Kerrievis

SPARRABOS

Sealiner
Sous .....borrie,kerrie,vismasala,uie,malt assyn,suiker,peperkorrels,lourierblare,sultanas.....
 

Attachments

  • 2016-06-25 14.01.40.jpg
    2016-06-25 14.01.40.jpg
    30.8 KB · Views: 213

DocPhil

Senior Member
Niks lekkerder nie
My ouma het 'n karp so gemaak, dan in bottels bo-op haar kombuis kaste laat staan vir 'n paar weke.
Vingers afeet se wereld
 

IWyk

Sealiner
Eish dit lyk nou lekker. Tyd om weer te maak, gaan hoeka Julie weer bietjie vis.

Thx vir die reseppie!
 

SPARRABOS

Sealiner
Ja hy is sommer eenvoudig...daai was elf wat ons gebruik het.en bie tjie kraker....Vis gaan net in meel....dan warm pan met olie.
 
Top