Baberspan..
Boat: None
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Ken ook nie die dam nie.... weet net die Artlure manne looi die babers daar van die bote af, want hulle is blykbaar baie agressief. Het al fotos gesien van babers in die omgewing van so tussen 15-20kg wat hulle met die kuns-aas vang. Nog nie van groter gehoor of gesien nie.. Weet nie wat jy van die kant af gaan kry nie...?

Geniet die kompetisie!

::tight:

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Sep 6th, 2016 06:19 pm
  PM Quote Reply
3rd Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 255
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Alex123 wrote:
Ken ook nie die dam nie.... weet net die Artlure manne looi die babers daar van die bote af, want hulle is blykbaar baie agressief. Het al fotos gesien van babers in die omgewing van so tussen 15-20kg wat hulle met die kuns-aas vang. Nog nie van groter gehoor of gesien nie.. Weet nie wat jy van die kant af gaan kry nie...?

Geniet die kompetisie!

::tight:


Aggresief? Dalk n Live bait probeer!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon Sep 26th, 2016 02:05 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Alex123
Member


Joined: Fri Sep 3rd, 2010
Location: Boksburg, Gauteng, South Africa
Posts: 271
Equipment: Never enough...
Best Catch: Barbel 16.2kg, Carp 6.6kg
Favorite Fishing Spot: Vaal dam, Vaal river system, Baberspan..
Boat: None
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Krugel.... en hoe was jou trippie Baberspan toe?

:fishn

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon Sep 26th, 2016 06:51 pm
  PM Quote Reply
5th Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 255
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Alex123 wrote:
Hi Krugel.... en hoe was jou trippie Baberspan toe?

:fishn


Nie freakin een run nie. Platties. kuikens, kokkerotte, viskoppe, hoenderlewer niks.

Grootse op komp was 20.6Kg, maar nie baie het uitgekom nie.

Bernard en Rudolf het hulle wel deeglik raak geklop, maar dit was buite die kompetisie area. Dink hulle grootste was 20.5kg

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Sep 27th, 2016 10:56 am
  PM Quote Reply
6th Post
Arlu Vorster
Member


Joined: Wed Nov 6th, 2013
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 88
Equipment: Kingfisher posiden gold rod, Daiwa Saltis, Abu Ambassedor
Best Catch: 78kg Bronzie, 6kg Mosselkraker, 8kg kabbeljou, 25kg Spotted gully shark, ...
Favorite Fishing Spot: Bloemhof, Sedgefield, Gouritsmond, Namibia
Boat: No boat
Club: None
Status: 
Offline
Mana: 
Ja nee kyk, dit is nou vir jou baberspan op sy beste. Ek het die bonansa al so 2 jaar gaan vang en albei kere was die weer onplesierig en daar het niks vis uitgekom nie. Ek het al baie goeie sessies gehaad buite die kompetisie tyd maar waneer dit bonanza tyd is dan eet daai vis nie!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Tue Sep 27th, 2016 11:36 am
  PM Quote Reply
7th Post
Alex123
Member


Joined: Fri Sep 3rd, 2010
Location: Boksburg, Gauteng, South Africa
Posts: 271
Equipment: Never enough...
Best Catch: Barbel 16.2kg, Carp 6.6kg
Favorite Fishing Spot: Vaal dam, Vaal river system, Baberspan..
Boat: None
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Hi Krugel,

Jammer om te hoor... ek het nou die dag vir een van my vriende gesĂȘ dit is nie die moeite werd om soontoe te gaan as jy nie van 'n boot gaan vang nie... Dit is 'n ander storie as jy van 'n boot gaan vang met kunsaas soos Bernard en Rudolph.. Watse soort aas het die wenner gebruik?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Sep 30th, 2016 12:30 pm
  PM Quote Reply
8th Post
Krugel
Member


Joined: Tue May 25th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 255
Equipment: Shimano, Penn, Gully Master
Best Catch: 12 Kg Carp, 19.86 Kg Baber, 3.9 Kg Bass, 3 ...
Favorite Fishing Spot: Loskop, Bloemhof
Boat:  Custom Catfish, Mariner Bigfoot
Club:  STROPTREKKERS!
Status: 
Offline
Mana: 
Alex123 wrote:
Hi Krugel,

Jammer om te hoor... ek het nou die dag vir een van my vriende gesĂȘ dit is nie die moeite werd om soontoe te gaan as jy nie van 'n boot gaan vang nie... Dit is 'n ander storie as jy van 'n boot gaan vang met kunsaas soos Bernard en Rudolph.. Watse soort aas het die wenner gebruik?


Onder korreksie, dink Platties, altwee die grootstes

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 07:29 am  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Baberspan Bonanza Top